1924 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1919 1920 1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1924Kalenders Franz KafkaGregoriaanse kalender 1924 MCMXXIVAb urbe condita 2677Armeense kalender 1373 ԹՎ ՌՅՀԳChinese kalender 4620 4621 庚亥 辛子Ethiopiese kalender 1916 1917Hebreeuse kalender 5684 5685Hindoekalenders Vikram Samvat 1979 1980 Shaka Samvat 1846 1847Irannese kalender 1302 1303Islamitiese kalender 1343 1343 Die jaar 1924 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 24ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure25 Januarie 5 Februarie Die eerste Olimpiese Winterspele word in Chamonix Mont Blanc Frankryk aangebied 4 Mei 27 Julie Die agste Olimpiese Somerspele word in Parys Frankryk aangebied 26 Junie Besettende magte van die Verenigde State van Amerika verlaat die Dominikaanse Republiek Professor Raymond Dart vind die oeroue skedel van die sogenaamde Taung kind naby Taung in die Noordwes provinsie van Suid Afrika Generaal J B M Hertzog word die derde Eerste Minister van die Unie van Suid Afrika Geboortesonbekende dag Pieter de Villiers Suid Afrikaanse pianis orrelis en komponis 2015 1 Januarie Charlie Munger Amerikaanse prokureur en sakevennoot van Warren Buffett 2023 2 Januarie Roberto Sambonet Italiaanse argitek ontwerper en skilder 1995 21 Januarie Benny Hill Britse akteur en sanger 1992 24 Januarie Graaf John Spencer vader van Prinses Diana 1992 2 Februarie Tine Balder Vlaamsgebore aktrise woon en werk van 1960 in Suid Afrika 2021 21 Februarie Robert Mugabe Zimbabwiese politikus en staatsman President van Zimbabwe 2019 23 Februarie Allan McLeod Cormack Suid Afrikaansgebore natuurkundige 1998 28 Maart Freddie Bartholomew Amerikaanse akteur 1992 3 April Marlon Brando Amerikaanse akteur 2004 4 April Noreen Nash Amerikaanse aktrise en skryfster 2023 15 April Neville Marriner Engelse violis en dirigent 2016 28 April Kenneth Kaunda Zambiese president 2021 7 Mei Marjorie Boulton Britse skrywer en digter 2017 13 Mei Harry Schwarz Suid Afrikaanse politikus en VN ambassadeur 2010 22 Mei Charles Aznavour Franse sanger akteur en komponis 2018 31 Mei T T Cloete Afrikaanse digter en letterkundige 2015 8 Junie Sheldon Allman Amerikaanse akteur 2002 12 Junie George H W Bush Amerikaanse politikus en 41ste President van die Verenigde State 1989 1993 2018 22 Junie Al Debbo Suid Afrikaanse akteur komediant en sanger 2011 25 Junie Sidney Lumet Amerikaanse regisseur en draaiboekskrywer 2011 4 Julie Eva Marie Saint Amerikaanse aktrise 8 Julie Merwe Scholtz Afrikaanse letterkundige taalwetenskaplike skrywer en digter 2005 13 Julie Carlo Bergonzi Italiaanse opera tenoor 2014 14 Julie Stephen Fry Suid Afrika se drie en twintigste Springbokkaptein 2002 15 Julie Bartho Smit Afrikaanse skrywer en dramaturg 1986 23 Julie Brad Johnson Amerikaanse akteur 1981 26 Julie Dirk de Villiers Suid Afrikaanse akteur en regisseur 2009 1 Augustus Abdoellah bin Abdoel Aziz al Saoed koning van Saoedi Arabie 2015 3 Augustus Max van der Stoel Nederlandse politikus 2011 5 Augustus Sarel Hayward Suid Afrikaanse politikus 1999 27 Augustus Ds Vidius Nel predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 2007 29 Augustus Samuel Hynes Amerikaanse vlieenier professor van letterkunde en skrywer 2019 9 September Sylvia Miles Amerikaanse aktrise 2019 16 September Lauren Bacall Amerikaanse aktrise 2014 21 September Amilcar Cabral Kaapse Verdiese landboukundige skrywer en politikus 1973 28 September Rudolf Barsjai Sowjet en Russiese dirigent en altviolis 2010 1 Oktober Jimmy Carter 39ste President van die Verenigde State 21 Oktober Joyce Randolph Amerikaanse aktrise 2024 11 November Harry Kuitert Nederlandse teoloog 2017 25 November Paul Desmond Amerikaanse jazz musikant 1977 12 Desember Anna Louize Heiberg professor in Wysbegeerte aan die Universiteit van Natal en Afrikaanse skrywer van romans 2013 19 Desember Cicely Tyson Amerikaanse aktrise en vervaardiger 2021 22 Desember Barrie Biermann Suid Afrikaanse argitek 1991 Sterftes21 Januarie O S 10 April Wladimir Lenin Russiese kommunis en politikus 1870 3 Februarie Woodrow Wilson die 28ste President van die Verenigde State 1856 14 April Louis Sullivan Amerikaanse argitek 1856 3 Junie Franz Kafka een van die grootste fiksieskrywers van die 20ste eeu 1883 27 Julie Ferruccio Busoni Italiaanse pianis komponis dirigent skrywer verwerker van musiek en pedagoog 1866 3 Augustus Joseph Conrad Engelse skrywer 1857 21 Oktober Elsie Eloff Kruger dogter van pres Paul en mev Gezina Kruger 1853 4 November Gabriel Faure Franse komponis 1845 22 November Herman Heijermans Nederlandse skrywer 1864 29 November Giacomo Puccini n Italiaanse komponis van hoofsaaklik operamusiek 1858, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar