lt lt September 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 30Al die dae 16 September is die 259ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 260ste in skrikkeljare Daar volg nog 106 dae Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele Gebeure655 Pous Eugenius I volg Pous Martinus I op 681 Einde van die sesde ekumeniese raad van Konstantinopel 1472 Giovanni Battista Cibo later Pous Innocentius VIII word biskop van Molfetta 1795 Die Verenigde Koninkryk verower Kaapstad Suid Afrika 1810 Meksiko verkry onafhanklikheid van Spanje een van die Meksikaanse Fiestas Patrias 1908 General Motors word gestig 1963 Maleisie word gevorm van Maleia Singapoer Britse Noord Borneo en Sarawak 1975 Papoea Nieu Guinee verkry onafhanklikheid van Australie 2022 Mahsa Amini n Iranse vrou sterf onder verdagte omstandighede in Teheran moontlik weens polisiebrutaliteit Haar dood lei tot n reeks grootskaalse betogings regoor Iran Geboortes1874 P K de Villiers pedagoog konsertorrelis en skepper van Psalm en Gesangmelodie 1949 1891 Karl Donitz Duitse admiraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1980 1899 Hans Swarowsky Oostenrykse dirigent 1975 1917 Alwyn Schlebusch Suid Afrikaanse politikus en staatsman 2008 1924 Lauren Bacall Amerikaanse aktrise 2014 1925 B B King Amerikaanse bluessanger 2015 1939 Breyten Breytenbach Suid Afrikaanse digter skrywer en skilder 1939 Yaakov Neeman Israelse politikus advokaat en regsgeleerde 2017 1952 Karen Muir Suid Afrikaanse swemster en die jongste persoon om n wereldrekord op te stel en wel in die 110 tree rugslag 2013 1973 Alfred Schaffer Nederlandse digter 1987 Burry Stander Suid Afrikaanse bergfiets kampioen en voormalige onder 23 Wereldkampioen 2013 1992 Nick Jonas Amerikaanse akteur getroud met Priyanka Chopra Mej Wereld 2000 Sterftes655 Pous Martinus I 74ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 600 827 Pous Valentinus 100ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1087 Pous Victor III 158ste pous van die Rooms Katolieke Kerk in Monte Cassino Italie 1027 1394 Teenpous Clemens VII in Avignon 1342 1701 Jakobus II koning van Engeland 1633 1753 Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff Duitse argitek en skilder 1699 1855 Sir George Thomas Napier n Britse goewerneur 1784 1936 Sir James Molteno die laaste speaker van die Kaapse Wetgewer en die eerste van die Unie Volksraad 1865 1977 Maria Callas Amerikaanse operasangeres 1923 2004 Dolly Rathebe n Suid Afrikaanse aktrise en sangeres 1928 2016 Edward Albee Amerikaanse dramaturg 1928 2021 Jane Powell Amerikaanse aktrise 1929 Vakansies vierings en waarnemingsdaeMeksiko OnafhanklikheidsdagWikimedia Commons bevat media in verband met 16 September, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar