2006 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2006Kalenders Pluto in 2015Gregoriaanse kalender 2006 MMVIAb urbe condita 2759Armeense kalender 1455 ԹՎ ՌՆԾԵChinese kalender 4702 4703 壬酉 癸戌Ethiopiese kalender 1998 1999Hebreeuse kalender 5766 5767Hindoekalenders Vikram Samvat 2061 2062 Shaka Samvat 1928 1929Irannese kalender 1384 1385Islamitiese kalender 1427 1427 Die jaar 2006 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 6de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Saddam Hoesein word tereggestel Gebeure1 Januarie Masedonie betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 19 Januarie Die New Horizons ruimtetuig word lanseer om foto s van Pluto en die Kuiper gordel te neem 6 Februarie Stephen Harper Konserwatiewe Party le die ampseed af as die 22steEerste Minister van Kanada 10 26 Februarie Die 20ste Olimpiese Winterspele word in Turyn Italie aangebied 10 19 Maart Die negende Paralimpiese Winterspele word in Turyn Italie aangebied 4 Mei Die Israelse Olmert kabinet word opgerig 3 Junie Montenegro verklaar onafhanklikheid van Serwie en Montenegro 8 Junie Serwie erken die onafhanklikheid van Montenegro 9 Junie 9 Julie Die 18de FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Duitsland gespeel wat deur Italie gewen word 24 Augustus Die Internasionale Astronomiese Unie besluit finaal dat Pluto nie aan die nuwe definisie van n planeet voldoen nie en nou as n dwergplaneet beskou word 7 Oktober 5 November Die 5de Kampioenetrofee word in Indie aangebied en deur Australie gewen 5 November Die voormalige Irakese diktator Saddam Hoesein word ter dood veroordeel om gehang te word na hy skuldig bevind is aan misdade teen die mensdom 11 Desember Die Dwelmoorlog in Meksiko begin nadat president Felipe Calderon lede van die Meksikaanse polisie en weermag na die deelstaat stuur Geboortes25 Junie Mckenna Grace Amerikaanse aktrise 28 Junie Laurel Griggs Amerikaanse kinderaktrise 2019 6 September Prins Hisahito van Akishino Japannese prins 5 Oktober Jacob Tremblay Kanadese akteur Sterftes1 Januarie Haas Schoeman Springbokflank 1940 18 Januarie Anton Rupert Afrikaanse entrepreneur sakeleier en omgewingsbewaarder 1916 27 Januarie Chris Heunis Suid Afrikaanse regter politikus lid van die Nasionale Party 1927 1 Maart Jack Wild Britse akteur en sanger 1952 7 Mei Stella Sigcau Suid Afrikaanse politikus van Transkeise herkoms 1937 18 Junie Vincent Sherman Amerikaanse filmregisseur 1906 4 Julie Frans Claerhout Belgiesgebore Suid Afrikaanse skilder 1919 6 Julie Ds Cillie Malan predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1919 7 Julie Syd Barrett Engelse sanger liedjieskrywer en musikant wat die rockgroep Pink Floyd in 1965 gestig het 1946 11 Julie Barnard Hughes Amerikaanse akteur 1915 19 Julie Jack Warden Amerikaanse akteur 1920 3 Augustus Elisabeth Schwarzkopf Duits Britse sopraan en operasangeres 1915 9 Augustus James van Allen Amerikaanse ruimtewetenskaplike 1914 30 Augustus Glenn Ford Kanadese akteur 1916 4 September Steve Irwin Australiese wildkenner TV persoonlikheid en omgewingsbewaarder 1962 9 September Eghard van der Hoven Suid Afrikaanse akteur en hoof van Truk 1922 15 September Oriana Fallaci Italiaanse joernalis en skryfster 1929 14 Oktober Klaas Runia Nederlandse joernalis dominee en teoloog 1926 21 Oktober Ronnie Belcher Afrikaanse digter en lektor 1932 31 Oktober Pieter Willem Botha Suid Afrikaanse politikus agste Eerste Minister van Suid Afrika 1978 1984 en sesde Staatspresident van Suid Afrika 1984 1989 1916 1 November Adrienne Shelly Amerikaanse aktrise 1966 21 November Pierre Amine Gemayel Libanese politikus 1972 23 November Alexander Litvinenko Russiese voormalige FSB lid 1962 23 November Philippe Noiret Franse akteur 1930 24 November Hercules von Molendorff Bolandse rugby en krieketspeler 1941 6 Desember Mavis Pugh Britse aktrise 1914 10 Desember Augusto Pinochet Chileense generaal en politikus 1915 15 Desember Clay Regazzoni Switserse motorrenjaer 1939 16 Desember Taliep Petersen Suid Afrikaanse sanger komponis en regisseur 1950 18 Desember Bertie Reed Suid Afrikaanse seiljagvaarder 1943 25 Desember James Brown Amerikaanse musikant sanger en liedjieskrywer sanger 1933 26 Desember Gerald Ford 38ste President van die Verenigde State 1913 30 Desember Saddam Hussein president en diktator van Irak 1937, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar