1905 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1900 1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1905Kalenders VolstruibedryfGregoriaanse kalender 1905 MCMVAb urbe condita 2658Armeense kalender 1354 ԹՎ ՌՅԾԴChinese kalender 4601 4602 辛辰 壬巳Ethiopiese kalender 1897 1898Hebreeuse kalender 5665 5666Hindoekalenders Vikram Samvat 1960 1961 Shaka Samvat 1827 1828Irannese kalender 1283 1284Islamitiese kalender 1323 1323 Die jaar 1905 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 5de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Die Transsiberiese Spoorlyn word amptelik geopen na die voltooiing daarvan op 21 Julie 1904 2 Januarie Russies Japannese Oorlog Die Russiese weermag gee oor by Port Arthur in China 26 Januarie Die Cullinan diamant word in die Premiermyn naby Pretoria ontdek 1 Maart Die Australiese Konserwatiewe Party se leier word die premier van Suid Australie 27 Mei Die Slag van Tsushima begin in die See van Japan 27 Junie Muitery op die slagskip Potemkin 30 Junie Albert Einstein publiseer die artikel Oor die elektrodinamika van bewegende liggame en stel daarmee die spesiale relatiwiteitsteorie bekend 1 September Alberta en Saskatchewan word provinsies binne die Kanadese Konfederasie 5 September Met die ondertekening van die Verdrag van Portsmouth word die Russies Japannese Oorlog van 1904 1905 formeel beeindig 27 September Albert Einstein publiseer n artikel oor die verhouding tussen massa en energie wat aangedui word deur die vergelyking E mc2 18 November Prins Karel van Denemarke word Haakon VII die eerste koning van Noorwee nadat die persoonlike unie van Swede Noorwee ontbind is 13 Desember Die Afrikaanse Taalgenootskap onder leiding van Gustav Preller word in Pretoria gestig Geneeskunde Robert Koch ontvang die Nobelprys vir geneeskunde vir sy indentifisering van die tuberkulose basil kiem Aspirien word die eerste keer in Brittanje bemark Natuurkunde Albert Einstein publiseer in sy wonderjaar verskillende referate wat belangrike vraagstukke oplos Die foto elektriese effek Brownse beweging spesiale relatiwiteit en massa energieverband word gepostuleer of toegelig Suid Afrika Sir Godfrey Lagden publiseer sy verslag oor naturellebeleid Dit veronderstel dat blankes intelligenter as swartes is en stel rasseskeiding en inboorlingreservate voor Dit dien as regverdiging vir verskeie latere apartheidswette Die United Tobacco Companies open n sigaretfabriek in Kaapstad Die volstruisveerbedryf bereik n hoogtepunt in die Oudtshoorn distrik Geboortes7 Januarie Coert Steynberg n internasionaal bekroonde Suid Afrikaanse beeldhouer en ontwerper 1982 19 Januarie Ben Schoeman n Suid Afrikaanse minister 1986 2 Februarie Ayn Rand Amerikaanse skryfster en filosoof 6 Maart 1982 3 Februarie Die Suid Afrikaanse skrywer Herman Charles Bosman bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die Groot Marico 1951 6 Februarie Wladyslaw Gomulka Poolse politikus 1982 26 Februarie Rex Distin Martienssen Suid Afrikaanse argitek 1942 19 Maart Albert Speer Hitler se argitek en minister van bewapening 1981 26 Maart Viktor Frankl Oostenrykse neuroloog 1997 8 April Helen Joseph Suid Afrikaanse vroueregte aktivis 1992 12 April Emmanuel Mounier Franse filosoof 1950 22 April Abraham Jonker Suid Afrikaanse politikus skrywer en joernalis 1966 25 April Maria Malan Suid Afrikaanse premiersvrou 1973 11 Mei Ida Gerhardt klassikus en Nederlandse digteres van die na simboliese tradisie 1997 16 Mei Henry Fonda Amerikaanse akteur 1982 20 Mei Gerrit Achterberg Nederlandse digter 1962 31 Mei Florence Desmond Amerikaanse aktrise 1993 21 Junie Jean Paul Sartre Franse filosoof essayis roman en toneelskrywer 1980 10 Julie Eric Rosenthal Suid Afrikaanse historikus en outeur 1983 20 Julie Stephanus du Toit predikant en hoogleraar van die Gereformeerde Kerk 1982 29 Julie Dag Hammarskjold Sweedse sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 1961 15 Augustus G D Scholtz Suid Afrikaanse geskiedkundige skrywer en koerantredakteur 1983 18 September Greta Garbo Sweedse aktrise 15 April 1990 14 Oktober Eugene Fodor Amerikaanse skrywer van reisliteratuur 1991 18 Oktober Felix Houphouet Boigny eerste President van die Ivoorkus 1993 22 Oktober Jukskei legende en senator Marthinus Philippus Prinsloo 1991 23 Oktober Anna Boeseken kenner van die geskiedenis van die Nederlandse bewind aan die Kaap die Goeie Hoop en skryfster 1997 7 Desember Thomas Ochse Honiball Suid Afrikaanse spot en strokiesprentkunstenaar 1990 5 Desember Otto Preminger Oostenryk gebore Amerikaanse regisseur 1986 13 Desember Hendrik Bernardus Thom n bekroonde Afrikaanse skrywer en historikus 1983 16 Desember Piet Hein Deense wetenskaplike wiskundige uitvinder skrywer en digter 1996 17 Desember Simo Hayha Finse soldaat en waarskynlik die suksesvolste sluipskutter van alle tye 2002 24 Desember Howard Hughes vlugpionier en filmregisseur 5 April 1976 31 Desember Wena Naude Afrikaanse aktrise en toneelbaanbreker 1978 Sterftes18 Februarie Julius De Geyter Vlaamse journalis en skrywer 1830 24 Maart Jules Verne Franse skrywer van wetenskapsfiksie 1828 28 Maart Sir Charles Adderley Britse staatsman na wie Adderleystraat in Kaapstad vernoem is 1814 29 Maart Sir David Tennant n Kaapse politkus staatsman en die tweede Speaker van die Kaapkolonie 1829 9 April Lord Chelmsford die 2de Baron van Chelmsford en n Britse soldaat 1827 20 Augustus Heinrich Bulthaupt Duitse digter en toneelskrywer 1849 29 Oktober Hendrik Witbooi kaptein leier van die Witbooi Nama in Namibie 1830 12 Desember Reimond Stijns Vlaamse skrywer 1850, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar