2007 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2007Kalenders Helen Zille burgemeester van KaapstadGregoriaanse kalender 2007 MMVIIAb urbe condita 2760Armeense kalender 1456 ԹՎ ՌՆԾԶChinese kalender 4703 4704 癸戌 甲亥Ethiopiese kalender 1999 2000Hebreeuse kalender 5767 5768Hindoekalenders Vikram Samvat 2062 2063 Shaka Samvat 1929 1930Irannese kalender 1385 1386Islamitiese kalender 1428 1428 Die jaar 2007 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 7de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Springbokke nadat hulle in 2007 as die wereldkampioene gekroon is Marais Viljoen 7de Staatspresident van Suid Afrika sterf op 4 Januarie 2007 Gebeure1 Januarie Bulgarye en Roemenie verlaat die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms en word lidstate van die Europese Unie en die Euro word ingelei in Slowenie Albanie Bosnie Herzegowina Kosowo Moldowa Montenegro en Serwie sluit by die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms aan 30 Januarie n Omroeper by SAFM John Perlman bedank nadat hy politieke sensorskap by die SAUK onthul het 14 Februarie Die Valentynsdag blizzard in die noordooste van die VSA met die swaarste sneeuvalle in sowat vier dekades eis dertien menselewens 13 Maart 28 April Die 9de Krieketwereldbeker word in Wes Indie aangebied en deur Australie gewen 21 Maart Op die internasionale dag teen rassisme van die Verenigde Nasies het die Vlaamse swart politikus Wouter Van Bellingen 626 paartjies in die eg verbind 6 Mei Helen Zille burgemeester van Kaapstad word met n meerderheid van 73 verkies tot leier van die DA 17 Mei Hemelvaartsdag 24 Mei word verkies tot leier van die DA in die parlement 30 Mei Anthe Saturnus se 60ste natuurlike satelliet word ontdek danksy foto s deur die Cassini Huygens ruimtetuig 1 Junie In Suid Afrika het n 27 dae lange staatsdiensstaking begin die grootste staking sedert die demokratiese verkiesing in 1994 28 Junie Sydney operahuis word n UNESCO werelderfenisgebied 15 Augustus Pous Benedictus XVI verklaar dat daar geen beswaar nihil ostare is teen die begin van die saligverklaringsproses vir Pous Pius VII nie 7 September 20 Oktober Die 6de Rugbywereldbeker word in Frankryk aangebied en deur Suid Afrika gewen 11 24 September Die 1ste T20I wereldbeker word in Suid Afrika aangebied en deur Indie gewen 28 Oktober Cristina Fernandez de Kirchner word as die 55ste staatspresident van Argentinie en tweede vrou na Isabel Peron wat hierdie amp beklee verkies Sy volg haar man Nestor as staatshoof op 18 Desember Jacob Zuma onttroon Thabo Mbeki as president van die ANC Nie een van Mbeki se vertrouelinge word tot die ses topposte van die party verkies nie 28 Desember Jacob Zuma word amptelik aangekla o a van bedrog korrupsie omkopery en swendelary Geboortes3 Januarie Larry hoof muisvanger van die Kabinetskantoor van die Verenigde Koninkryk 21 Januarie Kennedi Clements Kanadese aktrise 25 Januarie Olivia Edward Amerikaanse aktrise 16 Mei Ivy George Amerikaanse aktrise 6 Junie Aubrey Anderson Emmons Amerikaanse aktrise 18 Julie JD McCrary Amerikaanse akteur Sterftes4 Januarie Marais Viljoen Suid Afrikaanse politikus en vyfde Staatspresident van Suid Afrika 1979 1984 1915 7 Januarie Magnus Magnusson Yslandse joernalis vertaler skrywer en televisie aanbieder 1929 26 Januarie David Rattray Suid Afrikaanse geskiedkundige 1958 8 Februarie Anna Nicole Smith Amerikaanse model en aktrise 1967 17 Februarie Jurga Ivanauskaite Litause skryfster essayis toneelskryfster skilderes en digteres 1961 6 Maart Jean Baudrillard Franse sosioloog kultuurkritikus en filosoof 1929 8 Maart Herman Ridderbos Nederlandse dominee en teoloog 1909 14 Maart Gareth Hunt Britse akteur 1942 15 Maart Fons de Haas Nederlandse joernalis 1926 17 Maart Valere Vautmans Belgiese politikus 1944 18 Maart Bob Woolmer Engelse krieketspeler en afrigter 1948 20 Maart Albert Baez Mexikaans Amerikaanse fisikus en die vader van die sangeresse Joan Baez en Mimi Farina 1912 24 Maart Florentine Rost van Tonningen voorstander van die Nasionaal Sosialistiese Beweging NSB in Nederland 1914 31 Maart Ds Vidius Nel predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1924 11 April Kurt Vonnegut Amerikaanse skrywer 1922 11 April Roscoe Lee Browne Amerikaanse akteur 1925 16 April Hannah Botha Afrikaanse aktrise 1923 23 April Boris Jeltsin 1ste president van die Russiese Federasie 1931 27 April Mstislav Rostropovich Russiese musikus 1927 30 April Gregory Lemarchal Franse sanger 1983 1 Mei Emgee Pretorius Afrikaanse akteur 1923 3 Mei Wally Schirra Amerikaanse ruimtevaarder 1923 8 Junie Richard Rorty Amerikaanse filosoof 1931 17 Junie Gianfranco Ferre Italiaanse modeontwerper en entrepreneur 1944 29 Junie Prof Hennie Bingle rektor van die PU vir CHO van 1964 tot 1977 1910 11 Julie Bill Flynn Suid Afrikaanse akteur 1948 20 Julie Tammy Faye Messner Amerikaanse aktrise 1942 23 Julie Ernst Otto Fischer Duitse chemikus en Nobelprys wenner 1918 30 Julie Ingmar Bergman Sweedse teater en rolprentregisseur 1918 1 Augustus Ryan Cox Suid Afrikaanse fietsryer 1979 6 September Luciano Pavarotti Italiaanse tenoor 1935 21 September Alice Ghostley Amerikaanse aktrise 1923 23 September Dr Jan van Elfen n skrywer van mediese boeke onder andere Dokter in die huis 1929 28 September Charles B Griffith Amerikaanse draaiboekskrywer 1930 17 Oktober Joey Bishop Amerikaanse akteur 1918 19 Oktober Jan Hendrik Wolkers Nederlandse skrywer beeldhouer en skilder 1925 25 Oktober Patrick Mynhardt Suid Afrikaanse film en teaterakteur 1932 12 November Piet Koornhof Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1925 16 November Elize Botha Suid Afrikaanse akademikus 1930 20 November Ian Smith Rhodesiese eerste minister 1919 22 November Maurice Bejart Franse choreograaf 1927 30 November Evel Knievel Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar 1938 1 Desember Elisabeth Eybers Afrikaanse digteres en ontvanger van die Hertzogprys 1915 27 Desember Benazir Bhutto Pakistanse politikus 1953, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar