1922 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1917 1918 1919 1920 1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1922Kalenders Die Spaanse slagting in die Marokkaanse RifGregoriaanse kalender 1922 MCMXXIIAb urbe condita 2675Armeense kalender 1371 ԹՎ ՌՅՀԱChinese kalender 4618 4619 戊酉 己戌Ethiopiese kalender 1914 1915Hebreeuse kalender 5682 5683Hindoekalenders Vikram Samvat 1977 1978 Shaka Samvat 1844 1845Irannese kalender 1300 1301Islamitiese kalender 1341 1341 Die jaar 1922 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 22ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure9 Januarie n Staking deur sowat 22 000 werkers in goudmyne aan die Witwatersrand begin 6 Februarie Pous Pius XI volg Pous Benedictus XV op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 6 Februarie Frankryk Italie Japan die Verenigde Koninkryk en die VSA teken die Washington Vlootooreenkoms om die vlootwapenwedloop in toom te hou 22 Februarie Egipte word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 5 Mei Konstruksie begin aan die in The Bronx 29 Junie Frankryk vergun 100 hektaar by Vimy Ridge vrylik en vir altyd aan die regering van Kanada vir die gratis gebruik van die grond kwytgeskeld van alle belasting 11 September Die Britse Mandaat van Palestina neem n aanvang 13 September Hoogste temperatuur gemeet 58 C opgeteken in al Aziziyal in Libie 18 Oktober n Konsortium stig die British Broadcasting Company om n netwerk van radiosenders te vestig om n nasionale uitsaaidiens in die Verenigde Koninkryk daar te stel 1 November Die Ottomaanse Ryk kom tot n einde toe die laaste sultan Mehmet VI abdikeer 4 November Die Britse argeoloog Howard Carter en sy werkers vind die ingang tot Koning Toetankamen se graf in die Vallei van die Konings in Egipte 22 Desember Die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke Sowjetunie word gestig Spaanse magte rig n bloedbad aan onder die Berbers van die Marokkaanse Rif Switserland het 130 000 werkloses wat saam met hulle n vyfde van die totale bevolking van Switserland uitmaak Geboortes17 Januarie Betty White Amerikaanse aktrise en sangeres 2021 18 Januarie Dr F I J van Rensburg Afrikaanse akademikus en literere kritikus 2015 6 Februarie Patrick Macnee Brits Amerikaanse akteur 2015 12 Februarie Hussein Onn Maleisiese Eerste Minister 1976 1981 1990 15 Februarie Herman Kahn Amerikaanse futuris 1983 28 Februarie Jan van der Merwe Suid Afrikaanse wiskundige en fisikus 2016 12 Maart Jack Kerouac Amerikaanse skrywer 1969 20 Maart Carl Reiner Amerikaanse akteur en komediant 2020 21 Maart Russ Meyer Amerikaanse vervaardiger van seksfilms pionier van die porno industrie 2004 26 Maart Hennie Muller Suid Afrika se se twee en twintigste Springbokkaptein 1977 3 April Doris Day Amerikaanse sangeres aktrise en dieregteaktivis 2019 5 April Gale Storm Amerikaanse sangeres aktrise 2009 11 April Pierre Wack die eerste persoon om die gebruik van scenariobeplanning in die private sektor te ontwikkel 1997 18 April Barbara Hale Amerikaanse aktrise 2017 19 April Erich Hartmann Duitse bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1993 20 April Klaas Steytler Suid Afrikaanse skrywer 1998 21 April Alistair Stuart MacLean Skotse skrywer van populere rillers en avontuurverhale 1987 22 April Eghard van der Hoven Suid Afrikaanse akteur en hoof van Truk 2006 22 April Charles Mingus Amerikaanse jazzmusikant en komponis 1979 27 April Jack Klugman Amerikaanse akteur 2012 29 April Toots Thielemans Belgiese jazz musikant komponis en kitaarspeler 2016 5 Mei Elize Botha Suid Afrikaanse presidentsvrou 1997 5 Mei Fanie Botha Suid Afrikaanse politikus en Minister van Waterwese en Bosbou 2010 6 Mei Miems de Bruyn Afrikaanse aktrise 2010 8 Mei Max Mangold Duitse professor in fonetiek fonologie en algemene linguistiek 2015 9 Mei Marcel Boiteux Franse ekonoom wiskundige en senior staatsdienslid wat as die argitek van die Franse kernprogram bekendgestaan het 2023 13 Mei Bea Arthur Amerikaanse aktrise 2009 16 Mei Otmar Suitner Oostenrykse dirigent 2010 17 Mei Stephanus Francois Kotze Suid Afrikaanse politikus en Minister van Plurale Ontwikkeling 2005 18 Mei Bill Macy Amerikaanse akteur 2019 27 Mei Christopher Lee Engelse akteur sanger en skrywer 2015 2 Junie Carmen Silvera Britse aktrise 2002 7 Junie Hubert du Plessis Suid Afrikaanse komponis en pianis 2011 4 Julie Kristo Pienaar Suid Afrikaanse plantkundige skrywer akteur en TV aanbieder 1996 10 Junie Judy Garland Amerikaanse sangeres en aktrise 1969 13 Junie Etienne Leroux Afrikaanse skrywer 1989 10 Julie Jake LaMotta Amerikaanse bokser 2017 18 Julie Thomas Kuhn Amerikaanse akademikus 1996 21 Julie Mollie Sugden Britse aktrise 2009 23 Julie Stefans Grove Suid Afrikaanse klassieke komponis 2014 9 Augustus Sheila Cussons Suid Afrikaanse digter en skilder 2004 27 Augustus Cate Bauer Engelse aktrise 18 September Schalk van der Merwe Suid Afrikaanse chirurg en politikus 1984 26 September Henriette Grove Afrikaanse skrywer 2009 26 September Nikolaas Romanowitsj Romanof Russiese prins 2014 29 September Esther Brand Suid Afrikaanse atleet en Olimpiese goue medaljewenner 2015 5 Oktober Milla Louw Afrikaanse aktrise en stemafrigter 2012 19 Oktober Elsa Joubert Afrikaanse skrywer 2020 31 Oktober Barbara Bel Geddes Amerikaanse aktrise 2005 2 November Jaap Marais leier van die Afrikanernasionalisties gesinde Herstigte Nasionale Party 2000 8 November Christiaan Barnard Suid Afrikaanse hartchirurg 2001 9 November Imre Lakatos Hongaarse wiskundige natuurkundige en wetenskapfilosoof 1974 11 November Kurt Vonnegut Amerikaanse skrywer 2007 14 November Boutros Boutros Ghali Egiptiese politikus en sesde sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 2016 20 Desember Charita Bauer Amerikaanse aktrise 1985 24 Desember Ava Gardner Amerikaanse aktrise 1990 28 Desember Stan Lee medestigter van die Marvel strokiesprentboeke 2018 Sterftes13 Januarie C P Hoogenhout een van die agt stigters van die Genootskap van Regte Afrikaners 1843 22 Januarie Pous Benedictus XV die 258ste Pous van die Rooms Katolieke Kerk 1854 3 Februarie Christiaan de Wet Suid Afrikaanse generaal en politikus 1854 8 Februarie Koos Sas Suid Afrikaanse misdadiger onbekend 1 April Karel I van Oostenryk laaste keiser van Oostenryk Hongarye 1887 26 Junie 1848 2 Augustus Alexander Graham Bell Skotse wetenskaplike en uitvinder 1847 17 Augustus Jacob van Deventer Suid Afrikaanse militere bevelvoerder 1877 24 Oktober George Cadbury n Kwaker wat die Cadbury s kakao en sjokolademaatskappy in Brittanje gestig het 1839 18 November Marcel Proust Franse skrywer kritikus en essayis 1871 17 Desember Ds Abraham Isaac Steytler invloedryke leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1840, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar