1990 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994 1995 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1990Kalenders De Klerk en Mandela in DavosGregoriaanse kalender 1990 MCMXCAb urbe condita 2743Armeense kalender 1439 ԹՎ ՌՆԼԹChinese kalender 4686 4687 丙巳 丁午Ethiopiese kalender 1982 1983Hebreeuse kalender 5750 5751Hindoekalenders Vikram Samvat 2045 2046 Shaka Samvat 1912 1913Irannese kalender 1368 1369Islamitiese kalender 1411 1411 Die jaar 1990 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 90ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure16 Januarie In Pretoria vermoor die pedofiel Gert van Rooyen sy houvrou Joey Haarhoff en pleeg daarna selfmoord Hy is deur die polisie gesoek in verband die verdwyning van vyf meisies tussen 1988 en 1990 2 Februarie President Frederik Willem de Klerk van Suid Afrika ontban die African National Congress en onderneem om Nelson Mandela te bevry 7 Februarie Die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie stem daartoe in om sy magsmonopolie te laat vaar 11 Februarie Nelson Mandela word vrygelaat uit die Victor Verster gevangenis naby Paarl Suid Afrika na 27 jaar in gevangenisskap 27 Februarie Die Exxonmaatskappy word aan vyf kriminele aanklagte skuldig bevind oor hul rol in die oliebesoedelingsinsident in Alaska 11 Maart Litaue word van die Sowjetunie onafhanklik 20 Maart n Tornado tref Welkom en meer as 800 huisgesinne in Flamingopark Rheederpark en Riebeeckstad word dakloos gelaat twee mense sterf en 98 word beseer 21 Maart Die voormalige Suidwes Afrika nou Namibie verkry onafhanklikheid van Suid Afrika met Sam Nujoma as eerste President 1 April Transnet word gestig 17 April Die Sowjetunie stel n ekonomiese blokkade teen Litaue in 23 April Namibie sluit aan by die Verenigde Nasies 24 April Die Hubble ruimteteleskoop word vanuit die Ruimtependeltuig Discovery ontplooi 24 April Gruinard eiland amptelik vry verklaar van antraks na 48 jaar van kwarantyn 25 April Tydens n verkiesingsvergadering in Keulen word Oskar Lafontaine die bondskanselierkandidaat van die SPD deur n geestesieke vrou aangeval en met n mes gesteek 22 Mei Hereniging van Noord Jemen en Suid Jemen tot Jemen 8 Junie 8 Julie Die 14de FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Italie gespeel wat deur Wes Duitsland gewen word 2 Augustus Irak val Koeweit binne wat aanleiding gee tot die Golfoorlog 10 Augustus Die Magellanruimtetuig bereik Venus na n 15 maande reis 2 September Transnistrie verklaar eensydig sy onafhanklikheid van die Sowjetunie 3 Oktober Hereniging van die Bondsrepubliek Duitsland BRD Wes Duitsland en die Duitse Demokratiese Republiek DDR Oos Duitsland Die deelstate van die DDR sluit by die BRD aan 5 November Rabbi Meir Kahane stigter van die verregse Kach beweging word doodgeskiet na n toespraak in n hotel in New York Stad 11 Desember Albanie kondig aan dat hy die stigting van onafhanklike politiese partye sal toelaat 23 Desember Die Republiek Slowenie stem om weg te breek van die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoeslawie Geboortes4 Januarie Louis Fouche Suid Afrikaanse rugbyspeler 4 Januarie Marizanne Kapp Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 26 Januarie Sergio Perez Meksikaanse Formule Eenrenjaer 1 Februarie Moseline Daniels Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 5 Februarie Charlbi Dean Suid Afrikaanse aktrise en model 2022 7 Februarie Keshav Maharaj Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 28 Februarie Georgina Leonidas Britse aktrise 3 Maart Gerda Steyn Suid Afrikaanse vrouemaraton en ultramaratonatleet 12 Maart Karla Pretorius Suid Afrikaanse netbalspeelster 16 Maart Ionut Silaghi de Oas Roemeense sanger en liedjieskrywer 23 Maart Prinses Eugenie van York Britse koninklike en jongste dogter van prins Andrew en Sarah Ferguson 9 April Kristen Stewart Amerikaanse aktrise en regisseuse 10 April Andile Jali Suid Afrikaanse sokkerspeler 15 April Emma Watson Britse aktrise 25 April Jean Eric Vergne Franse renjaer 11 Mei Richard Gadd n Skotse akteur skrywer en komediant 18 Mei Simone Nortmann Suid Afrikaanse aktrise 21 Mei Scotty Leavenworth Amerikaanse akteur en komponis 8 Junie Beuran Hendricks Suid Afrikaanse krieketspeler 2 Julie Margot Robbie Australiese aktrise en vervaardiger 4 Julie David Kross Duitse akteur 8 Julie Kermit Erasmus Suid Afrikaanse sokkerspeler 11 Julie Connor Paolo Amerikaanse akteur 1 Augustus Elton Jantjies Springbokrugbyspeler 10 Augustus Lucas Till Amerikaanse akteur 2 September Marcus Ericsson Sweedse renjaer 17 Oktober Patrick Lambie Springbokrugbyspeler 24 Oktober Marcel van der Merwe Springbokrugbyspeler 26 November Rita Ora Britse sangeres aktrise en liedjieskrywer Sterftes5 Januarie S Ignatius Mocke Afrikaanse digter en skrywer joernalis en redakteur 1912 7 Januarie Virginia Lee Suid Afrikaanse sangeres van ligte musiek 1927 20 Januarie Barbara Stanwyck Amerikaanse aktrise 1907 25 Januarie Ava Gardner Amerikaanse aktrise 1922 26 Januarie Johannes du Plessis Scholtz n Suid Afrikaanse skrywer taalhistorikus en kunsversamelaar 1900 22 Februarie Thomas Ochse Honiball Suid Afrikaanse spot en strokiesprentkunstenaar 1905 24 Februarie Johnnie Ray Amerikaanse akteur 1927 7 Maart Koos Strauss leier van die Verenigde Party en kabinetsminister 1900 3 April Bernard Glemser skrywer van fiksie niefiksie en kinderboeke 1908 15 April Greta Garbo Sweedse aktrise 18 September 1905 17 April Jeff Masemola Apartheidsaktivis sterf in motorongeluk 12 Desember 1931 23 April Paulette Goddard Amerikaanse aktrise 1910 25 April Dexter Gordon Amerikaanse jazz musikant 1923 18 Mei Jill Ireland Britse aktrise 1936 19 Mei Albie Venter Suid Afrikaanse rolprentregisseur en vervaardiger 1940 29 Mei Hussein Onn Maleisiese Eerste Minister 1976 1981 1922 2 Junie Rex Harrison n Britse verhoog en rolprentakteur 1908 24 Junie Pierre de Wet Afrikaanse rolprentregisseur vervaardiger en skrywer 1909 8 Julie Hans Faverey Nederlandse digter van Surinaamse afkoms 1933 30 September Patrick White Australiese skrywer 1912 12 Oktober Peter Zapffe Noorse metafisikus skrywer kunstenaar prokureur en bergklimmer 1899 14 Oktober Leonard Bernstein Amerikaanse dirigent en komponis 1918 3 November Mary Martin Amerikaanse aktrise 1913 8 November Wolfgang Schmieder Duitse bibliotekaris en musiekkundige 1901 12 November Eve Arden Amerikaanse aktrise 1908 23 November Roald Dahl Walliese kinderverhaalskrywer 1916 4 Desember Edward Binns Amerikaanse akteur 1916 5 Desember Peter Blum Afrikaanse digter 1925 10 Desember Daan Retief Suid Afrikaanse akteur radio omroeper rolprentregisseur Bekend as Staal Burger in sy vervolgreekse 1921 31 Desember Dalton Cathey Amerikaanse akteur 1946, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar