2003 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2003Kalenders Amerikaanse soldate verdeel voedsel in IrakGregoriaanse kalender 2003 MMIIIAb urbe condita 2756Armeense kalender 1452 ԹՎ ՌՆԾԲChinese kalender 4699 4700 己午 庚未Ethiopiese kalender 1995 1996Hebreeuse kalender 5763 5764Hindoekalenders Vikram Samvat 2058 2059 Shaka Samvat 1925 1926Irannese kalender 1381 1382Islamitiese kalender 1424 1424 Die jaar 2003 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 3de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Die Amerikaanse sanger Johnny Cash sterf op 12 September 2003 Gebeure1 Januarie Kroasie betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 1 Februarie Die NASA Ruimtependeltuig Columbia disintegreer bo Texas tydens terugkeer in die aarde se atmosfeer op sy 28ste en finale sending 4 Februarie Die Bondsrepubliek Joego Slawie verander sy naam in Serwie en Montenegro 9 Februarie 23 Maart Die 8ste Krieketwereldbeker word in Suid Afrika Zimbabwe en Kenia aangebied en deur Australie gewen 20 Maart Die Verenigde State begin met operasie bomaanvalle op Irak tydens die Irakse Oorlog 17 Junie Die eerste blitsskare kom byeen in die Macy afdelingswinkel in New York Stad georganiseer deur Bill Wasik senior redakteur van Harper s Magazine 18 29 Junie Die 4de Sokker Konfederasiebeker toernooi word in Frankryk gespeel 21 Junie Die Onafhanklike Demokrate word deur Patricia de Lille gestig 30 Julie Die laaste ou Volkswagen Kewer rol van die vervaardigingslyn in Puebla Meksiko Julie Augustus Die Ears kom sommer so tot n einde 10 Oktober 22 November Die 5de Rugbywereldbeker word in Australie aangebied en deur Engeland gewen 17 Oktober Die toringspits word by die dak van die 106 vloer hoe wolkekrabber Taipei 101 in Taipei gevoeg wat dit die Petronas torings in Kuala Lumpur laat verby steek om die wereld se hoogste gebou te word 7 Desember Zimbabwe bedank uit die Britse Statebond Geboortes3 Januarie Greta Thunberg Sweedse klimaataktivis 6 Maart Millicent Simmonds Amerikaanse aktrise 1 Mei Lizzy Greene Amerikaanse aktrise 19 Mei JoJo Siwa Amerikaanse aktrise danseres sangeres 11 Junie Breanna Yde Amerikaanse aktrise 1 Julie Storm Reid Amerikaanse aktrise 13 Julie Wyatt Oleff Amerikaanse akteur 19 Augustus Steele Stebbins Amerikaanse akteur 28 Augustus Quvenzhane Wallis Amerikaanse aktrise 3 September Jack Dylan Grazer Amerikaanse akteur 24 Oktober Hudson Yang Amerikaanse akteur 8 November Dame 7 Desember Catharina Amalia Prinses van Oranje troonopvolger van NederlandSterftes23 Januarie Nell Carter Amerikaanse aktrise en sangeres 1948 13 Februarie Nico Coetzee skrywer en akademikus 1911 13 Februarie Walt Whitman Rostow Amerikaanse ekonoom 1916 19 Februarie Frank Quint Suid Afrika se eerste bruin ambassadeur 1921 23 Februarie Ds Frans Maritz leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en leier in die Sinode van Midde Afrika 1946 5 Mei Walter Sisulu anti apartheidaktivis vader van Lindiwe Sisulu 1912 12 Junie Gregory Peck Amerikaanse akteur 1916 12 Junie Anna M Louw Afrikaanse skrywer en n wenner van die Hertzogprys 1913 29 Junie Katharine Hepburn Amerikaanse aktrise 1907 5 Julie N xau Namibiese rolprentakteur van The Gods Must Be Crazy 1944 16 Augustus Idi Amin voormalige diktator van Uganda sterf in ballingskap in Saoedi Arabie 1924 30 Augustus Charles Bronson Amerikaanse rolprentster 1921 9 September Edward Teller Hongaars Amerikaanse teoretiese fisikus wat bekend is as Die vader van die waterstofbom 1908 12 September Johnny Cash Amerikaanse country sanger 1932 1 November Daishiro Yoshimura Japannese sokkerspeler 1947 4 November Ken Gampu Suid Afrikaanse rolprentakteur 1929 12 November Jonathan Brandis Amerikaanse akteur 1976 12 Desember Danie Smuts Suid Afrikaanse akteur 1925 28 Desember Rykie van Reenen Afrikaanse joernalis 1923, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar