1969 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973 1974 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1969Kalenders Eerste maanlanding Gregoriaanse kalender 1969 MCMLXIXAb urbe condita 2722Armeense kalender 1418 ԹՎ ՌՆԺԸChinese kalender 4665 4666 乙申 丙酉Ethiopiese kalender 1961 1962Hebreeuse kalender 5729 5730Hindoekalenders Vikram Samvat 2024 2025 Shaka Samvat 1891 1892Irannese kalender 1347 1348Islamitiese kalender 1389 1389 Die jaar 1969 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 69ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureBouwerk aan die reuse Cahora Bassa dam in Mosambiek begin Sirhan Sirhan word gevonnis vir die sluipmoord op Robert F Kennedy Tsjeggo Slowaakse kommuniste party voorsitter Alexander Dubcek word ontslaan 3 Maart Apollo 9 word gelanseer 17 Maart Die Israelse onder leiding van eerste minister Golda Meir word geinstalleer 13 Mei Rassebetoogings in Kuala Lumpur Malaysie later bekend as die May 13 Incident 16 Mei Wenera ruimteprogram Wenera 5 n Sowjet ruimtetuig land op Venus 22 Mei Apollo 10 se maan eenheid vlieg binne 15 400 m van die maan se oppervlakte verby 27 Junie Die Stonewall oproer lui die begin van die gayregtebeweging in die VSA in 14 Julie El Salvador val Honduras binne die begin van die Sokkeroorlog 20 Julie Neil Armstrong en Buzz Aldrin doen die eerste maanlanding in die maanlandingstuig Eagle 29 September n Aardskudding van 6 5 op die Richterskaal tref die Wes Kaap en nege mense sterf toe Tulbagh die kwaaiste getref is 15 Desember Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word patriarg van Venesie 17 Desember Die Amerikaanse Lugmag kondig aan dat sy vlieende pieringondersoeke geen getuienis ontbloot het oor die bestaan van n buite aardse ruimtetuig nie 18 Desember Die Britse parlement skaf die doodstraf af vir moord Geboortes1 Januarie Nicholas Gleaves Engelse akteur en skrywer 3 Januarie Michael Schumacher Duitse sewemalige Formule Een renmotorkampioen 5 Januarie Marilyn Manson Amerikaanse akteur en sanger 21 Januarie Karina Lombard Amerikaanse aktrise komponis en vervaardiger 25 Januarie Desmond Dube Suid Afrikaanse akteur 10 Februarie Jan Kees de Jager Nederlandse politikus 10 Februarie James Small Springbokrugbyspeler 2019 27 Maart Mariah Carey Amerikaanse sangeres 27 Maart Pauley Perrette Amerikaanse aktrise vervaardiger en regisseuse 2 April Mariella Ahrens Duitse aktrise 25 April Renee Zellweger Amerikaanse aktrise 2 Mei Brian Lara Trinidadse krieketspeler 14 Mei Cate Blanchett Australiese aktrise 23 Mei Kobie van Rensburg Suid Afrikaanse tenoor en operadirekteur 25 Mei Anne Heche Amerikaanse aktrise skryfster en vervaardiger 2022 14 Junie Steffi Graf voormalige Duitse vrouetennisspeler 9 Julie Gert Jan Segers Nederlandse politikus 10 Julie Jonas Kaufmann Duitse operatenoor 26 Julie Randall Abrahams Suid Afrikaanse radio en televisiebesigheidspersoon en musiekprodusent 27 Julie Jonty Rhodes voormalige Suid Afrikaanse krieketspeler 23 Augustus Tinus Linee Suid Afrikaanse rugbyspeler 2014 13 September Shane Warne Australiese krieketspeler 2022 14 September Kallie Kriel HUB van die Suid Afrikaanse burgerregte organisasie AfriForum 20 September Mark Pilgrim Suid Afrikaanse mediapersoonlikheid 2023 25 September Catherine Zeta Jones Walliese aktrise 25 September Hansie Cronje Suid Afrikaanse oud krieketkaptein 2002 17 Oktober Ernie Els Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 24 Desember Sean Cameron Michael Suid Afrikaanse akteur 28 Desember Linus Torvalds Finse rekenaarwetenskaplike en skepper van Linux 30 Desember Toks van der Linde Suid Afrikaanse rugbyspeler en tv geselsprogramaanbieder Sterftes20 Februarie Ernest Ansermet Switserse dirigent 1883 26 Februarie Levi Eshkol Israelse politikus eerste minister 1895 28 Maart Dwight D Eisenhower Generaal in die Amerikaanse Weermag en 34ste President van die Verenigde State 1890 30 Maart Terence Macleane Salter Brits Suid Afrikaanse plantversamelaar en plantkundige 1883 12 April D F Malherbe Afrikaanse digter en dramaturg 1881 29 April Julius Katchen Amerikaanse pianis 1926 26 Mei Helga Uys Duits gebore konsertpianis moeder van Pieter Dirk Uys 1908 31 Mei Tom Naude Suid Afrikaanse politikus en waarnemende Staatspresident van Suid Afrika 1967 1968 1889 22 Junie Judy Garland Amerikaanse sanger akteur 1922 3 Julie Brian Jones Britse multi instrumentalis stigterslid van The Rolling Stones 1942 5 Julie Walter Gropius Duitse argitek 1883 5 Julie Wilhelm Backhaus Duitse pianis en pedagoog 1884 22 Julie Bertha Solomon Suid Afrikaanse feminis en Volksraadslid vir Jeppes van 1938 tot 1958 1892 9 Augustus Sharon Tate Amerikaanse aktrise 1943 15 Augustus Stijn Streuvels Vlaamse skrywer 1871 19 Augustus Ludwig Mies van der Rohe Duitse argitek 1886 12 Oktober Sonja Henie Amerikaanse aktrise en skryfster 1912 21 Oktober Jack Kerouac Amerikaanse skrywer 1922 26 Oktober Jeremy Schulman Suid Afrikaanse violis en dirigent 1896 18 November Gus McNaughton Engelse akteur en skrywer 1881, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar