lt lt Januarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 7 Januarie is die sewende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 358 dae in die res van die jaar 359 in skrikkeljare Gebeure1545 Ugo Boncompagni later Pous Gregorius XIII word referendaris van die tribunaal van die Apostoliese hof vir geregtigheid en genade 1566 Pous Pius V volg Pous Pius IV op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1608 Brande verwoes Jamestown Virginie 1610 Galileo Galilei se waarnemings onthul vir die eerste keer die vier grootste mane van Jupiter Kallisto Europa Ganumedes en Io Hy gee aan elk n naam en die vier staan dus bekend as die Galileaanse mane 1765 Pous Clemens XIII publiseer Apostolicum Pacendi Verdediging van die Jesuite 1782 Bank of North America die eerste kommersiele Amerikaanse bank word geopen 1785 Jean Pierre Blanchard van Frankryk en Amerikaner John Jeffries reis vanaf Dover Engeland na Calais Frankryk in n lugballon 1797 Die moderne Italiaanse vlag word vir die eerste keer gebruik 1875 Die Tunel die tweede oudste ondergrondse stedelike spoorlyn word ingewy in Istanboel 1927 Die eerste transatlantiese telefoonoproep word gemaak New York Stad na Londen 1940 Tydens die Winteroorlog tussen Finland en die Sowjetunie kom die Sweedse Vrywilligerlugmag te staan teen 12 vegvliegtuie 5 bomwerpers en 8 ander vliegtuie 1953 Amerikaanse president Harry S Truman kondig aan dat die Verenigde State n waterstofbom ontwikkel het 1959 Amerika erken die nuwe Kubaanse regering van Fidel Castro 1980 Amerikaanse president Jimmy Carter bekragtig wetgewing wat 1 5 miljard in lenings toelaat om Chrysler Corporation uit hul finansiele verknorsing te help Geboortes1502 Pous Gregorius XIII Ugo Boncompagni 227ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1585 1800 Millard Fillmore 13de President van die Verenigde State 1874 1837 Thomas Henry Ismay Britse skeepsmagnaat stigter van die White Star Line 1899 1905 Coert Steynberg Suid Afrikaanse beeldhouer en ontwerper 1982 1917 Sarel Jacob Pretorius Afrikaanse digter 1995 1934 Hendrik Witbooi Namibiese politikus en die sewende kaptein van die ǀKhowesin stam 2009 1948 Ichirō Mizuki Japannese sanger komponis en filmakteur 2022 1952 Jurinus Janse van Rensburg voormalige Suid Afrikaanse Geneesheer generaal 1957 Ivan Glasenberg Suid Afrikaanse besigheidsman en multimiljarder 1959 Peter Mokaba ANC politikus 2002 1963 Rand Paul Amerikaanse Republikeinse junior senator vir Kentucky 1964 Nicolas Cage Amerikaanse akteur 1966 Corrie Sanders Suid Afrikaanse bokser 2012 1967 Nick Clegg Britse politikus 1967 Irrfan Khan Indiese akteur 2020 1977 Sofi Oksanen Fins Estniese skryfster en dramaturg 1984 Ran Danker Amerikaanse akteur 1985 Lewis Hamilton Britse Formule Een renjaer sewemalige wereldkampioen 1991 Caster Semenya Suid Afrikaanse atleet Sterftes1451 Amadeus VIII hertog van Savoje ook Teenpous Felix V 1383 1536 Catharina van Aragon Koningin van Engeland en eerste vrou van Hendrik VIII van Engeland 1485 1655 Pous Innocentius X 236ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1574 1814 Ira Allen een van die stigtervaders van die Amerikaanse deelstaat Vermont 1751 1818 Karl Heinrich Bergius Suid Afrikaanse apteker en natuurkenner van Duitse herkoms 1790 1882 Ignacy Lukasiewicz Poolse chemikus en pionier in die oliebedryf 1822 1943 Nikola Tesla Oostenryks gebore Amerikaanse uitvinder fisikus en ingenieur 1856 1968 Prof J L B Smith Suid Afrikaanse igtioloog wat die Selakant geidentifiseer het 1897 1989 Hirohito Japannese keiser 1901 1990 Virginia Lee Suid Afrikaanse sangeres 1927 2000 Bob McFadden Amerikaanse akteur 1923 2007 Magnus Magnusson Yslandse joernalis vertaler skrywer en televisie aanbieder 1929 2008 Alwyn Schlebusch Suid Afrikaanse politikus en staatsman 1917 2015 Rod Taylor Australiese akteur 1930 2019 John Joubert Suid Afrikaanse komponis en akademikus 1927 2024 Franz Beckenbauer Duitse sokkerspeler en bestuurder 1945 Vakansie vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 7 January, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar