1977 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1977Kalenders Deng Xiaoping en Jimmy CarterGregoriaanse kalender 1977 MCMLXXVIIAb urbe condita 2730Armeense kalender 1426 ԹՎ ՌՆԻԶChinese kalender 4673 4674 癸辰 甲巳Ethiopiese kalender 1969 1970Hebreeuse kalender 5737 5738Hindoekalenders Vikram Samvat 2032 2033 Shaka Samvat 1899 1900Irannese kalender 1355 1356Islamitiese kalender 1397 1397 Die jaar 1977 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 77ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure5 9 Februarie Tropiese sikloon Emilie veroorsaak swaar reen en oorstromings in Natal en Oos Transvaal ten minste 10 mense sterf in Zoeloeland 8 Februarie Sewe Rooms Katolieke sendelinge word vermoor by die Musami sendingstasie in Rhodesie 27 April Die Suid Afrikaanse regering begin onderhandelinge met die Westerse Kontakgroep van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad oor die politieke toekoms van Suidwes Afrika Namibie 30 April Prof Hennie Bingle tree af as rektor van die PU vir CHO en word opgevolg deur Prof Tjaart van der Walt 21 Junie Die Israelse onder leiding van eerste minister Menachem Begin word geinstalleer 26 Junie Elvis Presley hou sy laaste konsert 27 Junie Frankryk verleen onafhanklikheid aan Djiboeti 28 Junie Die Verenigde Party van Suid Afrika ontbind 29 Junie Die Verenigde Party en Demokratiese Party 1973 smelt saam en vorm die Nuwe Republiek Party met sir De Villiers Graaff as tussentydse leier 6 Augustus n Bom ontplof in Woolworths in Salisbury Rhodesie 11 mense sterf en 76 word beseer 20 Augustus Voyager 2 word lanseer 21 Augustus Sestien plaaswerkers word doodgeskiet deur ZANLA kaders by die Odzanu Junction plaas naby Umtali Rhodesie 5 September Voyager 1 n onbemande ruimtetuig wat al die planete besoek word lanseer 13 Oktober Lufthansa vlug LH181 ook bekend as die Landshut n Boeing 737 200 word deur die Rote Armee Fraktion gekaap tydens n vlug vanaf Palma de Mallorca Spanje na Frankfurt am Main Duitsland Die kaping vorm deel van n reeks gebeure wat bekend staan as die Duitse Herfs 23 Oktober n NG Kerk dominee Andries Brand 40 en sy vrou word vermoor deur terroriste naby Que Que in Rhodesie 6 Desember Suid Afrika verklaar Bophuthatswana onafhanklik maar dit word deur geen ander land as sodanig aanvaar nie 17 Desember Victoria Falls in Rhodesie word aangeval vanuit Zambie met mortiere 8 persone beseer Die Belgiese chemikus Ilya Prigogine ontvang n Nobelprys vir die bekendstelling van dissipatiewe stelsels en selforganisasie Geboortesdatum onbekend Noxolo Maqashalala Suid Afrikaanse aktrise 2021 13 Januarie Orlando Bloom Engelse akteur en vervaardiger 15 Januarie Giorgia Meloni Italiaanse joernalis en politikus 19 Januarie Nicole Chileense sangeres 30 Januarie Khumbudzo Ntshavheni Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2 Februarie Shakira Colombiaanse sangeres en aktrise 14 Februarie Jim Jefferies Australiese komediant akteur en skrywer 11 Maart Carina Diedericks Hugo Afrikaanse skrywer van jeugverhale 14 April Sarah Michelle Gellar Amerikaanse aktrise 22 April Robbie Hunter Suid Afrikaanse fietsryer 23 April Kasper Andersen Deense akteur 25 April Jeff Coetzee Suid Afrikaanse tennisspeler 3 Mei Maryam Mirzakhani Iranse wiskundige 2017 10 Mei Nick Heidfeld Duitse professionele renjaer 11 Mei Victor Matfield Suid Afrika se twee en vyftigste Springbokkaptein 13 Mei Tom Cotton junior senator vir Arkansas 14 Junie Camila Pitanga Brasiliaanse aktrise 4 Julie Allan Kierstein Jepsen Deense sokkerspeler 27 Julie Jonathan Rhys Meyers Ierse akteur 12 Augustus Zanne Stapelberg Suid Afrikaanse operasangeres 23 Augustus Jared Fogle is n Amerikaanse akteur en veroordeelde kindermolesteerder 6 Oktober Carola Schouten Nederlandse politikus 11 Oktober Hardeep Singh Nijjar Kanadese Sikh separatistiese leier 2023 19 Oktober Gerrie Pretorius bekende Afrikaanse minnesanger 27 Oktober Tessa Jubber Suid Afrikaanse aktrise 10 November Brittany Murphy Amerikaanse aktrise 2009 19 November Mette Frederiksen Eerste minister van Denemarke 2 Desember Marjan Sarec Sloweense politikus 9de eerste minister Sterftes12 Januarie M S B Kritzinger Afrikaanse letterkundige en leksikograaf 1896 29 Januarie Freddie Prinze Amerikaanse akteur 1954 26 Maart Dirk Ziervogel Suid Afrikaanse kenner van Bantoetale 1917 8 April Stefania Turkewich Oekraiense komponis pianis en musikoloog 1898 26 April Hennie Muller Suid Afrika se twee en twintigste Springbokkaptein 1922 5 Mei Ludwig Erhard Duitse politikus minister van ekonomie en bondskanselier van Wes Duitsland 1897 17 Mei M L de Villiers Afrikaanse predikant en musikus komponis van Die Stem van Suid Afrika 1885 30 Mei Paul Desmond Amerikaanse jazzmusikant 1924 2 Julie Gert Potgieter Suid Afrikaanse tenoor en akteur 1929 2 Julie Vladimir Nabokov Russiese skrywer 1899 21 Julie Henry Vahl Duitse akteur 1897 16 Augustus Elvis Presley Amerikaanse sanger en ruk en rol koning sterf op 42 jarige ouderdom 1935 12 September Steve Biko Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en stigter van die Swart bewussynsbeweging sterf in polisie aanhouding 1946 13 September Leopold Stokowski Britse dirigent 1882 16 September Maria Callas Amerikaanse operasangeres 1923 11 Oktober Misha Black Britse argitek en ontwerper 1910 14 Oktober Bing Crosby Amerikaanse akteur en sanger 1903 25 Desember Charlie Chaplin Britse akteur skrywer en rolprentvervaardiger 1889, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar