1980 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1980Kalenders John LennonGregoriaanse kalender 1980 MCMLXXXAb urbe condita 2733Armeense kalender 1429 ԹՎ ՌՆԻԹChinese kalender 4676 4677 丙未 丁申Ethiopiese kalender 1972 1973Hebreeuse kalender 5740 5741Hindoekalenders Vikram Samvat 2035 2036 Shaka Samvat 1902 1903Irannese kalender 1358 1359Islamitiese kalender 1400 1400 Die jaar 1980 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 80ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad GebeureJanuarie Die goudprys bereik n rekordbedrag van 850 02 VSA dollar per fynons 22 Januarie Andrei Sakharov n sleutelargitek van die Sowjet waterstofbom en wenner van die 1975 Nobelprys vir Vrede word in Moskou gearresteer en na Gorki verban 25 Januarie Die Silverton tak van Volkskas Bank in Pretoria word oorgeneem deur MK vryheidsvegters 1 7 Februarie Die tweede Paralimpiese Winterspele word in Geilo Noorwee aangebied 13 24 Februarie Die 13de Olimpiese Winterspele word in Lake Placid Verenigde State van Amerika aangebied 18 Maart Tropiese sikloon Kolia suid van Madagaskar veroorsaak buitengewone deinings langs die Natalse kus Golwe so hoog as 5 meter stort oor die seewalle van Laer Marine Parade in Durban en rig groot skade aan 18 April Zimbabwe word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik Canaan Banana word die eerste president van die nuwe staat en Robert Mugabe die eerste Eerste Minister 24 April n Poging om VSA gyselaars in die ambassade in Teheran te bevry eindig onsuksesvol 2 Mei Die Suid Afrikaanse regering plaas n verbod op Pink Floyd se treffer Another Brick in the Wall 1 Junie Agt brandstoftenks word vernietig deur Umkhonto we Sizwe MK by SASOL en NATREF in Sasolburg en Secunda 21 Junie 5 Julie Die sesde Paralimpiese Somerspele word in Arnhem Nederland aangebied 13 Julie Quett Masire volg Seretse Khama op as President van Botswana 19 Julie 3 Augustus Die 22ste Olimpiese Somerspele word in Moskou Sowjetunie aangebied 30 Julie Vanuatu word van Frankryk en die Verenigde Koninkryk onafhanklik 22 September Die Iran Irakse Oorlog breek uit 13 Desember Peter Mathebula word Suid Afrika se eerste swart wereldbokskampioen toe hy vir Kim Tae shik van Suid Korea klop op punte Geboortes19 Januarie Jenson Button Britse Formule Een renjaer wereldkampioen in 2009 27 Januarie Marat Safin Russiese tennisspeler 28 Januarie Nick Carter Amerikaanse musikant 6 Februarie Coki Ramirez Argentynse sangeres aktrise en model 22 Februarie Jaco Jacobs Suid Afrikaanse kinderboekskrywer 24 Februarie Janko de Beer Suid Afrikaanse visuele kunstenaar advokaat en natuurbewaarder 2 Maart Ingrid Bolso Berdal Noorse aktrise en vervaardiger 22 Maart Kandyse McClure Kanadese aktrise 9 April Lika Berning Suid Afrikaanse aktrise 9 April Lindiwe Mazibuko Suid Afrikaanse politikus 10 April Charlie Hunnam Britse akteur 10 April Kasey Kahne Amerikaanse NASCAR renjaer 11 April Keiji Tamada Japannese sokkerspeler 12 Mei Rishi Sunak Britse politikus en nuutverkose Eerste minister van die Verenigde Koninkryk 13 Mei Jaco Peyper Suid Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter 1 Junie Johann Muller Suid Afrika se drie en vyftigste Springbokkaptein 6 Junie Mmusi Maimane voormalige leier van die Demokratiese Alliansie 17 Junie Venus Williams Amerikaanse tennisspeler 20 Junie Tika Sumpter Amerikaanse aktrise 5 Julie Eva Green Franse aktrise 20 Julie Gisele Bundchen Brasiliaanse fotomodel en aktrise 26 Julie Jacinda Ardern Nieu Seelandse politikus en Eerste Minister 6 Augustus Vitantonio Liuzzi Italiaanse professionele renjaer 27 Augustus CJ van der Linde Springbokrugbyspeler 28 Augustus Johny Klein Suid Afrikaanse akteur 5 September Pita Limjaroenrat Thaise politikus en sakeman 8 September Mbulaeni Mulaudzi voormalige 800m wereldkampioen en Olimpiese silwermedaljewenner 2014 10 September Jurga Seduikyte Litause popsangeres en liedjieskryfster 18 September Francois van Coke Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 24 September Tanit Phoenix Suid Afrikaanse model en aktrise 4 November Jerry Collins Nieu Seelandse rugbyspeler 2015 12 November Ryan Gosling Kanadese akteur en musikant 25 November Aaron Mokoena Suid Afrikaanse sokkerspeler 3 Desember Sulene Pilon taalkundige aan die Universiteit van Pretoria se Departement Afrikaans en voorsitter van die Taalkommissie Sterftes7 Februarie Margaret Ballinger n kragtige en invloedryke spreker voorstander van gelykheid in Suid Afrika en stigterslid van die Liberale Party 1894 13 Februarie David Janssen Amerikaanse akteur 1931 17 Februarie Graham Sutherland Britse waterverfskilder 1903 31 Maart Jesse Owens Amerikaanse atleet 1913 15 April Jean Paul Sartre Franse filosoof dramaturg skrywer biograaf en aktivis 1905 24 April W E G Louw Afrikaanse digter 1913 29 April Alfred Hitchcock n Britse regisseur 1899 4 Mei Josip Broz Tito president van Joego Slawie 1892 26 Mei Willie Maree Suid Afrikaanse boer en politikus leier van die Nasionale Party in Natal 1920 21 Junie Pierre Fourie Suid Afrikaanse bokskampioen 1943 23 Junie Clyfford Still Amerikaanse skilder 1904 28 Junie Jose Iturbi Spaanse dirigent klavisimbelspeler en pianis 1895 7 Julie Johannes Meintjes Suid Afrikaanse kunsskilder en skrywer 1923 12 Julie Sir Seretse Khama eerste president van Botswana sterf aan pankreaskanker 1921 27 Julie Mohammad Reza Pahlavi laaste sjah van Iran 1919 31 Augustus Chris Burger heelagter van die WP sterf nadat hy sy nek die vorige dag in n rugbywedstryd teen die Vrystaat gebreek het 1952 23 September Jim Fouche Suid Afrikaanse politikus en tweede Staatspresident van Suid Afrika 1968 1975 1898 7 November Steve McQueen Amerikaanse rolprentakteur en regisseur 1930 8 November Lulu Latsky eerste vrou in Suid Afrika wat n doktorsgraad in Wetenskap verwerf 1901 22 November Mae West Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer 1893 24 November George Raft Amerikaanse akteur 1901 8 Desember John Lennon Britse sanger en liedjieskrywer The Beatles 1940 12 Desember Jean Lesage Kanadese advokaat politikus en hervormer 1912 24 Desember Karl Donitz Duitse admiraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1891 31 Desember Marshall McLuhan Kanadese mediakenner 1911 Verwysings n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid Afrika 1500 1990 CAELUM 88 Desember 1991 35 Years Ago Pink Floyd s Another Brick in the Wall Banned in South Africa besoek op 17 Junie 2015Verwysings, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar