1994 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1989 1990 1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1994Kalenders Mandela by die algemene verkiesingsGregoriaanse kalender 1994 MCMXCIVAb urbe condita 2747Armeense kalender 1443 ԹՎ ՌՆԽԳChinese kalender 4690 4691 庚酉 辛戌Ethiopiese kalender 1986 1987Hebreeuse kalender 5754 5755Hindoekalenders Vikram Samvat 2049 2050 Shaka Samvat 1916 1917Irannese kalender 1372 1373Islamitiese kalender 1415 1415 Die jaar 1994 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 94ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Die nuwe vlag van Suid Afrika Die eerste swart president van Suid Afrika Nelson Mandela GebeureJanuarie Corsair Gaming n Amerikaanse rekenaar randapparatuur en hardeware maatskappy gestig 1 Januarie Die NAFTA word gestig deur Kanada Meksiko en die Verenigde State van Amerika 3 Januarie n Toepolef Tu 154 straalvliegtuig van Baikal Lugredery stort neer kort nadat dit opstyg vanaf Irkoetsk in Rusland en 125 mense insluitende een op die grond sterf 17 Januarie Die Northridge aardbewing skud die Amerikaanse stad Los Angeles Kalifornie op Martin Luther King dag 12 27 Februarie Die 17de Olimpiese Winterspele word in Lillehammer Noorwee aangebied 22 Februarie Die Merriespruit slikdamramp vind plaas te Virginia 1 Maart Walvisbaai word amptelik aan Namibie oorhandig deur Suid Afrika 4 Maart Die Vryheidsfront Plus n Suid Afrikaanse politieke party word gestig 10 19 Maart Die sesde Paralimpiese Winterspele word in Lillehammer Noorwee aangebied 15 Maart Suid Afrika se nuwe nasionale vlag word onthul 27 Maart Die Eurofighter Typhoon vegvliegtuig onderneem sy nooiensvlug in Europa 28 Maart Die Shell House slagting tussen lede van die Inkatha Vryheidsparty en die African National Congress vind in Johannesburg plaas 6 April Die Rwandese volksmoord begin toe die vliegtuig met die President van Rwanda Juvenal Habyarimana en die President van Burundi Cyprien Ntaryamira deur ekstremiste met missiele neergeskiet is 15 April Die Marrakesj verdrag word geteken om die Wereldhandelsorganisasie te vorm 18 April Brian Lara teken 375 lopies aan in n beurt in n kriekettoetswedstryd en verbeter so Garfield Sobers se vorige rekord van 365 27 April tot 29 April Suid Afrika se eerste volledig demokratiese verkiesing word gehou 10 Mei Nelson Mandela word as Suid Afrika se eerste swart President ingehuldig 1 Junie Die Republiek van Suid Afrika word hertoegelaat tot die Britse Statebond 17 Junie O J Simpson voetbalheld gearresteer vir die moord op sy vrou 17 Junie 17 Julie Die 15de FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in die Verenigde State van Amerika gespeel wat deur Brasilie gewen word 22 Julie n Staatsgreep vind in die Gambie plaas Die 29 jarige Yahya Jammeh word die nuwe president 18 28 Augustus Die Statebondspele word in Victoria Kanada aangebied 20 Augustus Vuyani Bungu n Suid Afrikaanse juniorveergewigbokser behaal n onverwagse oorwinning oor die Amerikaner Kennedy McKinney om die titel van IBF kampioen te verower 1 Oktober Palau word van die Verenigde State van Amerika onafhanklik Geboortes14 Januarie Dricus du Plessis Suid Afrikaanse professionele gemengde gevegskunstenaar 25 Januarie Chloe Tryon Suid Afrikaanse vrouekrieketspeler 1 Februarie Harry Styles Engelse sanger liedjieskrywer 10 Februarie Justin Basson Suid Afrikaanse rugbyspeler slot 23 Februarie Dakota Fanning Amerikaanse aktrise 24 Februarie Kang Seul gi Koreaanse popsangeres 28 Februarie Jake Bugg Engelse sanger en liedjieskrywer 1 Maart Justin Bieber Kanadese sanger 11 Maart Handre Pollard Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springboklosskakel 9 April Joey Pollari Amerikaanse akteur 18 April Moises Arias Amerikaanse akteur 26 April Daniil Kvyat Russiese Formule Eenrenjaer 7 Mei Jean Luc du Plessis Suid Afrikaanse rugbyspeler losskakel 16 Mei Miles Heizer Amerikaanse akteur 24 Mei Cayden Boyd Amerikaanse akteur 22 Junie Marnus Labuschagne Suid Afrikaansgebore Australiese krieketspeler 28 Junie Anish Giri Russies Nederlandse skaakgrootmeester 19 Augustus Tamaryn Green Suid Afrikaanse model en skoonheidskoningin Mej Suid Afrika 2018 1 September Carlos Sainz jr Spaanse Formule Eenberoepsrenjaer 16 September Aleksandar Mitrovic Serwiese sokkerspeler 25 September Jansen Panettiere Amerikaanse akteur 2023 18 Oktober Pascal Wehrlein Duitse Formule Eenberoepsrenjaer 17 Desember Nat Wolff Amerikaanse akteur en komponis Sterftes1 Januarie Cesar Romero Kubaans Amerikaanse akteur en komediant 1907 2 Februarie Marija Gimbutas Litaus Amerikaanse argeoloog 1921 19 Februarie Francois Krige Suid Afrikaanse kunstenaar Broer van die skrywer Uys Krige 1913 24 Februarie Dinah Shore Amerikaanse sangeres 1916 26 Februarie Avery Fisher Amerikaanse uitvinder ondernemer musiekgeesdriftige en filantroop 1906 6 Maart Koos Prinsloo Afrikaanse joernalis en skrywer van postmodernistiese kortverhale 1957 9 Maart Charles Bukowski Duits Amerikaanse digter romanskrywer en kortverhaalskrywer 1920 5 April Kurt Cobain Amerikaanse musikant 1967 2 April Betty Furness Amerikaanse aktrise en skrywer 1916 7 April Golo Mann Duitse geskiedkundige publisis en skrywer 1909 22 April Richard Nixon Amerikaanse politikus en staatsman 37ste President van die Verenigde State 1913 1 Mei Ayrton Senna Brasiliaanse renjaer 1960 12 Mei Erik Erikson Duits Amerikaanse ontwikkelingsielkundige 1902 19 Mei Jacqueline Kennedy Onassis n Amerikaanse boekredakteur sosiale vlinder asook die Eerste Dame van die Verenigde State van Amerika 1929 29 Mei Erich Honecker Oos Duitse politikus 1912 8 Julie Cora Marie Suid Afrikaanse country sangeres 1953 8 Julie Kim Il Sung politikus van Noord Korea 1912 8 Julie Dick Sargent Amerikaanse akteur 1930 11 Julie Shannon Wilsey Savannah Amerikaanse aktrise pornoster 1970 23 Julie Lennox Sebe Ciskei president 1926 29 Julie Dorothy Crowfoot Hodgkin n Britse grondlegger van proteien kristallografie 1910 19 Augustus Linus Pauling Amerikaanse chemikus biochemikus chemiese ingenieur en Nobelpryswenner 1901 12 September Tom Ewell Amerikaanse akteur 1909 17 September Karl Popper Oostenryks Britse filosoof 1902 20 Oktober Burt Lancaster Amerikaanse akteur 1913 23 Oktober Cornelis Pama Suid Afrikaanse heraldikus en genealoog 1916 5 November Johan Heyns invloedryke Afrikaner Calvinistiese teoloog en moderator van die algemene sinode van die NG Kerk 1928 8 Desember Antonio Carlos Jobim Brasiliaanse liedjieskrywer komponis en sanger 1927 10 Desember G S Nienaber Afrikaanse taalkundige 1903 12 Desember Stuart Roosa Amerikaanse lugvaartingenieur en ruimtevaarder 1933, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar