1970 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1965 1966 1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1970Kalenders Charles de GaulleGregoriaanse kalender 1970 MCMLXXAb urbe condita 2723Armeense kalender 1419 ԹՎ ՌՆԺԹChinese kalender 4666 4667 丙酉 丁戌Ethiopiese kalender 1962 1963Hebreeuse kalender 5730 5731Hindoekalenders Vikram Samvat 2025 2026 Shaka Samvat 1892 1893Irannese kalender 1348 1349Islamitiese kalender 1390 1390 Die jaar 1970 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 70ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure3 Januarie Die Beatles voltooi vir die laaste keer n opname van n lied I Me Mine 5 Januarie All My Children word vir die eerste keer op die ABC televisienetwerk uitgesaai en vier in 2005 sy 35ste draaijaar in die Verenigde State 15 Januarie Die Nigieriese Burgeroorlog eindig 22 Januarie Die eerste geskeduleerde vlug van die Boeing 747 Pan American Vlug 001 vertrek uit New York na Londen 28 Januarie Die Henley on Klip busramp vind plaas 31 Januarie Die 1969 70 Springbok rugbytoer na Ierland en Brittanje eindig in Cardiff Wallis 1 Maart Ysland sluit aan by die Europese Vryhandelsvereniging 31 Maart Explorer 1 val terug na die aarde 11 April Die ruimtetuig Apollo 13 word gelanseer 17 April Die Apollo 13 ruimtetuig keer veilig terug aarde toe na n suurstoflekkasie aanboord 22 April Die eerste Aardedag word gevier 24 April Gambie word n republiek 4 Mei Die Kent State skietvoorval vind plaas in Ohio 31 Mei 21 Junie Die negende FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Meksiko gespeel wat deur Brasilie gewen word 4 Junie Tonga word onafhanklik binne die Britse Statebond 1 Julie Die Portugese Weermag begin Operasie Gordiese Knoop Operacao No Gordio in Mosambiek 25 Julie Die Springbokke verslaan die All Blacks in Pretoria met n eindtelling van 17 6 6 September Vier passasierstralers word tegelykertyd gekaap deur lede van die Populere Front vir die Bevryding van Palestina PFBP waaronder Leila Khaled 3 Oktober Die National Oceanic and Atmospheric Administration word in Amerika gestig 10 Oktober Fidji word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 4 November Die Concorde bereik die eerste keer n snelheid van Mach 2 en vlieg 53 minute lank teen hierdie spoed 18 Desember Egskeidingswetgewing kom tot stand ten spyte van teenkanting deur die Rooms Katolieke Kerk Benoit Mandelbrot speel n sleutelrol in die ontwikkeling van chaosteorie deur die konsep van fraktaalmeetkunde bekend te stel Geboortes2 Januarie Fanie Viljoen Afrikaanse skrywer en kunstenaar 3 Januarie Rocco de Villiers Suid Afrikaanse pianis 4 Januarie Marc Batchelor Suid Afrikaanse nasionale sokkerspeler 2019 27 Januarie Martin Watt Suid Afrikaanse komponis 2 Februarie Busisiwe Mkhwebane dienende Openbare Beskermer van Suid Afrika 19 Februarie Kurt Darren Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 16 Maart Joakim Berg Sweedse musikant 18 Maart Suzan Anbeh Duitse aktrise 24 Maart Lara Flynn Boyle Amerikaanse toneelspeelster 28 Maart Vince Vaughn Amerikaanse akteur 30 Maart Leleti Khumalo Suid Afrikaanse aktrise 4 April Barry Pepper Kanadese akteur 6 April Irina Bilyk Russiese sangeres en musikant 19 April Andre Agassi Amerikaanse tennisster 21 April Waldemar Schultz Suid Afrikaanse akteur regisseur en stemkunstenaar 26 April Melania Trump voormalige Amerikaanse Eerste Dame 29 April Uma Thurman Amerikaanse aktrise 29 April Andre Agassi Amerikaanse tennisster 16 Junie Phil Mickelson Amerikaanse beroepsgholfspeler 3 Julie Arlene Foster Noord Ierse politikus 19 Julie Nicola Sturgeon Skotse politikus 8 Augustus Chester Williams Springbokrugbyspeler 2019 25 Augustus Claudia Schiffer Duitse model aktrise en mode ontwerper 31 Augustus Debbie Gibson Amerikaanse sangeres en aktrise 3 September Einat Kalisch Rotem Israeliese argitek en burgemeester 8 Oktober Sadiq Khan Britse politikus 8 Oktober Matt Damon Amerikaanse akteur 9 Oktober Shannon Wilsey Savannah Amerikaanse aktrise pornoster 1994 22 Oktober Javier Milei Argentynse ekonoom skrywer en politikus en verkose president van Argentinie 23 Oktober Grant Imahara was n Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie aanbieder 2020 22 Desember Ted Cruz Amerikaanse Republikeinse senator vir Texas SterftesDatum onbekend Matthys van Rensburg Suid Afrikaanse politikus 1919 28 Januarie Johan le Roux seunsheld gedurende die Henley on Klip busramp 2 Februarie Bertrand Russell Britse filosoof 1872 19 Februarie Dr Hendrik Johannes van Eck Suid Afrikaanse ingenieur en nyweraar 1902 25 Februarie Mark Rothko Amerikaanse skilder 1903 1 Maart Ed Hoornik Nederlandse digter skrywer dramaturg 1910 5 April Louisa Bolus Suid Afrikaanse plantkundige en herbariumhouer 1877 16 April Richard Neutra Oostenryks Amerikaanse modernistiese argitek 1892 26 April Gypsy Rose Lee Amerikaanse aktrise 1911 30 April Inger Stevens Amerikaanse aktrise 1934 7 Junie E M Forster Engelse novelis kortverhaalskrywer en essayis 1879 13 Julie Leslie Groves lt generaal in die Amerikaanse Leer en projekbestuurder van die Manhattan projek 1896 18 Junie NP van Wyk Louw Suid Afrikaanse digter akademikus en dramaturg 1906 21 Junie Sukarno president van Indonesie 1901 27 Julie Antonio de Oliveira Salazar Portugese diktator 1889 29 Julie John Barbirolli Britse dirigent en tjellis 1899 30 Julie George Szell Hongaarsgebore Amerikaanse dirigent en komponis 1897 5 Augustus Wollie Bronkhorst argitek van kerkgeboue sendinghospitale weeshuise en ouetehuise 1901 1 September Francois Mauriac Franse skrywer 1885 8 September Percy Spencer Amerikaanse ingenieur en uitvinder van die mikrogolfoond 1894 14 September Rudolf Carnap Duitse filosoof 1891 18 September Jimi Hendrix popster 1942 28 September Gamal Abdel Nasser Egipte se tweede president 1918 4 Oktober Janis Joplin Amerikaanse popster 1943 31 Oktober Dr P C Schoonees Afrikaanse leksikograaf 1891 9 November Charles de Gaulle Franse militere generaal en staatshoof 1890 16 November James Norval Suid Afrikaanse teater en filmakteur 1908 25 November Yukio Mishima Japannese skrywer digter akteur en stigter van die Tate no kai 1925 14 Desember Cecilia Wessels Suid Afrikaanse operasangeres 1895, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar