2018 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020 2021 2022 2023 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2018Kalenders President Cyril RamaphosaGregoriaanse kalender 2018 MMXVIIIAb urbe condita 2771Armeense kalender 1467 ԹՎ ՌՆԿԷChinese kalender 4714 4715 甲酉 乙戌Ethiopiese kalender 2010 2011Hebreeuse kalender 5778 5779Hindoekalenders Vikram Samvat 2073 2074 Shaka Samvat 1940 1941Irannese kalender 1396 1397Islamitiese kalender 1440 1440 Die jaar 2018 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dis was die 18de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Bulgarye neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Estland oor 4 Januarie Die Shosholoza Meyl ontspoor na n botsing met n vragmotor tussen Hennenman en Kroonstad waarby 21 mense sterf en 254 beseer word 9 25 Februarie Die 23ste Olimpiese Winterspele word in Pyeongchang Suid Korea aangebied 14 Februarie Jacob Zuma bedank as President van Suid Afrika 15 Februarie Cyril Ramaphosa word president van Suid Afrika 9 18 Maart Die twaalfde Paralimpiese Winterspele word in Pyeongchang Suid Korea aangebied 21 Maart Die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied AfCFTA ooreenkoms word deur 44 van die Afrika unie AU se 55 lidlande in Kigali Rwanda onderteken 1 April Die President van Botswana Ian Khama bedank en word deur adjunkpresident Mokgweetsi Masisi opgevolg 8 Mei Bari Weiss redakteur van The New York Times publiseer n artikel oor die intellektuele donker web 10 Mei Hemelvaartsdag 19 Mei Die huweliksplegtigheid van die Britse Prins Harry met die Amerikaanse Meghan Markle 23 Mei Die krieketster AB de Villiers kondig sy uittrede uit internasionale krieket aan 25 Mei Tydens n referendum stem 66 4 van die stemgeregtiges in die Republiek Ierland ten gunste van die wettiging van aborsies 8 Junie Sanlam vier sy honderdste verjaarsdag 14 Junie 15 Julie Die 21ste Sokker wereldkampioenskap word in Rusland aangebied en der Frankryk gewen 1 Julie Oostenryk neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Bulgarye oor 5 Julie Litaue sluit by die OESO aan 14 Oktober Pous Paulus VI word deur Pous Franciskus heilig verklaar 10 November Die Maputo Katembe brug die langste hangbrug in Afrika word geopen 9 Desember Gerald Cotton die Hoof uitvoerende beampte en stigter van Quadriga Fintech Solutions sterf onverwags in Indie Na sy dood kon 115 000 kliente nie toegang verkry tot die 250 miljoen Kanadese dollar wat hulle in kriptogeld by die maatskappy bele het nie aangesien slegs hy die wagwoorde gehad het Geboortes9 Maart Prinses Adrienne Hertogin van Blekinge Sweedse prinses 23 April Prins Louis van Wallis gedoop Louis Arthur Charles seun van William Prins van Wallis en n Britse troonopvolger SterftesHugh Masekela oorlede op 23 JanuarieMorgan Tsvangirai oorlede op 14 FebruarieWinnie Madikizela Mandela oorlede op 2 AprilAretha Franklin oorlede op 16 AugustusKofi Annan oorlede op 18 AugustusStan Lee oorlede op 12 NovemberJanuarie tot April 5 Januarie John W Young Amerikaanse ruimtevaarder 1930 9 Januarie Gerald Morkel voormalige premier van die Wes Kaap en burgemeester van Kaapstad 1941 17 Januarie Roy Bennett Zimbabwiese politikus 1957 18 Januarie Lucas Mangope oudpresident van die bantoestan Bophuthatswana 1977 1994 1923 20 Januarie Paul Bocuse Franse sjef gastronoom en skrywer van kookboeke 1926 22 Januarie Ursula K Le Guin Amerikaanse skrywer 1929 23 Januarie Hugh Masekela legendariese Suid Afrikaanse trompetspeler 1939 27 Januarie Ingvar Kamprad Sweedse sakemagnaat en stigter van Ikea 1926 29 Januarie Clive van Ryneveld Suid Afrikaanse krieketspeler politikus prokureur en bankier 1928 6 Februarie John Anthony West Amerikaanse skrywer dosent en geologiegids 1932 14 Februarie Ruud Lubbers Nederlandse politikus Eerste Minister 1939 14 Februarie Morgan Tsvangirai Zimbabwiese politikus 1952 21 Februarie Billy Graham Amerikaanse evangelis 1918 24 Februarie Sridevi Indiese aktrise 1963 26 Februarie Mies Bouwman Nederlandse televisie aanbieder 1929 3 Maart David Ogden Stiers Amerikaanse komediant en akteur 1942 3 Maart Roger Bannister voormalige Britse atleet en neuroloog 1929 8 Maart Peter Temple Australies Suid Afrikaanse joernalis en skrywer 1946 14 Maart Stephen Hawking Britse fisikus en skrywer 1942 23 Maart Philip Kerr Britse skrywer 1956 2 April Winnie Madikizela Mandela anti apartheidsaktivis en gewese vrou van Nelson Mandela 1936 14 April Colin Bland Suid Afrikaanse krieketspeler 1938 15 April Michael Halliday Australiese taalkundige 1925 15 April R Lee Ermey Amerikaanse akteur 1944 16 April Harry Anderson Amerikaanse akteur en skrywer 1952 29 April Derek Keys Suid Afrikaanse politikus 1931 Mei tot Augustus 9 Mei Jan Engelen Suid Afrikaanse akteur en TV regisseur 1946 12 Mei Sam Nzima Suid Afrikaanse fotojoernalis 1934 22 Mei Philip Roth Amerikaanse romanskrywer 1933 26 Mei Alan Bean Amerikaanse ruimtevaarder 1932 8 Junie Anthony Bourdain Amerikaanse akteur en komediant 1956 16 Junie Syd Nomis Springbokrugbyspeler 1941 16 Junie Cecile Cilliers Suid Afrikaanse joernalis en skryfster 1933 25 Junie David Goldblatt Suid Afrikaanse fotograaf 1930 27 Junie Renata Coetzee kenner van die tradisionele voedselkulture van Suid Afrikaners 1930 14 Julie Theo Ben Gurirab Namibiese politikus 1938 25 Julie Tom Gouws Afrikaanse skrywer en akademikus 1961 26 Julie Gert Steyn Suid Afrikaanse bokskampioen 1951 27 Julie Bongani Mayosi Suid Afrikaanse professor 1967 29 Julie Nellie du Toit Suid Afrikaanse liriese sopraan 1929 5 Augustus Charlotte Rae Amerikaanse aktrise 1926 10 Augustus Koos Human Afrikaanse uitgewer rubriekskrywer en musiekkenner 1931 11 Augustus George Stevens Suid Afrikaanse bariton 15 Augustus Martin Pelser Springbokrugbyspeler 1934 16 Augustus Aretha Franklin Amerikaanse sangeres 1942 18 Augustus Kofi Annan Ghanese diplomaat en sewende sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 1938 20 Augustus Lerina Erasmus Suid Afrikaanse aktrise en skrywer 1946 21 Augustus John van Reenen Suid Afrikaanse diskuswereldrekordhouer 1947 25 Augustus John McCain Amerikaanse politikus 1936 31 Augustus Marinus Wiechers Suid Afrikaanse regsman en grondwetkenner 1937 September tot Desember 6 September Burt Reynolds Amerikaanse akteur rolprentregisseur en vervaardiger 1936 10 September Jannie Geldenhuys Suid Afrikaanse Weermaghoof 1935 20 September Pieter Kooij Suid Afrikaanse pianis musiekonderwyser en resensent 1937 22 September Edna Molewa ANC politikus en Minister van Omgewingsake van Suid Afrika 1957 25 September Shoki Mokgapa Suid Afrikaanse aktrise 1984 1 Oktober Charles Aznavour Franse skrywer komponis chansonnier sanger en akteur 1924 6 Oktober Montserrat Caballe Spaanse operasangeres 1933 7 Oktober Theuns Briers Springbokrugbyspeler 1929 10 Oktober Raye Montague Amerikaanse vlootingenieur 1935 12 Oktober Pik Botha Suid Afrikaanse politikus Minister van Buitelandse Sake 1932 15 Oktober Paul Allen Amerikaanse sakeman en medestigter van Microsoft 1953 20 Oktober Wim Kok Nederlandse politikus 1938 24 Oktober James Karen Amerikaanse akteur 1923 3 November Sondra Locke Amerikaanse aktrise 1944 5 November Renier van Rooyen Suid Afrikaanse entrepreneur en stigter van Pep Stores 1931 12 November Stan Lee medestigter van die Marvel strokiesprentboeke 1922 13 November Katherine MacGregor Amerikaanse aktrise 1925 17 November Nigel Morgan n Britse en Suid Afrikaanse veiligheidskonsultant 1954 20 November Aaron Klug Britse skeikundige en biochemikus 1926 26 November Bernardo Bertolucci Italiaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer 1941 26 November Stephen Hillenburg Amerikaanse animasiekunstenaar 1961 30 November George H W Bush Amerikaanse politikus en 41ste President van die Verenigde State 1924 1 Desember Gertjie Brynard Springbokrugbyspeler 1938 1 Desember Ken Berry Amerikaanse akteur 1933 3 Desember Justin Cartwright Britse skrywer 1945 5 Desember Alex Boraine Suid Afrikaanse politikus skrywer en voormalige kerkleier 1931 26 Desember Don McKay Amerikaanse akteur 1925 Eksterne skakelsWikinews bevat nuus in verband met 2018 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2018, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar