lt lt November 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 28 November is die 332ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 333ste in skrikkeljare Daar volg nog 33 dae in die res van die jaar President Steyn van die VrystaatGebeure1633 Pous Urbanus VIII stel sewe nuwe kardinale aan waaronder Benedetto Ubaldi ouditeur van die Heilige Roomse Rota 1660 Die Royal Society word gestig 1786 Pous Pius VI publiseer Super solidate teen Eybel se kritiek op die pous 1885 Die spoorlyn tussen Kimberley en Kaapstad word geopen 1899 Die Slag van die Twee Riviere waar Lord Methuen aan Britse kant die bevel voer vind plaas 1905 Die Ierse nasionalis Arthur Griffith stig Sinn Fein as n politieke party met die doelwit om onafhanklikheid vir die hele Ierland te verkry 1912 Albanie word van die Ottomaanse Ryk onafhanklik 1937 Die Switserse volk keur n referendum af om die Vrymesselaars in Switserland onwettig te laat verklaar 1942 Die RMS Nova Scotia word langs die kus van KwaZulu Natal gekelder en 845 passasiers sterf 1943 Die begin van die Teheran konferensie tussen Franklin D Roosevelt Winston Churchill en Josef Stalin 1960 Mauritanie word van Frankryk onafhanklik 1961 n Tornado saai verwoesting in Nelspruit veral die oostelike gedeelte 1964 Die Mars vekennings ruimtetuig Mariner 4 word gelanseer 1979 Air New Zealand vlug 901 vlieg teen die vulkaan Erebus in Antarktika vas en 257 mense sterf 1987 Die SAL vliegtuig Helderberg met 159 mense aanboord stort naby Mauritius in die Indiese Oseaan neer Almal sterf Geboortes1118 Manuel I keiser van die Bisantynse Ryk 1180 1640 Willem de Vlamingh n Nederlandse ontdekkingsreisiger 1698 of later 1796 Colin Fraser Skotse predikant in Suid Afrika 1870 1820 Friedrich Engels Duitse industrialis 1895 1887 Ernst Rohm die leier van die Sturmabteilung SA van die Nasionaal Sosialistiese Duitse Arbeidersparty 1934 1931 Renier van Rooyen Suid Afrikaanse entrepreneur en stigter van Pep Stores 2018 1935 Frik du Preez Suid Afrikaanse rugbyspeler 1937 Wilbur Ross Amerikaanse belegger en voormalige Minister van Finansies van die Verenigde State 1949 Zack du Plessis Afrikaanse akteur 2011 1949 Alexander Godunov Amerikaanse balletdanser akteur 1995 1965 Erwin Mortier Vlaamse skrywer 1967 Anna Nicole Smith Amerikaanse model en aktrise 2007 1972 Michael Blackson Amerikaanse akteur 1992 Mireia Lalaguna Spaanse model en skoonheidskoningin Mej Wereld 2015 Sterftes741 Pous Gregorius III 90ste pous van die Rooms Katolieke Kerk Die BBKL gee 10 Desember onbekend 1640 Patriarg Joasaf I van Moskou die vierde Russies Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland onbekend 1680 Gian Lorenzo Bernini Italiaanse argitek beeldhouer skilder en dekorontwerper 1598 1694 Matsuo Basho Japannese digter 1644 1916 MT Steyn President van die Vrystaat 1857 1962 Wilhelmina koningin van Nederland 1880 1963 Karyn Kupcinet Amerikaanse aktrise 1941 1982 Pierre Fourie Afrikaanse skrywer 1917 2011 Phil du Plessis Afrikaanse digter 1944 2012 Jakes Gerwel akademikus politikus en sakeman 1946 2019 Wim Bosman strokiesprentkunstenaart 1936 2020 David Prowse Britse akteur 1935 2021 Sir Frank Williams Britse Formule Een motorsportlegende 1942 2023 Charlie Munger Amerikaanse prokureur en sakevennoot van Warren Buffett 1924 Vakansies vierings en waarnemingsdaeFeesdag van Pous Gregorius III in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 November, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar