lt lt Maart 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 31 Maart is die 90ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 91ste in n skrikkeljaar Dit is ook die laaste dag van die eerste kwartaal van die jaar Daar volg nog 275 dae in hierdie jaar Gebeure307 Keiser Konstantyn die Grote trou met Fausta dogter van keiser Maximianus nadat hy van sy eerste vrou Minervina geskei is 1084 Teenpous Clemens III kroon Hendrik IV tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1244 Keiser Frederik II skryf n brief aan Pous Innocentius IV in n vergeefse poging om hulle geskil oor die heerskappy oor Noord Italie by te le 1282 Die Sisiliaanse Vespers volksopstand teen Karel van Anjou 1563 Pous Pius IV ekskommunikeer kardinaal Odet de Coligny de Chatillon omdat hy Calvinis geword het 1683 Die Poolse koning Jan Sobieski en die Duitse keiser Leopold I sluit n verdedigingsverdrag teen die Turke 1723 Majoor Davel marsjeer die stad Lausanne binne en verlang van die stadsraad dat die heerskappy van Bern beeindig word 1778 James Cook eis Vancouver eiland op vir Groot Brittanje 1782 Pous Pius VI spreek die pouslike seen Urbi et Orbi uit in Wene 1829 Pous Pius VIII volg Pous Leo XII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1885 Die Verenigde Koninkryk skep n protektoraat oor Betsjoeanaland 1889 Die Eiffeltoring word geopen 1901 Brittanje hou n sensus 1970 Newfoundland betree die Kanadese Konfederasie en word sy tiende provinsie Newfoundland en Labrador 1970 Explorer 1 val terug na die aarde 1998 Quett Masire bedank as President van Botswana 2005 Michael E Brown Chad Trujillo en David L Rabinowitz ontdek die dwergplaneet Makemake Geboortes1499 Giovanni Angelo Medici later Pous Pius IV die 224ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1565 1519 Koning Henry II van Frankryk 1559 1596 Rene Descartes Franse filosoof wiskundige en skrywer 1650 1675 Prospero Lorenzo Lambertini later Pous Benedictus XIV 1758 1685 Johann Sebastian Bach Duitse komponis 1750 1723 Frederik V van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1766 1732 Joseph Haydn Oostenrykse komponis 1809 1778 Coenraad Jacob Temminck n Nederlandse aristokraat dierkundige en direkteur van n museum 1858 1863 John Stephen Curlewis Hoofregter van die Unie van Suid Afrika 1940 1881 G B A Gerdener n Suid Afrikaanse teoloog hoogleraar en geskiedskrywer 1967 1914 Octavio Paz Meksikaanse skrywer diplomaat 1993 1929 Des van Jaarsveldt Suid Afrika se sewe en twintigste Springbokkaptein 1934 Richard Chamberlain Amerikaanse akteur 1965 Amanda Luyt Afrikaanse sangeres 1971 Ewan McGregor Skotse akteur 1981 Quinton Immelman Suid Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter Sterftes1727 Isaac Newton Britse wetenskaplike en filosoof 1643 1837 John Constable Britse skilder 1776 1855 Charlotte Bronte Engelse skrywer en outeur van Jane Eyre 1816 1913 J P Morgan finansier kunsversamelaar filantroop 1837 1917 Emil Adolf von Behring Duitse fisikus en ontvanger van die Nobelprys vir Chemie 1901 1854 1945 Anne Frank Nazi slagoffer 1929 1945 Hans Fischer Duitse chemikus en Nobelpryswenner 1881 1978 Charles Best Manadese mediese wetenskaplike 1899 1980 Jesse Owens Amerikaanse atleet 1913 1988 William McMahon Australiese politikus en staatsman Eerste Minister van Australie 1908 1993 Brandon Lee Amerikaanse akteur 1965 1995 Selena Amerikaanse sangeres Tejano 1971 2007 Ds Vidius Nel predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1924 2016 Hans Dietrich Genscher Duitse politikus 1927 2016 Zaha Hadid Brits Irakkese argitek 1950 VakansiedaeWikimedia Commons bevat media in verband met 31 March, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar