1908 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910 1911 1912 1913 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1908Kalenders Die verwoesting van ToengoeskaGregoriaanse kalender 1908 MCMVIIIAb urbe condita 2661Armeense kalender 1357 ԹՎ ՌՅԾԷChinese kalender 4604 4605 甲未 乙申Ethiopiese kalender 1900 1901Hebreeuse kalender 5668 5669Hindoekalenders Vikram Samvat 1963 1964 Shaka Samvat 1830 1831Irannese kalender 1286 1287Islamitiese kalender 1326 1326 Die jaar 1908 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 8ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure27 April Die Olimpiese Somerspele 1908 begin in Londen 30 Junie Die Toengoeska voorval vind in Siberie plaas 24 September Die eerste Model T Ford word gebou Henry James publiseer sy spookstorie The Jolly Corner Geboortes8 Januarie William Hartnell Britse akteur 1975 9 Januarie Simone de Beauvoir Franse feministiese skryfster 1986 15 Januarie Edward Teller Hongaars Amerikaanse teoretiese fisikus wat bekend is as Die vader van die waterstofbom 2003 4 Maart James Norval Suid Afrikaanse teater en filmakteur 1970 5 Maart Rex Harrison Britse verhoog en rolprentakteur 1990 13 Maart Walter Annenberg Amerikaanse uitgewer filantroop en diplomaat 2002 22 Maart Louis L Amour Amerikaanse skrywer 1988 5 April Herbert von Karajan Oostenrykse dirigent 1989 5 April Bette Davis Amerikaanse aktrise 1989 15 April Lita Grey Amerikaanse aktrise 1995 27 April Arthur Bleksley Suid Afrikaanse wetenskaplike 1984 24 April Jozef Goslawski Poolse beeldhouer en medaljeur 1963 30 April Eve Arden Amerikaanse aktrise 1990 20 Mei James Stewart Amerikaanse akteur 1997 20 Mei Bernard Glemser skrywer van fiksie niefiksie en kinderboeke 1990 31 Mei Don Ameche Amerikaanse akteur 1993 12 Junie Otto Skorzeny Duitse Waffen SS spesiale operasies kenner 1975 26 Junie Salvador Allende Chileense president 1973 2 Julie Helga Uys Duits gebore konsertpianis moeder van Pieter Dirk Uys 1969 10 Julie Wally Hayward vyfkeer die wenner van die Comrades maraton 2006 12 Julie Milton Berle Amerikaanse akteur komediant 2002 13 Julie Garfield Todd n eerste minister van Suid Rhodesie 2002 18 Julie Lupe Velez Amerikaanse aktrise 1944 11 Augustus Paolo Monti Italiaanse fotograaf 1982 22 Augustus Henri Cartier Bresson Franse fotograaf 2004 27 Augustus Lyndon B Johnson 36ste President van die Verenigde State 1973 27 Augustus Sir Donald Bradman Australiese krieketspeler 2001 4 September Ds Thomas Duncan Moodie leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder meer op Melsetter die dorp wat sy grootvader gestig het 1978 7 September Michael DeBakey bekende hartchirurg wat die hartvatomleidingchirurgie uitgevind en ontwikkel het 2008 1 Oktober Albert Wessels Suid Afrikaanse nyweraar en die stigter van Toyota Suid Afrika 1991 6 Oktober Carole Lombard Amerikaanse aktrise 1942 12 Oktober Arthur Space Amerikaanse akteur 1983 28 Oktober Harry Oppenheimer Suid Afrikaanse mynmagnaat 2000 7 November Frank Waring Suid Afrikaanse politikus 2000 21 November Hettie Smit skuilnaam van mev S J van Vuuren Afrikaanse skryfster 1973 10 Desember Olivier Messiaen Franse komponis 1992 3 Desember Dulcie Howes Suid Afrikaanse ballerina en balletpionier 1993 17 Desember William Wordsworth Britse komponis en nasaat van die broer van die bekende Engelse digter William Wordsworth 1988 Sterftes9 Januarie Wilhelm Busch Duitse digter 1832 10 April Willem Petrus de Villiers predikant in die NG Kerk lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering kampvegter vir Christelike Nasionale Onderwys en taalstryder 1843 21 Junie Nikolai Rimsky Korsakov komponis 24 Junie Grover Cleveland die 22ste en 24ste President van die Verenigde State 1837 5 Julie Jonas Lie skrywer van Noorwee 1833 27 Julie Paul Homeyer Duitse orrelis 1853 25 Augustus Jan Hendrik Hofmeyr Suid Afrikaanse teoloog en predikant 1835 17 September Thomas Selfridge eerste persoon wat gesterf het in n ongeluk met n kragaangedrewe vliegtuig 1882 14 November Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj van Rusland die vyfde kind en vierde oudste seun van Aleksander II van Rusland en sy eerste vrou Maria Aleksandrowna 1850 15 November Keiserin weduwee en regentes Cixi Qing dinastie regentes van 1861 tot haar dood 1835, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar