lt lt Januarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 22 Januarie is die 22ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 343 dae in die res van die jaar 344 in skrikkeljare Gebeure1483 Rodrigo Borgia later Pous Alexander VI word dekaan van die kollege van kardinale 1647 Benedetto Odescalchi later Pous Innocentius XI word prefek van die Opperste Tribunaal van die Apostoliese Signatura 1680 Vincenzo Maria Orsini Later Pous Benedictus XIII word Aartsbiskop biskop van Cesena Italie 1772 Die Crozeteilande word onderweg van Mauritius na Tahiti deur Marc Joseph Marion du Fresne ontdek 1844 Pous Gregorius XVI stel drie nuwe kardinale aan waaronder Antonio Maria Cagiano de Azevedo ouditeur generaal van Apostoliese Kamer 1879 Anglo Zoeloe oorlog Britse magte in Zoeloeland lei n verpletterende nederlaag teen Cetshwayo se impies in die Slag van Isandlwana 1879 Anglo Zoeloe oorlog Die Slag van Rorke s Drift vind plaas 1901 Na hy die titel Prins van Wallis vir ses dekades gehou het word Koning Edward VII die oudste man om die Britse troon op te volg 1905 Russiese Rewolusie Vreedsame betogings gelei deur Vader Gapon eindig in n menseslagting op Bloedige Sondag buite die Winterpaleis in St Petersburg 1936 Die Franse eerste minister Pierre Laval word gedwing om te bedank nadat die oplossing wat hy en die Britse minister van buitelandse sake Samuel Hoare vir die Abessiniese Krisis beplan het aan die pers gelek word 1970 Die eerste geskeduleerde vlug van die Boeing 747 Pan American Vlug 001 vertrek uit New York na Londen 1973 Roe v Wade Die Hoogsgereghof van die VSA lewer n mylpaalbeslissing oor aborsie 1980 Andrei Sakharov n sleutelargitek van die Sowjet waterstofbom en wenner van die 1975 Nobelprys vir Vrede word in Moskou gearresteer en na Gorki verban 2009 Die groepshoof van die SAUK adv Dali Mpofu word in die pad gesteek Geboortes1561 Francis Bacon Britse staatsman filosoof wetenskaplike en skrywer 1626 1788 Lord Byron Britse outeur en digter 1824 1864 Groothertog Pieter Nikolajewitsj van Rusland die tweede oudste seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland 1931 1893 Conrad Veidt Duitse gebore Amerikaanse filmakteur 1943 1904 George Balanchine Russiese danser 1983 1936 Clive Derby Lewis Suid Afrikaanse politikus 2016 1938 Corra Dirksen Springbokrugbyspeler en geneesheer 2020 1941 Ettie Bierman Suid Afrikaanse skrywer 2020 1947 Sweedse skrywer gebore in Tsjeggo Slowakye 1953 Piet de Jager Afrikaanse regsgeleerde wat veral bekendheid verwerf as rolprentmaker en digter 2023 1959 James Phillips alias Bernoldus Niemand Suid Afrikaanse rocksanger en liedjieskrywer 1995 1960 Michael Hutchence Australiese sanger 1997 1961 Markus Jooste Suid Afrikaanse sakeman 2024 1981 Khabonina Qubeka Suid Afrikaanse aktrise 1993 Rio Haryanto Indonesiese Formule Eenrenjaer Sterftes1901 Victoria van die Verenigde Koninkryk 1819 1922 Pous Benedictus XV 258ste Pous van die Rooms Katolieke Kerk 1854 1929 Cornelis Lely Nederlandse ingenieur en politikus 1854 1936 Jan Volschenk Suid Afrikaanse skilder 1853 1973 Lyndon B Johnson 36ste President van die Verenigde State 1908 2002 Sheldon Allman Amerikaanse akteur 1924 2008 Heath Ledger Australiese akteur 1979 2010 James Mitchell Amerikaanse akteur 1910 2018 Ursula K Le Guin Amerikaanse skrywer 1929 2022 Thich Nhat Hanh Vietnamese Boeddhistiese monnik vredesaktivis digter en skrywer 1926 2022 Kathryn Kates Amerikaanse aktrise 1948 Wikimedia Commons bevat media in verband met 22 Januarie, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar