1973 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1968 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1973KalendersGregoriaanse kalender 1973 MCMLXXIIIAb urbe condita 2726Armeense kalender 1422 ԹՎ ՌՆԻԲChinese kalender 4669 4670 己子 庚丑Ethiopiese kalender 1965 1966Hebreeuse kalender 5733 5734Hindoekalenders Vikram Samvat 2028 2029 Shaka Samvat 1895 1896Irannese kalender 1351 1352Islamitiese kalender 1393 1393 Die jaar 1973 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 73ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Denemarke en die Verenigde Koninkryk verlaat die Europese Vryhandelsvereniging en betree met Ierland die Europese gemeenskap 6 Januarie Schoolhouse Rock word vrygestel 5 Maart Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word kardinaal priester van San Marco 10 Maart Die Britse goewerneur van Bermuda Sir Richard Sharples word vermoor in Hamilton Bermuda 21 Maart Die Paul Krugerhek naby Skukuza in die Krugerwildtuin word amptelik geopen 6 April Pioneer 11 word gelanseer 15 Mei Twee Kanadese toeriste word doodgeskiet deur Zambiese soldate by die Victoria valle in Rhodesie n Amerikaanse toeris word ook gewond 10 Julie Die Bahamas verkry hul onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk 11 September Augusto Pinochet voer n staatsgreep in Chili uit waarin Salvador Allende om die lewe gebring word 6 Oktober Die Jom Kippoeroorlog breek uit 25 Oktober Die Jom Kippoeroorlog eindig 3 November Mariner program Nasa lanseer Mariner 10 na Mercurius op 29 Maart 1974 word dit die eerste ruimtetuig om daardie planeet te bereik 16 November Skylab program NASA lanseer Skylab 4 met n bemanning van drie ruimtevaarders vanaf Kaap Canaveral Florida vir n 84 dae missie 3 Desember Pioneer 10 beweeg op n afstand van 130 000 km langs Jupiter verby en stuur die eerste detailopnames na die aarde 17 Desember Die Amerikaanse Psigiatrie vereniging verwyder homoseksualiteit van sy lys van geestesversteurings Geboortes14 Januarie Giancarlo Fisichella Italiaanse professionele renjaer 20 Januarie Benjamin Biolay Franse sanger komponis liedteksskrywer en musiekvervaardiger 31 Januarie Portia de Rossi Amerikaanse aktrise 10 Maart Nick Bostrom Sweeds Britse filosoof 24 Maart Jim Parsons Amerikaanse akteur en vervaardiger 4 April Ernst van Dyk Suid Afrikaanse handfietsrenjaer 11 April Jennifer Esposito Amerikaanse aktrise 14 April Anthony Gatto Amerikaanse jongleur jugler 14 April Adrien Brody Amerikaanse akteur 24 April Sachin Tendulkar Indiese krieketspeler 28 April Ian Murdock Amerikaanse sagtewareontwikkelaar wat die Debian projek begin het 2015 16 Mei Tori Spelling Amerikaanse aktrise en skrywer 1 Junie Heidi Klum Duitse fotomodel en filantroop 8 Julie Waleri Zaloezjni opperbevelvoerder van die Oekrainse gewapende magte 15 Julie Brian Austin Green Amerikaanse akteur 16 Julie Shaun Pollock Suid Afrikaanse krieketspeler 23 Julie Monica Lewinsky betrek by n onbehoorlike verhouding met die destydse Amerikaanse president Bill Clinton 4 September Jason David Frank Amerikaanse akteur 2022 6 September Mxolisi Kaunda burgemeester van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit en lid van die African National Congress 9 September Alvin Botes Noord Kaapse politikus en lid van die African National Congress 16 September Alfred Schaffer Nederlandse digter 18 September Mark Shuttleworth Suid Afrikaanse entrepreneur en ruimtetoeris 13 Oktober Greg Albertyn Suid Afrikaanse en voormalige wereldkampioen motorfietsveldrenjaer 14 Oktober George Floyd Amerikaanse reeksmisdadiger en gewapende rower 2020 29 Oktober Adam Bacher Suid Afrikaanse krieketspeler 1 November Aishwarya Rai bekroonde Indiese aktrise in Bollywoodrolprente 27 November Sharlto Copley Suid Afrikaanse akteur 7 Desember Ali Raymi Jemeense bokser en vlieggewigwereldkampioen 2015 9 Desember Nicole Randall Johnson Amerikaanse aktrise skryfster en vervaardiger 24 Desember Stephenie Meyer Amerikaanse romanskryweres en rolprentvervaardiger Sterftes20 Januarie Amilcar Cabral n Kaap Verdiese landboukundige skrywer en politikus 1924 22 Januarie Lyndon B Johnson 36ste President van die Verenigde State 1908 26 Januarie Iva Shepard Amerikaanse aktrise 1886 17 Februarie Leonore Veenemans Suid Afrikaanse sopraan 1935 7 Maart PK Albertyn Suid Afrika se vyftiende Springbokkaptein 1897 25 Maart Edward Steichen Amerikaanse fotograaf 1879 10 April Gerrit Dekker Afrikaanse professor letterkundige en vertaler 1897 8 April Pablo Picasso Spaanse skilder 1881 26 April Irene Ryan Amerikaanse aktrise 1902 30 April Prof S P E Boshoff bekroonde Afrikaanse akademikus skrywer en taalpatriot 1891 17 Mei Maggie Laubser Suid Afrikaanse skilder 1886 21 Mei Iwan Konef Sowjetmaarskalk in die Rooi Leer 1897 29 Mei P Ramlee Maleisiese sanger akteur en liedjieskrywer 1929 9 Junie Erich von Manstein Duitse generaal 1887 26 Junie John Cranko Suid Afrikaanse balletdanser choreograaf regisseur en balletleier 1927 2 Julie Betty Grable Amerikaanse aktrise sanger en danseres 1916 6 Julie Otto Klemperer Duitse dirigent 1885 20 Julie Bruce Lee 32 Chinees Amerikaanse filmakteur bekend vir sy Oosterse gevegskuns 1940 1 Augustus Walter Ulbricht Oos Duitse kommunistiese politikus 1893 6 Augustus Fulgencio Batista Kubaanse president en diktator 1901 2 September J R R Tolkien Engelse skrywer 1892 11 September Salvador Allende Chileense president 1908 13 September Hettie Smit skuilnaam van mev S J van Vuuren Afrikaanse skrywer 1908 13 September Betty Field Amerikaanse aktrise 1913 28 September Norma Crane Amerikaanse aktrise 1928 6 Oktober Sidney Blackmer Amerikaanse akteur 1895 17 Oktober Ingeborg Bachmann Oostenrykse skryfster 1926 19 Oktober Maria Malan Suid Afrikaanse premiersvrou 1905 23 November Constance Talmadge Amerikaanse aktrise 1898 9 Desember Mary Fuller Amerikaanse aktrise 1888 Onbekend Harry Lawrence Suid Afrikaanse politikus 1901, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar