1943 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1938 1939 1940 1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1943Kalenders Skeepswrakke naby GuadalcanalGregoriaanse kalender 1943 MCMXLIIIAb urbe condita 2696Armeense kalender 1392 ԹՎ ՌՅՂԲChinese kalender 4639 4640 己午 庚未Ethiopiese kalender 1935 1936Hebreeuse kalender 5703 5704Hindoekalenders Vikram Samvat 1998 1999 Shaka Samvat 1865 1866Irannese kalender 1321 1322Islamitiese kalender 1362 1362 Die jaar 1943 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 43ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure10 Januarie Die Meliskerk Nederlandse vragskip vol wapens en ammunisie vergaan n paar seemyle noordoos van Port St Johns Suid Afrika 14 Januarie Tweede Wereldoorlog Die Casablanca Konferensie begin 2 Februarie Tweede Wereldoorlog Die Slag van Stalingrad eindig met 91 000 uitgeputte Duitse soldate wat deur die Rooi Leer gevange geneem word 9 Februarie Tweede Wereldoorlog Die Slag van Guadalcanal in die Solomoneilande eindig wat aan die Geallieerde magte n sleuteloorwinning in die Stille Oseaanoorlog oor die Japannese Keiserlike Vloot verskaf 22 Februarie Tweede Wereldoorlog Lede van die White Rose Society word skuldig bevind aan hoogverraad en word per guillotine deur die Naziregering in Duitsland tereggestel 2 Maart Tweede Wereldoorlog Australiese en Amerikaanse lugmagte val n groot konvooi van die Japannese vloot onderweg na Nieu Guinee in die Slag van die Bismarcksee aan 14 Maart Die Britse duikboot HMS Thunderbolt die voormalige HMS Thetis word vir die tweede en laaste keer gesink 19 April Die ghetto opstand in Warschau 24 Mei Holocaust word hoof mediese offisier in Auschwitz konsentrasiekamp 24 Mei Tweede Wereldoorlog Admiraal Karl Donitz beeindig die U bootoorlog in die Noord Atlantiese Oseaan weens die hoe verliese aan Duitse kant 25 Junie Smith Conally anti stakingswet in die VSA Kongres aanvaar 9 Julie Tweede Wereldoorlog Geallieerde valskermstroepe land in Sisilie en Operasie Husky begin 10 Julie Tweede Wereldoorlog Die Geallieerdes troepe val Sisilie in met seelandings 24 Julie Tweede Wereldoorlog Die Britse Royal Air Force en die Verenigde State se Army Air Forces begin met Operasie Gomorrha n reeks bomaanvalle op Hamburg 17 Augustus Tweede Wereldoorlog Die bomwerper Schweinfurt Regensburg sending vind plaas 23 September Tweede Wereldoorlog Amerikaanse lugaanvalle verwoes die sentrale deel van die stad Nantes Frankryk en naastenby 1 500 inwoners sterf 26 Desember Tweede Wereldoorlog Die Slag van Noord Kaap vind plaas en die Scharnhorst word gekelder Geboortes14 Januarie Mariss Jansons Letse dirigent 2019 19 Januarie Bertie Reed Suid Afrikaanse seiljagvaarder 2006 24 Januarie Sharon Tate Amerikaanse aktrise 1969 26 Januarie Soad Hosny Egiptiese aktrise 2001 5 Februarie Michael Mann Amerikaanse rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer 9 Maart Piet Welgemoed voormalige professor in vervoerekonomie Suid Afrikaanse sakeman en politikus 19 Maart Engemi Ferreira Afrikaanse skrywer en dramaturg 2019 28 Maart Conchata Ferrell Amerikaanse aktrise 2020 20 April Edie Sedgwick Amerikaanse aktrise 1971 21 April Hannes Viljoen Springbok vleuel 2021 26 April Peter Zumthor Switserse argitek 30 April Frederick Chiluba Zambiese president 2011 5 Mei Michael Palin komediant Monty Python 9 Mei Colin Pillinger Britse planetere wetenskaplike 2014 19 Mei Hennie Smit Suid Afrikaanse akteur 30 Mei Ken Andrew Suid Afrikaanse politikus en parlementslid van die Demokratiese Alliansie 8 Junie Thijs Nel Suid Afrikaanse kunstenaar dramaturg en skrywer 2020 9 Junie Charles Saatchi Britse entrepreneur en kunsversamelaar 23 Junie James Levine Amerikaanse dirigent en pianis 2021 26 Junie Pierre Fourie Suid Afrikaanse bokskampioen 1980 20 Julie Wendy Richard Engelse aktrise 2009 17 Augustus Mikola Sjmatko Oekraiense beeldhouer professor en skilder 19 Augustus Sid Going Nieu Seelandse rugbyspeler 2024 21 Augustus Tolla van der Merwe Suid Afrikaanse storieverteller en komediant 2000 22 Augustus Nahas Angula Namibiese politikus 30 Augustus John Kani Suid Afrikaanse akteur 12 September Michael Ondaatje Kanadese skrywer 29 September Mohammad Khatami Irannese geleerde vyfde President van die Islamitiese Republiek van Iran 1997 2005 18 Oktober Phyllis Spira Suid Afrikaanse ballerina 2008 29 Oktober Don Simpson Amerikaanse rolprentvervaardiger akteur en skrywer 1996 5 November Sam Shepard Amerikaanse akteur en skrywer 2017 7 November Khalifa Haftar Libiese krygsheer 21 November Jacques Laffite Franse Formule Eenrenjaer 23 November Gunther Beckstein Duitse advokaat en politikus 6 Desember John Ellis Bowlt Engelse kunshistorikus en hoogleraar 8 Desember Jim Morrison Amerikaanse sanger van die groep The Doors 1971 9 Desember Vaclav Smil Tsjeggies Kanadese wetenskaplike en beleidsontleder 18 Desember Steve Biko Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis 1977 31 Desember John Denver Amerikaanse sanger 1997 Sterftes7 Januarie Nikola Tesla in Oostenryk gebore Amerikaanse uitvinder fisikus meganiese ingenieur elektroniese ingenieur en futuris 1856 12 Januarie Jan Campert Nederlandse joernalis digter en skrywer 1902 18 Januarie Johannes Egbertus Vixseboxse n Nederlands gebore Suid Afrikaanse argitek en bouaannemer 1863 20 Januarie Ambrose Lomax Suid Afrikaanse apteker en fotograaf 1867 22 Februarie Sophie Scholl weerstandsvegter met die White Rose in Nazi Duitsland 1921 14 Maart Pieter Cornelis Boutens Nederlandse digter en klassikus 1870 23 Maart Sergei Rachmaninoff Russiese komponis 1873 3 April Conrad Veidt Duitse gebore Amerikaanse filmakteur 1893 17 Julie Sir Patrick Duncan Britse politikus en sesde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1937 1943 1870 21 Julie Charley Paddock Amerikaanse atleet en akteur 1900 20 September Ferdinand von Sammern Frankenegg Duitse SS bevelvoerder 17 Maart 1897 20 September Andrew Murray McGregor predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk waarvan n kwarteeu in die NG gemeente Drieankerbaai Kaapstad 1873 7 Oktober Ds Paul Nel leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en moderator van die Transvaalse Kerk 1867 7 Oktober Gustav Preller joernalis redakteur en geskiedskrywer 1875 19 Oktober Camille Claudel Franse beeldhoudster 1864 2 Desember Nordahl Grieg Noorse skrywer en joernalis 1902, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar