1950 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1945 1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952 1953 1954 1955 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1950Kalenders Jan SmutsGregoriaanse kalender 1950 MCMLAb urbe condita 2703Armeense kalender 1399 ԹՎ ՌՅՂԹChinese kalender 4646 4647 丙丑 丁寅Ethiopiese kalender 1942 1943Hebreeuse kalender 5710 5711Hindoekalenders Vikram Samvat 2005 2006 Shaka Samvat 1872 1873Irannese kalender 1328 1329Islamitiese kalender 1370 1370 Die jaar 1950 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 50ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure7 Maart Die Sowjetunie reik n verklaring uit wat ontken dat die Duitse kernfisikus Klaus Fuchs as n Sowjet spioen gedien het 27 April In Suid Afrika word die Groepsgebiedewet in werking gestel 9 Mei Die Schumanverklaring die begin van die Europese eenwording 13 Mei Die Britse Grand Prix reeds sedert 1926 word die eerste motorwedren wat as Formule Een bekend sou staan vanaf die 1950 seisoen 24 Mei Koning Abdullah ibn Husain I van Transjordanie verkondig die Hashemitiese Koninkryk van Jordanie Terselfdetyd word die betwiste Wesoewer ingelyf by die koninkryk 24 Junie 16 Julie Die vierde FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Brasilie gespeel wat deur Uruguay gewen word 25 Junie Die Korea oorlog begin 28 Junie Seoel word ingeneem deur troepe van Noord Korea 5 Julie Die wet van Terugkeer word in Israel aanvaar 1 November Pous Pius XII verkondig die dogma van Maria se hemelopneming Geboortes3 Januarie Victoria Principal Japans Amerikaanse aktrise 13 Januarie Peter Louw Afrikaanse regsgeleerde en digter 18 Januarie Gilles Villeneuve Kanadese Formule 1 renjaer 1982 23 Januarie Richard Dean Anderson Amerikaanse akteur 29 Januarie Jody Scheckter Suid Afrikaanse Formule1 renjaer 2 Februarie Barbara Sukowa Duitse aktrise 3 Februarie Jan de Wet Suid Afrikaanse sanger 3 Februarie Morgan Fairchild Amerikaanse aktrise 6 Februarie Natalie Cole Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer 2015 16 Februarie Peter Hain Britse politikus en anti apartheidsaktivis wat veral Suid Afrikaanse rugby en kriekettoere na Brittanje ontwrig het 21 Februarie Hakan Nesser Sweedse skrywer en onderwyser 22 Februarie Julie Walters Britse aktrise en skrywer 22 Februarie Lenny Kuhr Nederlandse sangeres en liedjieskrywer 25 Februarie Nestor Kirchner Argentynse politikus en staatsman president van Argentinie 2010 26 Februarie Helen Clark Nieu Seelandse staatsvrou eerste minister van Nieu Seeland 7 Maart Jackie Selebi voormalige nasionale polisiekommissaris 2015 16 Maart Kate Nelligan Kanadese aktrise 30 Maart Robbie Coltrane Skotse akteur komediant en skrywer 2022 1 April Samuel Alito Jr Assosiaat regter van die Federale Hooggeregshof van die Verenigde State van Amerika 4 April Christine Lahti Amerikaanse aktrise 12 April David Cassidy Amerikaanse sanger en akteur 2017 13 April Ron Perlman Amerikaanse akteur 15 April Taliep Petersen Suid Afrikaanse sanger komponis en regisseur 2006 15 April Amy Wright Amerikaanse aktrise 22 April Peter Frampton Britse musikant 28 April Jay Leno Amerikaanse vervaardiger skrywer en akteur 1 Mei Rodoljub Vulovic Bosniese musikant 5 Mei Googoosh Irannese sangeres en aktrise 14 Mei Mark Blum Amerikaanse akteur en vervaardiger 2020 23 Mei Martin McGuinness Noord Ierse republikeinse politikus 2017 5 Junie Daniel von Bargen Amerikaanse akteur 2015 1 Julie Elke Aberle Duitse aktrise 18 Julie Richard Branson Britse entrepreneur en sakeman 23 Julie Lochner de Kock Suid Afrikaanse musikant en akteur 15 Augustus Anne Marie Beukes Suid Afrikaanse hoogleraar 15 Augustus Prinses Anne Britse koninklike enigste dogter van koningin Elizabeth en prins Philip 17 September Narendra Modi 14de en huidige eerste minister van Indie 20 Oktober Jorge Carlos Fonseca President van die Kaap Verde 21 Oktober Ronald McNair Amerikaanse wetenskaplike en ruimtevaarder sterf in Challenger ramp 1986 31 Oktober Zaha Hadid Brits Irakkese argitek 2016 1 November Laurika Rauch Suid Afrikaanse sangeres 4 November Markie Post Amerikaanse aktrise 2021 12 November Johan van der Merwe Afrikaanse akteur 2012 9 Desember Mike Schutte Suid Afrikaanse swaargewigbokskampioen 2008 29 Desember Jon Polito Amerikaanse akteur 2016 Sterftes2 Januarie Emil Jannings Oostenrykse en Amerikaanse akteur en die eerste persoon wat n Oscar gewen het 1884 15 Januarie Henry H Arnold Generaal in beide die Amerikaanse Leer en Amerikaanse Lugmag 1886 21 Januarie George Orwell Britse skrywer 1903 5 Februarie Uncle Dobbin Suid Afrika se twaalfde Springbokkaptein 1879 20 Februarie Duggie Morkel Suid Afrika se tiende Springbokkaptein 1885 19 Maart Edgar Rice Burroughs Amerikaanse skrywer en skepper van Tarzan 1875 20 Maart Daniel Cornelis Boonzaier Suid Afrikaanse kunstenaar en spotprenttekenaar 1865 22 Maart Emmanuel Mounier n Franse filosoof 1905 8 April Vaslav Nijinsky Russiese danser 1890 24 Julie John Weston Suid Afrikaanse lugvaartingenieur pioniervlieenier boer en soldaat 1873 1 September Fritz Kampers Duitse akteur en regisseur 1891 11 September Jan Smuts Suid Afrikaanse kryger politikus en staatsman Eerste Minister van die Unie van Suid Afrika 1870 20 Oktober Henry L Stimson Amerikaanse politikus 1867 23 Oktober Al Jolson Amerikaanse sanger en akteur 1886 2 November George Bernard Shaw Ierse dramaturg en Nobelprys wenner 1856 4 November Ferdinand Postma eerste rektor van die PU vir CHO 1879 31 Desember Charles Koechlin Franse komponis 1867, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar