lt lt Januarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 31 Januarie is die 31ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 334 dae in die res van die jaar 335 in skrikkeljare Gebeure314 Pous Silvester I volg Pous Miltiades op 993 Pous Johannes XV verklaar Ulrich van Ausburg heilig Eerste heiligverklaring ooit 1472 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word biskop van Lausanne 1483 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word kardinaal biskop van Ostia 1560 Pous Pius IV stel drie nuwe kardinale aan waaronder sy neef Carlo Borromeo 1606 Guy Fawkes word tereggestel vir sy aandeel in die Buskruitverraad teen die Engelse parlement en koning Jakobus I 1876 Die Verenigde State beveel alle inheemse Amerikaners om na reservate te trek 1905 Die NG gemeente Leipoldtville stig van die NG gemeente Clanwilliam af 1927 Die Nasionale Party en Suidwes party bondgenoot van die Suid Afrikaanse Party in Suidwes Afrika smelt in Windhoek saam as die Verenigde Nasionale Suidwes party 1938 Die Groote Schuur hospitaal in Kaapstad Suid Afrika word geopen 1946 In Joego Slawie stel n nuwe grondwet die ses republieke waaruit dit bestaan daar Bosnie en Herzegowina Kroasie Masedonie Montenegro Serwie en Slowenie 1961 Ham n sjimpanseemannetjie wat 17 kilogram weeg word die ruimte ingestuur in Mercury Redstone 2 as deel van n toets in die Mercury program met die uiteindelike idee om Amerikaanse ruimtevaarders ook daar te kry 1968 Nauru verkry onafhanklikheid van Australie Nieu Seeland en die Verenigde Koninkryk 1970 Die 1969 70 Springbok rugbytoer na Ierland en Brittanje eindig in Cardiff Wallis 2010 Die Afrika unie verander hul vlag Geboortes1797 Franz Schubert Oostenrykse komponis 1828 1808 Jacobus Nicolaas Boshoff Vrystaatse politikus en staatsman President van die Oranje Vrystaat 1881 1885 Tinus de Jongh Suid Afrikaanse skilder 1942 1930 Renata Coetzee n kenner van die tradisionele voedselkulture van Suid Afrikaners 2018 1933 Bernardo Provenzano Italiaanse mafioso 2016 1938 Beatrix koningin van Nederland 1940 Albie Venter Suid Afrikaanse rolprentregisseur en vervaardiger 1990 1940 Kitch Christie Suid Afrikaanse rugbyspeler en afrigter 1998 1941 Eugene Terre Blanche Suid Afrikaanse regse politieke aktivis 2010 1941 Ina Bauer Duitse aktrise 2014 1941 Jessica Walter Amerikaanse aktrise 2021 1946 Stan Christodoulou Suid Afrikaanse boksskeidsregter en beoordelaar 1956 John Lydon Engelse sanger 1956 Trevor Manuel Suid Afrikaanse politikus 1965 Carl Walter Meyer Suid Afrikaanse skilder 2017 1966 Jyrki Jarvilehto kortweg JJ Lehto Finse Formule Eenrenjaer 1971 Gabor Kosa Hongaarse historikus van godsdienste 1973 Portia de Rossi Amerikaanse aktrise Sterftes1606 Guy Fawkes samesweerder teen Protestantse regering van Jakobus I van Engeland 1570 1666 Shah Jahan die vyfde Mogol Keiser van Indie 1592 1729 Jacob Roggeveen Nederlandse ontdekkingsreisiger wat gestuur is om Terra Australis te vind 1659 1919 Xaver von Marnitz Duits Baltiese protestantse martelaar 1855 1933 John Galsworthy Engelse romanskrywer en dramaturg Nobelprys wenner 1867 2009 Trudie Taljaard Suid Afrikaanse aktrise 1948 Wikimedia Commons bevat media in verband met 31 Januarie, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar