1927 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930 1931 1932 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1927Kalenders Charles LindberghGregoriaanse kalender 1927 MCMXXVIIAb urbe condita 2680Armeense kalender 1376 ԹՎ ՌՅՀԶChinese kalender 4623 4624 癸寅 甲卯Ethiopiese kalender 1919 1920Hebreeuse kalender 5687 5688Hindoekalenders Vikram Samvat 1982 1983 Shaka Samvat 1849 1850Irannese kalender 1305 1306Islamitiese kalender 1346 1346 Die jaar 1927 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 27ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure20 Mei Teen 7 52 vm vertrek Charles Lindbergh vanaf Roosevelt veld in New York op die wereld se eerste solo ononderbroke vlug oor die Atlantiese Oseaan hy land by Le Bourget vliegveld in Parys teen 10 22 nm die volgende dag 29 Junie Die eerste toetslopie van Wallace Turnbull se verstelbare hellingshoekskroef vind plaas Die moderne Italiaanse koffiemaatskappy Lavazza word gestig Geboortes1 Januarie Maurice Bejart Franse choreograaf 2007 10 Januarie Johnnie Ray Amerikaanse akteur 1990 13 Januarie Sydney Brenner Suid Afrikaanse molekulere bioloog 2019 17 Januarie Eartha Kitt Amerikaanse sangeres danseres en aktrise 2008 17 Januarie Solly Ozrovech skrywer van Christelike boeke en afgetrede predikant 2015 21 Januarie Johan de Ridder Suid Afrikaanse argitek ontwerper van vele geboue 2013 25 Januarie Antonio Carlos Jobim Brasiliaanse liedjieskrywer komponis sanger pianis 1994 20 Februarie Sidney Poitier Amerikaansgebore akteur regisseur skrywer en diplomaat 2022 25 Februarie Carol Brewster Amerikaanse aktrise 1 Maart Basie Vivier Suid Afrika se vier en twintigste Springbokkaptein 2009 6 Maart Gabriel Garcia Marquez Colombiaanse skrywer 2014 7 Maart James Broderick Amerikaanse akteur 1982 15 Maart Ian Player Suid Afrikaanse natuurbewaarder en broer van die gholflegende Gary Player 2014 16 Maart Wladimir Komarof Russiese ruimtevaarder aanboord Soyuz 1 1967 20 Maart John Joubert Suid Afrikaanse komponis en akademikus 2019 21 Maart Hans Dietrich Genscher Duitse politikus 2016 27 Maart Mstislav Rostropovich Russiese musikus 2007 16 April Joseph Alois Ratzinger later Pous Benedictus XVI 265ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 2022 16 April Edie Adams Amerikaanse sangeres en aktrise 1927 17 April Margot Honecker Duitse politikus 2016 20 April Chris Heunis Suid Afrikaanse regter politikus en lid van die Nasionale Party 2006 25 April Albert Uderzo Franse strokiesprentkunstenaar en skepper van Asterix 2020 27 April Coretta King burgerregteaktivis en weduwee van die prediker Martin Luther King 5 Mei Pat Carroll Amerikaanse aktrise 2022 25 Mei Robert Ludlum Amerikaanse outeur van rillerromans bes bekend as skepper van Jason Bourne in die Bourne Trilogyreeks 2001 8 Junie Jerry Stiller Amerikaanse akteur 2020 26 Junie Ben Turok professor in ekonomie ANC aktivis en parlementslid 2019 27 Junie Virginia Lee Suid Afrikaanse sangeres van ligte musiek 1990 4 Julie Gina Lollobrigida Italiaanse aktrise en fotojoernalis 2023 6 Julie Janet Leigh Amerikaanse aktrise 2004 13 Julie Simone Veil Franse en Europese staatsvrou 2017 18 Julie Kurt Masur Duitse dirigent 2015 29 Julie Harry Mulisch Nederlandse skrywer 2010 10 Augustus Vittorio Gregotti Italiaanse argitek 2020 15 Augustus John Cranko Suid Afrikaanse balletdanser choreograaf regisseur en balletleier 1973 18 Augustus Rosalynn Carter die Verenigde State se Eerste Dame tussen 1977 en 1981 18 Augustus Victor Edouard d Assonville Suid Afrikaanse teoloog historikus en skrywer 2022 23 Augustus Dick Bruna Nederlandse grafiese ontwerper tekenaar en skrywer van kinderboeke 2017 23 Augustus Hans Zanotelli Duitse dirigent 1993 25 September Colin Davis Britse dirigent 2013 27 September Eli Louw Suid Afrikaanse minister van vervoer en tot 1994 Suid Afrika se laaste wit speaker 2016 14 Oktober Roger Moore Engelse akteur 2017 16 Oktober Gunter Grass Duitse skrywer beeldhouer skilder en grafiese kunstenaar 2015 22 Oktober Allan Hendrickse Suid Afrikaanse politikus prediker en onderwyser 2005 24 Oktober Gilbert Becaud Franse sanger komponis pianis en akteur 2001 31 Oktober Roger Kahn Amerikaanse skrywer van veral boeke wat handel oor bofbal 2020 9 November Carel Boshoff stigter van Orania 2011 15 November George Bizos Grieks Suid Afrikaanse menseregte en anti apartheidsadvokaat 2020 5 Desember Bhumibol Adulyadej koning van Thailand 2016 6 Desember Ge Korsten Suid Afrikaanse sanger 1999 19 Desember Dirk Kotze Suid Afrikaanse geskiedkundige 1992 20 Desember Kim Young sam Suid Koreaanse politikus en sewende president van die land 2015 25 Desember Ram Narayan Indiese musikant 25 Desember Jan Pickard Suid Afrikaanse rugbyspeler 1998 Sterftes21 Januarie Charles Warren Wallieseer en Britse kryger 1840 26 Mei Annie Visser Suid Afrikaanse mezzo sopraan 1876 22 Junie Sir John Fraser n Suid Afrikaanse staatsman 1840 15 Augustus B B Comer Amerikaanse saaiboer entrepreneur en Demokratiese politikus 1848 25 Augustus Elizabeth Maria Molteno Suid Afrikaanse kampvegter vir burger en vroueregte 24 September 1852 14 September Isadora Duncan Amerikaanse danseres en choreograaf 1877 15 September Herman Gorter Nederlandse digter 1864 2 Oktober Svante Arrhenius Sweedse chemikus fisikus en Nobelpryswenner 1859 10 Oktober Gustave Whitehead Amerikaanse lugvaartpionier 1874 4 November Valli Valli Engelse aktrise 1882 10 November Cornelis van Boeschoten n Nederlands Transvaalse onderwyser en staatsman 1845, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar