1972 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1972Kalenders Apollo 16 se ALSEP eksperimentGregoriaanse kalender 1972 MCMLXXIIAb urbe condita 2725Armeense kalender 1421 ԹՎ ՌՆԻԱChinese kalender 4668 4669 戊亥 己子Ethiopiese kalender 1964 1965Hebreeuse kalender 5732 5733Hindoekalenders Vikram Samvat 2027 2028 Shaka Samvat 1894 1895Irannese kalender 1350 1351Islamitiese kalender 1392 1392 Die jaar 1972 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 72ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure3 13 Februarie Die elfde Olimpiese Winterspele word in Sapporo Japan aangebied 3 Maart Pioneer 10 word gelanseer 20 April Apollo 16 land op die maan 22 Mei Ceylon word n republiek binne die Britse Statebond en die land se naam word terselfdertyd verander na Sri Lanka 24 Mei n Boeing 727 van die Suid Afrikaanse Lugdiens word gekaap op n vlug tussen Salisbury Rhodesie en Johannesburg 17 Junie Begin van die Watergate skandaal 21 Julie Nege mense sterf en 130 word beseer toe 22 bomme ontplof in Belfast Noord Ierland 2 11 Augustus Die vierde Paralimpiese Somerspele word in Heidelberg Wes Duitsland aangebied 10 Augustus Die Daspoorttonnel word amptelik geopen 26 Augustus 11 September Die 20ste Olimpiese Sommerspele word in Munchen Wes Duitsland aangebied 5 September Die Munchen slagting vind plaas toe elf atlete en amptenare van die Israeliese span word as gyselaars in die Olimpiese dorp aangehou en later vermoor deur die Palestynse terreurbeweging Swart September 11 Desember Amerikaanse ruimtevaarders land met Apollo 17 op die maan en begin die maanoppervlak verken 13 Desember Eugene Cernan klim in die maanmodule en word sodoende die laaste man wat op die maan geloop het 18 Desember Die Verenigde State begin die swaarste bombardering van Noord Vietnam tydens die Vietnamoorlog Die bombardering kom 12 dae later tot n einde 19 Desember Apollo 17 plons in die Stille Oseaan Dit bring tot n einde die maanverkenningsprogram van die Verenigde State Geboortes13 Januarie Denver Vraagom Suid Afrikaanse TV en filmakteur getroud met Vanessa van 7de Laan 20 Januarie Nikki Haley Amerikaanse politikus 30 Januarie Mike Johnson Amerikaanse politikus 13 Februarie Meng Wanzhou Chinese sakeleier en hoof finansiele beampte van Huawei 20 Februarie Corinna Harney Duits Amerikaanse fotomodel en aktrise 21 Februarie Mark Andrews voormalige Suid Afrikaanse rugbyspeler 4 Maart Jos Verstappen voormalige Nederlandse renjaer vader van Max Verstappen 12 Maart Arno Carstens Suid Afrikaanse internasionale sanger en liedjieskrywer 16 Maart Amor Vittone Suid Afrikaanse aktrise sangeres en danseres 27 Maart Naftali Bennett Israelse politikus en entrepreneur huidige eerste minister sedert 2021 27 Maart Jerome Miniere Frans Kanadese sanger liedjieskrywer en multidissiplinere kunstenaar 3 April Alfred Ntombela Suid Afrikaanse komedie akteur 17 April Jennifer Garner Amerikaanse aktrise 20 April Wouter Van Bellingen Vlaamse politikus 21 April Narges Mohammadi Iraanse menseregte aktivis en wetenskaplike 26 April Juanita du Plessis Suid Afrikaanse country en minnesangeres 2 Mei Die Rock WWE professionele stoeier akteur 9 Mei Lisa Ann Amerikaanse aktrise en sekskatjie 16 Mei Andrzej Duda Poolse politikus 23 Mei Rubens Barrichello Brasiliaanse Formule Een oudrenjaer 27 Mei Ivete Sangalo Brasiliaanse popsangeres 11 Junie Heather Clark Suid Afrikaanse branderplankryer 23 Junie Zinedine Zidane afgetrede Franse sokkerspeler 6 Julie Isabelle Boulay Kanadese sanger van popmusiek 14 Julie Flavia Monteiro Brasiliaanse aktrise 25 Julie Masayuki Okano afgetrede Japannese sokkerspeler 31 Julie Michelle McLean Namibiese aktrise en mannekyn 6 Augustus Sonja Loots Suid Afrikaanse skrywer 9 Augustus Juanes Colombiaanse pop en rocksanger 16 Augustus James Dalton Suid Afrikaanse rugbyspeler 8 September Os du Randt Springbokrugbyspeler 24 September Pierre Amine Gemayel Libanese politikus 2006 11 Oktober Leon Kruger Afrikaanse akteur 2021 16 Oktober Jacques Nienaber Springbokafrigter 31 Oktober Shaun Bartlett Suid Afrikaanse sokkerspeler 1 November Anrich Herbst Suid Afrikaanse TV en filmakteur 4 November Wendy Hoopes Amerikaanse aktrise en skryfster 5 November Rassie Erasmus Suid Afrika se sewe en veertigste Springbokkaptein tans direkteur van afrigting 10 November Trevor Devall Kanadese akteur en skrywer 19 November Sandrine Holt Kanadese aktrise 28 November Michael Blackson Amerikaanse akteur Onbekend Nicolaas Duneas Suid Afrikaanse biochemikus en ontwikkelaar van osteogeniese biomateriale Sterftes1 Januarie Maurice Chevalier Franse vermaaklikheidster 1888 14 Januarie Frederik IX koning van Denemarke 1899 20 Februarie Maria Goeppert Mayer Duits gebore Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelpryswenner in Fisika 1906 27 Maart M C Escher Nederlandse kunstenaar 1898 27 April Kwame Nkrumah eerste leier van Ghana na onafhanklikheid 1909 2 Mei J Edgar Hoover Amerikaanse direkteur van die FBI 1875 24 Mei Asta Nielsen Deense aktrise 1881 28 Mei Edward VIII van die Verenigde Koninkryk 1894 21 Julie Jigme Dorji Wangchuck 3de koning van Bhutan 1929 3 Oktober Phil Mostert Suid Afrika se sestiende Springbokkaptein 1898 20 Oktober Harlow Shapley n Amerikaanse sterrekundige bekend omdat hy aan die begin van die 20ste eeu die Son se posisie in die Melkweg bepaal het 1885 26 Oktober Igor Sikorsky n Russiese ingenieur wat helikopters en vliegtuie gebou het 1889 1 November Ezra Pound Amerikaanse digter en literere kritikus 1885 24 November Basil Schonland Suid Afrikaanse fisikus 1896 24 Desember Melville Ruick Amerikaanse akteur 1898 26 Desember Harry S Truman Amerikaanse politikus staatsman en 33ste President van die Verenigde State 1884, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar