1971 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1966 1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1971Kalenders Die Van StadensrivierbrugGregoriaanse kalender 1971 MCMLXXIAb urbe condita 2724Armeense kalender 1420 ԹՎ ՌՆԻChinese kalender 4667 4668 丁戌 戊亥Ethiopiese kalender 1963 1964Hebreeuse kalender 5731 5732Hindoekalenders Vikram Samvat 2026 2027 Shaka Samvat 1893 1894Irannese kalender 1349 1350Islamitiese kalender 1391 1391 Die jaar 1971 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 71ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure5 Januarie Op die Melbourne krieketveld speel Australie en Engeland in die eerste internasionale eendagwedstryd Australie wen met 5 paaltjies 16 Januarie Die eerste Kaap na Rio seiljagwedvaart begin in Tafelbaai 27 Februarie Die olietenkskip SS Wafra loop op die rotse van die Northumberlandrif naby Agulhas en veroorsaak massiewe oliebesoedeling 8 Mei Mislukte lansering van Mariner 8 Die ruimtetuig was veronderstel om navorsing te gaan doen op die planeet Mars 17 Mei Swartrenosters word in die Krugerwildtuin hervestig 26 Mei Drie Suid Afrikaanse Lugmag Hawker Siddeley vliegtuie bots teen Duiwelspiek in Kaapstad 11 sterf 30 Mei Mariner program Mariner 9 gelanseer na Mars 13 Junie Die New York Times publiseer die Pentagon Papers 30 Junie Die bemanning van die ruimtetuig Sojoes 11 sterf toe hulle lugvoorraad deur n foutiewe klep ontsnap 5 Julie Die 26ste wysiging van die Amerikaanse grondwet gee stemreg aan alle burgers 18 jaar en ouer 15 Augustus Bahrein word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 3 September Katar word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 25 Oktober Die Volksrepubliek China vervang die Republiek China Taiwan as China se verteenwoordiger en permanente lid in die Verenigde Nasies 14 November Mariner 9 bereik Mars en word die eerste ruimtetuig wat rondom n ander planeet wentel 15 November Intel stel die wereld se eerste mikroverwerker die 4004 vry 2 Desember Die Verenigde Arabiese Emirate word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 3 Desember Indie kondig n noodtoestand aan nadat Pakistanse vegvliegtuie noordwes Indie aanval in n dispuut oor Kasjmir 9 Desember Die Pakistanse duikboot Hangor torpedeer die Indiese fregat INS Khukri 194 matrose en offisiere sterf 16 Desember Bangladesj word onafhanklik van Pakistan 16 Desember Onthullling van die monument van replika bronswaens op die Slag van Bloedrivier terrein Die Van Stadensrivierbrug op die Tuinroete se N2 word geopen Die Hochschule fur Wirtschaft und Recht Berlin in Berlyn word gestig David Ruelle en Floris Takens ontwikkel die konsep van n vreemde aantrekker as voorloper tot chaosteorie Geboortes10 Januarie Theuns Jordaan Suid Afrikaanse sanger 2021 12 Januarie Venessa Schoeman Suid Afrikaanse dieetkundige en lewenstylredakteur 26 Januarie Aygun Kazimova Azerbeidjanse sangeres en aktrise 31 Januarie Gabor Kosa Hongaarse historikus van godsdienste 4 Februarie Eric Garcetti Amerikaanse politikus en burgemeester van Los Angeles 9 Februarie Sharon Case Amerikaanse aktrise van Beverly Hills 20 Februarie Joost van der Westhuizen Suid Afrika se agt en veertigste Springbokkaptein 2017 24 Februarie Pedro de la Rosa Spaanse Formule Een renjaer 1 Maart Thomas Ades Britse komponis pianis en dirigent 27 Maart David Coulthard Britse Formule Een renjaer 31 Maart Ewan McGregor Skotse akteur 3 April Shireen Abu Akleh Palestyns Amerikaanse joernalis 2022 12 April Shannen Doherty Amerikaanse aktrise 23 April Kevin Mileham Suid Afrikaanse politikus skaduminister van die Demokratiese Alliansie 16 April Selena Amerikaanse sangeres Tejano 1995 16 April Sharon Dijksma Nederlandse politikus 17 Mei Maxima Zorreguieta koningin van die Nederlande sedert April 2013 as die eggenote van koning Willem Alexander 4 Junie Joseph Kabila Kongolese politikus en president van 2001 tot 2019 5 Junie Mark Wahlberg Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 7 Junie Brandon Topham Suid Afrikaanse politikus geoktroieerde rekenmeester en besigheidsman 16 Junie Tupac Shakur Amerikaanse rapper in Las Vegas doodgeskiet 1996 28 Junie Elon Musk Suid Afrikaans gebore internet en ruimtelanseringsentrepreneur woon en werk in die VSA 21 Julie Charlotte Gainsbourg Frans Britse aktrise en skryfster 12 Augustus Pete Sampras voormalige Amerikaanse tenniswereldkampioen 18 Augustus Kevin Leo Suid Afrikaanse opera en ligte liedjiesanger 25 Augustus Nico Panagio Suid Afrikaanse akteur en TV aanbieder 30 Augustus Malusi Gigaba voormalige Suid Afrikaanse kabinetsminister 31 Augustus Wadim Repin Russiese violis 15 September Wayne Ferreira Suid Afrikaanse tennisspeler 18 September Lance Armstrong Amerikaanse professionele renfietsryer 18 September Jada Pinkett Smith Amerikaanse aktrise en vervaardiger 29 September Anthony Bishop Suid Afrikaanse akteur 2019 25 Desember Justin Trudeau Kanadese politikus en eerste minister 20 Oktober Snoop Dogg Amerikaanse akteur en kletsrymer 20 Oktober Dannii Minogue Australiese aktrise en sangeres 20 Oktober Nico Smit Afrikaanse wetenskapfiksieskrywer en staatsouditeur 25 Oktober Craig Robinson Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 29 Oktober Ma Huateng Chinese entrepreneur en stigter van Tencent 30 Desember Peter Buwalda Nederlandse skrywer en rubriekskrywer Sterftes10 Januarie Coco Chanel Franse mode ontwerper 1883 12 Februarie Karl J Jooste Suid Afrikaanse argitek 1925 8 Maart Harold Lloyd Amerikaanse akteur 1893 11 Maart Philo Farnsworth Amerikaanse uitvinder en televisiepionier 1906 20 Maart Jan Greshoff Nederlandse digter 1888 6 April Igor Strawinski Russies Frans Amerikaanse komponis pianis en dirigent 1882 13 Junie Charles Stallard leier van die Dominiumparty 1871 3 Julie Jim Morrison Amerikaanse sanger liedjieskrywer digter en akteur The Doors en Rick amp The Ravens 1943 6 Julie Louis Armstrong Amerikaanse jazztrompetspeler en sanger 1901 30 Augustus T J Haarhoff Suid Afrikaanse skrywer 1892 11 September Nikita Chroesjtsjof Russiese politikus en Partyleier 1894 13 September Lin Biao Chinese maarskalk en politikus 1907 12 Oktober Fritz Achterberg Duitse toneelspeler 1880 10 November Martiens Bekker Springbokrugbyspeler 1930 16 November Edie Sedgwick Amerikaanse aktrise 1943 30 Desember Albertus van Rhyn Suid Afrikaanse onderwysman koerantredakteur politikus en ambassadeur 1890, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar