lt lt Desember 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 1 Desember is die 335ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 336ste in skrikkeljare Daar volg nog 30 dae in die res van die jaar Gebeure1185 Pous Urbanus III word gekroon 1390 Angelo Correr later Pous Gregorius XII word aangestel as Latynse Patriarg van Konstantinopel 1505 Pous Julius II stel nege nuwe kardinale aan waaronder weer soos in 1503 twee familielede 1640 Johan IV word tot Koning van Portugal verklaar wat tot n oorlog met Spanje lei 1681 Pietro Vito Ottoboni later Pous Alexander VIII word kardinaal biskop van Sabina 1717 Pous Clemens XI verklaar die sewe stigters van die Serviete orde salig 1822 Pedro I word as die eerste keiser van Brasilie gekroon 1838 In die Kaapkolonie word slawe vrygestel Dit reen vir drie dae in die winterreenvalgebied wat aanleiding gee tot die term slawereentjie vir reen in die middel van die somer 1925 Switserland onderteken die Verdrag van Locarno in Londen 1934 Die Groot Suiwering begin in Rusland 1955 Rosa Parks weier om haar sitplek op n bus aan n wit man af te staan en word in hegtenis geneem vir oortreding van rassesegregasiewette in Montgomery Alabama wat aanleiding gee tot die Montgomery Busboikot 1958 Die kolonie van Ubangi Shari word n outonome gebied binne die Franse Gemeenskap en neem die naam Sentraal Afrikaanse Republiek aan 1969 Cape Argus word The Argus Die naam het sedertdien weer Cape Argus geword 1974 n Boeing 727 verongeluk in swak weer by Washington se Dulles Internasionale Lughawe en 92 mense sterf 1990 Channeltonnelwerkers van die Verenigde Koninkryk en Frankryk ontmoet 40 meter onder die Engelse kanaal seebodem wat die eerste grondverbinding tussen die eiland van Groot Brittanje en die vasteland van Europa daar stel sedert die laaste ystydperk 1991 Die Oekraine verkry sy onafhanklikheid van die Sowjetunie 1998 Die Suid Afrikaanse Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997 tree in werking 2015 De Beers verkoop al sy oorblywende myne in Kimberley aan Petra Diamonds vir R102 miljoen Geboortes1580 Nicolas Claude Fabri de Peiresc Franse sterrekundige oudhedekenner en geleerde 1637 1827 Dr John Medley Wood Suid Afrikaanse plantkundige 1915 1872 Eduard Paul Benedict Frese Duits Baltiese protestantse martelaar 1919 1886 Pierre Kemp Nederlandse digter 1967 1913 Mary Martin Amerikaanse aktrise 1990 1935 Woody Allen n Amerikaanse draaiboekskrywer regisseur en akteur 1939 Lee Trevino Amerikaanse beroepsgholfspeler 1946 Rudolf Buchbinder Oostenrykse pianis 1949 Pablo Escobar Colombiaanse dwelmbaron 1993 1952 Sonja Herholdt Suid Afrikaanse sangeres 1984 Yolandi Visser Suid Afrikaanse sangeres en kletsrymer Sterftes1431 Elisabeth von Ziegenhain vrou van Ulrich V von Hanau 1375 1521 Pous Leo X die 217de pous van die Rooms Katolieke Kerk aan malaria in Rome 1475 1727 Abraham Bogaert Nederlandse digter 1663 1825 Aleksander I van Rusland tsaar van Rusland 1777 1910 Henry Bale Hoofregter van die Natalse Hooggeregshof 1854 2007 Elisabeth Eybers Afrikaanse digteres en ontvanger van die Hertzogprys 1915 2012 Arthur Chaskalson Suid Afrikaanse regsgeleerde 1931 2018 Gertjie Brynard n Springbokrugbyspeler 1938 2018 Ken Berry Amerikaanse akteur 1933 2019 Shelley Morrison n Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1936 Vakansies vierings en waarnemingsdaeWereldvigsdag Internasionaal herdenk Wikimedia Commons bevat media in verband met 1 Desember, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar