1795 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1790 1791 1792 1793 1794 1795 1796 1797 1798 1799 1800 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1795Kalenders Gregoriaanse kalender 1795 MDCCXCVAb urbe condita 2548Armeense kalender 1244 ԹՎ ՌՄԽԴChinese kalender 4491 4492 辛寅 壬卯Ethiopiese kalender 1787 1788Hebreeuse kalender 5555 5556Hindoekalenders Vikram Samvat 1850 1851 Shaka Samvat 1717 1718Irannese kalender 1173 1174Islamitiese kalender 1210 1210 Die jaar 1795 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 95ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure19 Januarie Die Bataafse Republiek word uitgeroep in Nederland 1 Junie Pous Pius VI stel Giulio Maria della Somaglia tituler patriarg van Antiogie aan as kardinaal 7 Augustus Die is n beslissende skermutseling wat die eerste Britse besetting van die Kaap inlui 19 Desember Oostenryk teken n wapenstilstand met Frankryk Geboortes Franse geskiedkundige 1856 24 Junie fisioloog 1878 29 Augustus Abraham Faure die vader van die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch 1875 7 September John William Polidori Engelse romantiese skrywer 1821 31 Oktober John Keats n Engelse Romantiese digter 1821 2 November James K Polk elfde President van die Verenigde State 1849 21 Desember Robert Moffat n Suid Afrikaanse sendeling van Skotse herkoms 1883 Sterftes21 Januarie Samuel Wallis Engelse seevaarder wat om die wereld geseil het 1728 26 Januarie Johann Christoph Friedrich Bach Duitse komponis 1732 24 Junie William Smellie opsteller van die eerste Encyclopaedia Britannica 26 Junie Jakob Friedrich Ehrhart Duitse plantkundige en direkteur van die Botaniese Tuin van Hannover 1742 25 Oktober Kolonel Robert Jacob Gordon soldaat verkenner en stigter van die Suid Afrikaanse merinobedryf 1743 6 November Georg Benda Tsjeggiese komponis violis en uit die klassieke tydperk 1722 Onbekend Adam Kok I eerste leier van die Griekwas in Suid Afrika 1710, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar