1967 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970 1971 1972 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1967Kalenders Groote Schuur hospitaal waar die eerste menslike hartoorplanting gedoen is Gregoriaanse kalender 1967 MCMLXVIIAb urbe condita 2720Armeense kalender 1416 ԹՎ ՌՆԺԶChinese kalender 4663 4664 癸午 甲未Ethiopiese kalender 1959 1960Hebreeuse kalender 5727 5728Hindoekalenders Vikram Samvat 2022 2023 Shaka Samvat 1889 1890Irannese kalender 1345 1346Islamitiese kalender 1387 1387 Die jaar 1967 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 67ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure27 Januarie Die Apollo 1 ruimtetuig word deur n brand vernietig by die Kennedy ruimtesentrum Ruimtevaarders Gus Grissom Edward Higgins White en Roger B Chaffee sterf in die voorval 2 Februarie Aleksei Kosygin besoek die Verenigde Koninkryk 5 Februarie Lunar Orbiter 3 word gelanseer 5 Februarie Generaal Anastasio Somoza Debayle word president van Nicaragua 7 Februarie Groot bosbrande in Tasmanie eis die lewe van 62 mense 22 Februarie Suharto neem die bewind oor van Sukarno in Indonesie 27 Februarie Dominica verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk 13 Maart Indira Gandhi word Eerste Minister van Indie 13 Maart Die Rietbok n vliegtuig van die Suid Afrikaanse Lugdiens verdwyn 23 April Sojoes 1 word gelanseer in n wentelbaan en vervoer n enkele ruimtevaarder kolonel Wladimir Komarof wat sterf toe die ruimtetuig val tydens sy terugkeer na die aarde 5 Junie Die Sesdaagse Oorlog begin 7 Junie Sesdaagse Oorlog Israel val die Golanhoogland binne 10 Junie Sesdaagse Oorlog Israeliese magte beeindig hulle opmars in Sirie en hou hulle by n VN skietstaking en bring daarmee n einde aan ses dae se gevegte op drie fronte 10 Junie MiG 23 n Sowjetvegvliegtuig se nooiensvlug 13 Junie Thurgood Marshall genomineer as regter vir die Hooggeregshof in die VSA deur president Lyndon B Johnson 14 Junie Mariner program Mariner 5 word gelanseer 27 Junie Wereld se eerste OTM geinstalleer in Enfield Londen 28 Junie Israel annekseer Oos Jerusalem 10 Julie Nieu Seeland se geldeenheid word gedesimaliseer 17 Julie Die onbemande ruimtetuig Surveyor 4 stort op die maan neer 8 Augustus Thailand Indonesie Maleisie Filippyne en Singapoer stig die ASEAN in Bangkok Thailand 3 September Swede skakel amptelik oor na bestuur aan die regterkant van die pad Sien Dagen H 30 November Suid Jemen word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 3 Desember Eerste hartoorplanting wereldwyd onder leiding van dr Chris Barnard in die Groote Schuur hospitaal Kaapstad 17 Desember Harold Holt die Eerste Minister van Australie verdwyn terwyl hy naby Portsea Victoria swem Geboortes2 Januarie Francois Pienaar Suid Afrika se twee en veertigste Springbokkaptein 7 Januarie Irrfan Khan Indiese akteur 2020 9 Januarie Dave Matthews Suid Afrikaansgebore sanger en liedjieskrywer Dave Matthews Band 9 Januarie Gary Teichmann Suid Afrika se vyf en veertigste Springbokkaptein 13 Januarie Annie Jones Australiese aktrise 19 Januarie Javier Camara Spaanse akteur 23 Januarie Nathi Mthethwa Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister 28 Januarie Bongani Mayosi Suid Afrikaanse professor 2018 10 Februarie Laura Dern Amerikaanse aktrise 18 Februarie Roberto Baggio Italiaanse sokkerspeler 20 Februarie Kurt Cobain Amerikaanse sanger en kitaarspeler Nirvana 1994 21 Februarie Neil Oliver Britse televisie aanbieder argeoloog omgewingsbewaarder en skrywer 4 Maart Evan Dando Amerikaanse sanger en kitaarspeler The Lemonheads 17 Maart Billy Corgan Amerikaanse musikant en liedjieskrywer 22 Maart Mario Cipollini Italiaanse fietsryer 25 Maart Doug Stanhope Amerikaanse komediant 9 April Barnaby Kay Engelse akteur 16 April Bart de Graaff invloedryke Nederlandse TV aanbieder komediant en programvervaardiger 2002 27 April Koning Willem Alexander van die Nederlande 14 Mei Vuyu Mbuli Suid Afrikaanse radio en TV aanbieder 2013 15 Mei Madhuri Dixit beroemde Indiese aktrise in Bollywoodrolprente 18 Mei Heinz Harald Frentzen Duitse professionele renjaer 19 Junie Mia Sara Amerikaanse aktrise 20 Junie Nicole Kidman Amerikaans Australiese aktrise 20 Junie Sjors Frohlich Nederlandse joernalis en aanbieder 27 Junie Samantha Newark Engelse akteur en komponis 1 Julie Pamela Anderson Amerikaanse aktrise fotomodel en vervaardiger 5 Julie Mustafa Al Kadhimi Irakse politikus Eerste Minister van Irak tot Oktober 2022 10 Julie Hennie le Roux voormalige Suid Afrikaanse rugbyspeler 18 Julie Vin Diesel Amerikaanse akteur 25 Julie Matt LeBlanc Amerikaanse akteur 27 Julie Juliana Hatfield Amerikaanse sangeres liedjieskrywer en kitaarspeler 1 Augustus Joe Rogan Amerikaanse komediant en televisieaanbieder 23 Augustus Andrius Mamontovas Litause rock musikus liedjieskrywer akteur en musiekvervaardiger 11 September Harry Connick Jr Amerikaanse sanger en akteur 22 September Felix Savon Kubaanse bokser 28 September Mira Sorvino Amerikaanse aktrise 28 September Moon Zappa Amerikaanse aktrise en sangeres 3 Oktober Denis Villeneuve Frans Kanadese rolprentregisseur en skrywer 10 Oktober Saara Kuugongelwa Namibiese politikus en vyfde eerste minister van Namibie 2015 hede 11 Oktober Peter Thiel Duits Amerikaanse miljarder entrepreneur waagkapitalis en politieke aktivis 28 Oktober Julia Roberts Amerikaanse aktrise 16 November Lisa Bonet Amerikaanse aktrise 22 November Boris Becker Duitse tennisspeler 28 November Anna Nicole Smith Amerikaanse model en aktrise 2007 29 November Jaco Fouche Afrikaanse skrywer 9 Desember Joshua Bell Amerikaanse violis 21 Desember Micheil Saakasjwili Georgiese politikus en staatsman President van Georgie Sterftes4 Januarie Donald Campbell Britse najaer van die waterspoed landspoedrekord 1921 17 Januarie Barney Ross Amerikaanse bokser 1909 19 Januarie Kazimierz Funk Poolse biochemikus 1884 27 Januarie Edward Higgins White Amerikaanse ruimtevaarder 1930 27 Januarie Gus Grissom Amerikaanse ruimtevaarder 1926 27 Januarie Roger B Chaffee Amerikaanse ruimtevaarder 1935 4 Februarie Herman Teirlinck Vlaamse skrywer 1879 8 Februarie Victor Gollancz Britse uitgewer 1893 18 Februarie Robert Oppenheimer Amerikaanse teoretiese fisikus 1904 21 Februarie Charles Beaumont Amerikaanse skrywer 1929 5 Maart Mischa Auer Russies gebore akteur 1905 6 Maart Zoltan Kodaly Hongaarse komponis 1882 6 Maart Nelson Eddy Amerikaanse sanger en akteur 1901 11 Maart Hanns Lothar Duitse toneelspeler 1929 15 Maart Paddy Carolin Suid Afrika se agtse Springbokkaptein 1881 17 April Red Allen Amerikaanse jazz trompetspeler 1908 19 April Konrad Adenauer Duitse politikus en staatsman Kanselier van Duitsland 1876 24 April Wladimir Komarof Russiese ruimtevaarder aanboord Sojoes 1 1927 14 Mei Osvaldo Moles Brasiliaanse radio gasheer en joernalis 1913 22 Mei Langston Hughes Amerikaanse skrywer 1902 27 Mei Paul Henckels Duitse akteur 1885 30 Mei Claude Rains Amerikaanse akteur 1889 10 Junie Spencer Tracy Amerikaanse akteur 1900 17 Junie Tienie Holloway n Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur 1888 22 Junie William Nicol predikant teoloog opvoedkundige en staatsman goewerneur van die Transvaal 1887 29 Junie Jayne Mansfield Amerikaanse aktrise 1933 1 Julie Frans Erasmus Suid Afrikaanse politikus 1896 2 Julie Boerneef Suid Afrikaanse skrywer digter leksikograaf en akademikus 1897 7 Julie Vivien Leigh Britse aktrise 1913 16 Julie Oom Frikkie Burgers Suid Afrikaanse vermaakkunstenaar radio en rolprentpersoonlikheid en orrelis 1907 17 Julie John Coltrane Amerikaanse jazz saksofoonspeler 1926 21 Julie Pierre Kemp Nederlandse digter 1886 21 Julie Basil Rathbone Suid Afrikaanse akteur 1892 22 Julie Carl Sandburg Amerikaanse digter 1878 22 Julie Albert Luthuli President van die ANC 1898 30 Julie Alfried Krupp Duitse oorlogsmisdadiger 1907 9 Augustus Joe Orton Engelse dramaturg skrywer en dagboekskrywer 1933 15 Augustus Rene Magritte Belgiese skilder 1898 15 Augustus G B A Gerdener Suid Afrikaanse teoloog hoogleraar en geskiedskrywer 1881 19 Augustus Hugo Gernsback Luxemburgs gebore redigeerder en uitgewer 1884 25 Augustus Stanley Bruce Australiese politikus en staatsman Eerste Minister van Australie 1883 25 Augustus George Lincoln Rockwell stigter en leier van die Amerikaanse Naziparty 1918 29 Augustus Brian Epstein Britse musiekbestuurder The Beatles 1934 1 September Siegfried Sassoon Engelse digter skrywer en soldaat 1886 1 September Ilse Koch die vrou van Karl Otto Koch en bekend as die Heks van Buchenwald 1906 13 September Varian Fry Amerikaanse joernalis 1907 3 Oktober Woody Guthrie Amerikaanse volksmusikant 1912 3 Oktober Malcolm Sargent Britse dirigent 1895 8 Oktober Clement Attlee Eerste minister van die Verenigde Koninkryk 1883 9 Oktober Che Guevara Argentynse kommunistiese revolusioner 1928 17 Oktober Ai xin jue luo Pu yi of Henry Pu Yi laaste keiser van Qing China 1906 17 Oktober Jan Jonathan Serfontein Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister 1954 1966 1898 20 Oktober Yoshida Shigeru Japannese politikus en staatsman Eerste Minister van Japan 1878 13 November Harriet Cohen Britse pianis 1895 25 November Ossip Zadkine Russiese beeldhouer skilder en litograaf 1890 3 Desember Denise Darvall hartskenker vir die eerste menslike hartoorplanting 1942 4 Desember Daniel Jones Britse fonetikus 1881 10 Desember Otis Redding Amerikaanse sanger 1941 19 Desember Harold Holt Australiese politikus en staatsman Eerste Minister van Australie 1908 21 Desember Louis Washkansky wereld se eerste hartoorplantingspasient 1913 29 Desember Paul Whiteman Amerikaanse musiekgroepleier 1890 NobelpryseFisika Hans Bethe Chemie Manfred Eigen Ronald George Wreyford Norrish George Porter Medisyne Ragnar Granit Haldan Keffer Hartline George Wald Letterkunde Miguel Angel Asturias Vrede Nie toegeken nie, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar