1946 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950 1951 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1946Kalenders Die Verenigde Nasies se hoofkwartierGregoriaanse kalender 1946 MCMXLVIAb urbe condita 2699Armeense kalender 1395 ԹՎ ՌՅՂԵChinese kalender 4642 4643 壬酉 癸戌Ethiopiese kalender 1938 1939Hebreeuse kalender 5706 5707Hindoekalenders Vikram Samvat 2001 2002 Shaka Samvat 1868 1869Irannese kalender 1324 1325Islamitiese kalender 1365 1365 Die jaar 1946 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 46ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure10 Januarie Die eerste algemene vergadering van die Verenigde Nasies open in Londen Altesaam 51 lidlande is verteenwoordig 1 Februarie Noorweegse politikus Trygve Lie word verkies tot die eerste VN sekretaris generaal 18 Februarie In sy eerste konsistorie stel Pous Pius XII 32 nuwe kardinale aan met veel nie Italiane en geestelikes uit China Indie en die Midde Ooste 24 Februarie Kolonel Juan Peron word vir sy eerste termyn as president van Argentinie verkies 16 April Die ryk goudveld in die Vrystaatse Goudvelde word op die plaas Geduld ontdek 17 April Sirie word van Frankryk onafhanklik 18 April Die Volkebond word ontbind 25 Mei Jordanie word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 4 Julie Die Filippyne word van die Verenigde State onafhanklik 7 Julie Moeder Frances Xavier Cabrini word die eerste Amerikaner wat heilig verklaar word deur die Rooms Katolieke Kerk 24 September Die lugredery Cathay Pacific word in Hongkong gestig 1 Oktober Die Neurenberg verhore kom tot n einde 9 November Die skip SS City of Lincoln strand by Quoin Point naby die Overberg GeboortesAndre Stander Suid Afrikaanse polisieoffisier en berugte bankrower 1984 5 Januarie Diane Keaton Amerikaanse aktrise regisseur draaiboekskryfster en vervaardiger 6 Januarie Syd Barrett Engelse sanger liedjieskrywer en musikant wat die rockgroep Pink Floyd in 1965 gestig het 2006 8 Januarie Whitey Basson Suid Afrikaanse sakeman en miljarder 11 Januarie Naomi Judd Amerikaanse sangeres en aktrise 2022 18 Januarie Jakes Gerwel akademikus politikus en sakeman 2012 19 Januarie Julian Barnes Engelse skrywer 19 Januarie Dolly Parton Amerikaanse sanger en aktrise 23 Januarie Boris Berezovsky Russiese oligarg en invloedryke 2013 30 Januarie Paul Alexander Amerikaanse verlamde polio oorlewende wat die laaste man was wat in n ysterlong geleef het 2024 31 Januarie Stan Christodoulou Suid Afrikaanse boksskeidsregter 21 Februarie Alan Rickman Britse akteur 2016 4 Maart Diane Broeckhoven Vlaamse skryfster 5 Maart Anton Goosen Suid Afrikaanse musikant 5 Maart Charles Fryer Suid Afrikaanse digter en uitgewer 2014 5 Maart Martin van Creveld Israeliese militere historikus en teoretikus 10 Maart Peter Temple Australies Suid Afrikaanse joernalis en skrywer 2018 13 April Ds Frans Maritz leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en n leier in die Sinode van Midde Afrika 2003 18 April Hayley Mills Britse aktrise 19 April Leon Wessels Suid Afrikaanse prokureur politikus en blanke aktivis 19 April Tim Curry Britse akteur en sanger 25 April Talia Shire Amerikaanse aktrise 27 April Robert Anker Nederlandse skrywer en digter 2017 29 April John Waters Amerikaanse filmregiseur 30 April Koning Carl XVI Gustaf van Swede van Swede 2 Mei David Suchet Engelse verhoog en televisieakteur 2 Mei Lesley Gore Amerikaanse sangeres 2015 10 Mei Trienke Laurie Suid Afrikaanse skrywer 2023 22 Mei George Best Noord Ierse sokkerspeler 2005 2 Junie Peter Sutcliffe Britse reeksmoordenaar 2020 7 Junie Jan Engelen n Suid Afrikaanse akteur en TV regisseur 2018 14 Junie Donald Trump 45ste President van die Verenigde State van Amerika 15 Junie Demis Roussos Griekse sanger 2015 24 Junie Ellison Onizuka Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder sterf in Challenger ramp 1986 30 Junie Serge Henri Valcke Belgiese akteur 6 Julie George W Bush 43ste President van die Verenigde State 6 Julie Peter Singer Australiese morele filosoof 10 Julie Emma Huismans Afrikaanse skrywer 19 Julie Lucas Malan Afrikaanse digter 2010 22 Julie Mireille Mathieu Franse sangeres 29 Julie Stig Blomqvist voormalige Sweedse kampioentydrenjaer 5 Augustus Loni Anderson Amerikaanse aktrise 17 Augustus Hugh Baiocchi Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 19 Augustus Bill Clinton 42ste President van die Verenigde State 19 Augustus Elma Potgieter Suid Afrikaanse aktrise skrywer en taalpraktisyn 20 Augustus Lerina Erasmus Suid Afrikaanse aktrise en skrywer 2018 24 Augustus Ray Moore voormalige Suid Afrikaanse tennisspeler 5 September Freddie Mercury Britse musikant en die hoofsanger van die rockgroep Queen 1991 9 September Aleksander Doba Poolse kajakvaarder wat veral bekend was vir sy lang reise wat oseane oorsteek 2021 15 September Mike Procter Suid Afrikaanse krieketkaptein en keurder 2024 28 September Roelof Temmingh Suid Afrikaanse komponis 2012 30 September George Ballot Suid Afrikaanse verhoog TV en rolprentakteur 2023 6 Oktober Tony Greig Suid Afrikaansgebore Engelse krieketspeler 2012 12 Oktober Dalton Cathey Amerikaanse akteur 1990 20 Oktober Elfriede Jelinek Oostenrykse skryfster en wenner van die Nobelprys vir Literatuur in 2004 29 Oktober John Williams Suid Afrikaanse rugbyafrigter 2 November Giuseppe Sinopoli Italiaanse komponis arts en antropoloog 2001 30 November Marina Abramovic Serwiese kunstenaar 1 Desember Rudolf Buchbinder Oostenrykse pianis 12 Desember Emerson Fittipaldi voormalige Brasiliaanse renjaer 14 Desember Jane Birkin Engelse aktrise 2023 18 Desember Steve Biko Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en stigter van die Swart bewussynsbeweging sterf in polisie aanhouding 1977 23 Desember Susan Lucci Amerikaanse aktrise 25 Desember Jimmy Buffett Amerikaanse sanger Margaritaville s 2023 Sterftes8 Januarie Dion Fortune Walliese skryfster en okkultis 1890 23 Januarie Morris Alexander lid van die Suid Afrikaanse Volksraad vir Kaapstad Kasteel 1877 4 Februarie Herbert Baker Britse argitek 1862 5 Februarie George Arliss Britse akteur 1868 11 Februarie John Langalibalele Dube n Suid Afrikaanse essayis filosoof opvoedkundige politikus uitgewer redakteur skrywer en digter 1871 10 Maart Karl Haushofer akademikus populariseer geopolitiek in Duitsland 1869 12 Maart Ferenc Szalasi Hongaarse militere offisier en politikus 1897 1 April Lionel Royce Oostenrykse Amerikaanse akteur 1891 3 April Masaharu Homma Japannese luitenant generaal en oorlogsmisdadiger 1887 13 April William Henry Bell Suid Afrikaanse komponis 1873 21 April John Maynard Keynes Britse ekonoom 1883 27 Mei Danie Bosman Afrikaanse komponis van ligte liedjies 1907 23 Junie Arthur William Rogers Suid Afrikaanse geoloog en staatsamptenaar van Britse herkoms 1872 1 Julie Philippus Arnoldus Myburgh die sesde administrateur van die Kaapland 1880 5 Augustus Wilhelm Marx Duitse politikus en rykskanselier 1863 13 Augustus H G Wells outeur van The Time Machine en The shape of things to come 1866 15 Oktober Hermann Goring n Duitse politieke en militere leier 1893 16 Oktober Alfred Jodl Duitse generaal 1890 16 Oktober Arthur Seyss Inquart n Oostenrykse Nazi politikus 1892 16 Oktober Wilhelm Keitel n Duitse veldmaarskalk 1882, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar