lt lt Februarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29Al die dae 11 Februarie is die 42ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 323 dae in die res van die jaar 324 in skrikkeljare Gebeure731 Pous Gregorius III verkies eers op 18 Maart in die amp bevestig 1160 Die sinode van Pavia bevestig die verkiesing van Teenpous Victor IV Octavianus 1588 Pous Sixtus V stig die 15 kongregasies staatsdepartemente van die Kurie 1873 Koning Amadeo I van Spanje abdikeer verklaar by die Cortes Generales dat die Spanjaarde onregeerbaar is en verlaat die land 1919 Friedrich Ebert word die eerste Reichsprasident van die Weimar Republiek 1929 Die eerste Lateraanse verdrag wat die Vatikaanstad as n onafhanklike soewereine enklave binne Italie vestig word onderteken 1937 Op Komatipoort word 360 mm reen binne 24 uur gemeet Buitengewoon swaar reens sak ook uit oor ander dele van Mpumalanga asook Eswatini en die noorde van KwaZulu Natal 1941 Tweede Wereldoorlog Die Duitse Afrikakorps bereik die Libiese stad Tripoli 1942 Tweede Wereldoorlog Die Duitse Vloot onderneem n deurbraak deur die Engelse kanaal Unternehmen Zerberus suksesvol met drie slagkruisers en vele ander Duitse skepe en vegvliegtuie ter ondersteuning 1963 Die Beatles begin hulle eerste album Please Please Me opneem 1979 Ajatolla Ruhollah Khomeini neem die bewind in Iran oor en word uiteindelik die Opperleier van die Islamietiese republiek 1990 Nelson Mandela word uit die Victor Verster gevangenis in die Paarl buite Kaapstad vrygelaat Geboortes1261 Otto III hertog van Beiere koning van Hongarye 1312 1380 Poggio Bracciolini Italiaanse humanis van die renaissance 1459 1466 Elizabeth van York die vrou van Hendrik VII van Engeland 1503 1535 Niccolo Sfondrati later Pous Gregorius XIV 229ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1591 1567 Honore d Urfe Franse skrywer 1625 1637 Friedrich Nicolaus Bruhns Duitse komponis 1718 1643 Wolfgang Christoph Truchsess von Waldburg Duitse generaal majoor 1688 1644 Johann Fabricius Duitse lutherse teoloog 1729 1657 Bernard le Bovier de Fontenelle Franse skrywer 1757 1675 Johann Alexander Doderlein Duitse historikus en protestantse teoloog 1745 1699 Bertrand Francois Mahe de La Bourdonnais Franse admiraal 1753 1711 Johann Heumann von Teutschenbrunn Duitse diplomaat en historikus 1760 1728 Karl Eugen Duitse hertog van Wurttemberg 1793 1764 Marie Joseph Chenier Franse digter en dramaturg 1811 1764 Carel Hendrik Verhuell Nederlandse admiraal en diplomaat 1845 1776 Karl Gottlieb Bretschneider Duitse protestantse teoloog 1848 1776 Ioannis Kapodistrias eerste Griekse staatshoof na die onafhanklikheid van die Ottomaanse Ryk 1831 1780 Karoline von Gunderrode Duitse digter 1806 1789 Hermannus Bouman Nederlandse protestantse teoloog 1864 1790 Ignaz Assmayer Oostenrykse komponis 1862 1791 Louis Visconti Franse argitek 1853 1792 Johann Philipp Bronner Duitse apteker en wynbou pionier 1864 1800 Josef Franz Karl Amrhyn Switserse politikus 1849 1807 Napoleon Orda Poolse komponis pianis en kunstenaar 1883 1807 Karl Schmitz Duitse koopman en burgemeester van die stad Mainz 1882 1809 Karl Bodmer Switserse skilder 1893 1847 Thomas Edison Amerikaanse uitvinder 1931 1875 Louise Willy Franse kabaretkunstenaar teater en rolprentaktrise 1940 1882 Valli Valli Engelse aktrise 1927 1883 Grete Berger Duitse aktrise 1944 1887 Johannes van Melle Nederlands gebore Afrikaanse skrywer van onder meer 1953 1896 Jeremy Schulman Suid Afrikaanse violis en dirigent 1969 1896 Curt von Gottberg Duitse generaal van die Waffen SS 1945 1926 Paul Bocuse Franse sjef gastronoom en skrywer van kookboeke 2018 1936 Burt Reynolds Amerikaanse akteur rolprentregisseur en vervaardiger 2018 1962 Sheryl Crow Amerikaanse musikant 1967 Hank Gathers Amerikaanse basketbalspeler 1990 1969 Jennifer Aniston Amerikaanse akteur 1986 Gabriel Boric Chileense sentrum linkse politikus en verkose president 1992 Thomas Turgoose Engelse akteur Sterftes244 Gordian III Romeinse keiser 225 641 Herakleios keiser van Bisantium 575 731 Pous Gregorius II die 89ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 669 821 Benedikt van Aniane Frankiese ab onbekend 824 Pous Paschalis I die 98ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 867 Theodora II eggenoot van die Bisantynse keiser Theophilos 805 1056 Hermann II Duitse aartsbiskop van Keulen onbekend 1115 Hoyer von Mansfeld Duitse veldmaarskalk van keiser Heinrich V onbekend 1141 Hugo von St Viktor Duitse teoloog en filosoof 1097 1392 Nikolaus von Meissen Duitse biskop van Lubeck en Meissen onbekend 1418 Bogislaw VIII hertog van Pommeranie 1364 1484 Georg von Baden Duitse markgraaf van Baden en biskop van Metz 1433 1503 Elizabeth van York die vrou van Hendrik VII van Engeland 1466 1650 Rene Descartes Franse wysgeer wiskundige en natuurwetenskaplike 1596 1672 Patriarg Joasaf II van Moskou die sewende Russies Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland onbekend 1838 Cornelius de Jong Nederlandse seekaptein en skrywer 1762 1868 Leon Foucault Franse fiskius 1819 1946 John Langalibalele Dube n Suid Afrikaanse essayis filosoof opvoedkundige politikus uitgewer redakteur skrywer en digter 1871 1963 Sylvia Plath n Amerikaanse digter romanskrywer en kortverhaalskrywer 1932 1984 Phil Nel Suid Afrika se agttiende Springbokkaptein 1902 1986 Frank Herbert Amerikaanse wetenskapfiksieskrywer 1920 2010 Jim Janssen van Raaij Nederlandse politikus 1932 2012 Whitney Houston Amerikaanse sangeres 1963 2020 Joseph Shabalala Suid Afrikaanse sanger en stigter van Ladysmith Black Mambazo 1941 2024 Kelvin Kiptum n Keniaanse langafstandhardloper 1999 Vakansie vierings en waarnemingsdaeFeesdag van Pous Paschalis I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 11 February, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar