1849 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1844 1845 1846 1847 1848 1849 1850 1851 1852 1853 1854 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1849Kalenders Stockholm se mode in 1849Gregoriaanse kalender 1849 MDCCCXLIXAb urbe condita 2602Armeense kalender 1298 ԹՎ ՌՄՂԸChinese kalender 4545 4546 乙申 丙酉Ethiopiese kalender 1841 1842Hebreeuse kalender 5609 5610Hindoekalenders Vikram Samvat 1904 1905 Shaka Samvat 1771 1772Irannese kalender 1227 1228Islamitiese kalender 1265 1265 Die jaar 1849 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 49ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure9 Februarie Rome word n republiek 13 April Hongarye word n republiek herontdek die Callixtus katakombe Geboortes19 Maart Alfred von Tirpitz n Duitse admiraal 1930 3 Mei Bertha Benz Duitse motorpionier en vrou van Karl Benz 1944 29 Junie Sergei Witte staatsman in tsaristiese Rusland 1915 22 Augustus Sir Walter Francis Hely Hutchinson die laaste goewerneur van die Kaapkolonie 1913 26 Oktober Heinrich Bulthaupt Duitse digter en toneelskrywer 1905 Sterftes8 Februarie France Preseren Sloweense digter 1800 7 Mei Jan Theodoor van Rijswijck Vlaamse skrywer 1811 10 Mei Katsushika Hokusai Japannese houtsneekunstenaar 1760 25 Mei Sir Benjamin D Urban n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1777 28 Mei Anne Bronte Engelse skryfster 1820 15 Junie James K Polk elfde President van die Verenigde State 1795 9 September Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland jongste kind van die ses dogters en vier seuns van keiser Paul van Rusland 1798 7 Oktober Edgar Allan Poe Amerikaanse skrywer digter uitgewer en literatuurkritikus 1809 Onbekend Martin West administrateur van Natal 1804, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar