1777 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1772 1773 1774 1775 1776 1777 1778 1779 1780 1781 1782 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1777Kalenders KiritimatiGregoriaanse kalender 1777 MDCCLXXVIIAb urbe condita 2530Armeense kalender 1226 ԹՎ ՌՄԻԶChinese kalender 4473 4474 癸申 甲酉Ethiopiese kalender 1769 1770Hebreeuse kalender 5537 5538Hindoekalenders Vikram Samvat 1832 1833 Shaka Samvat 1699 1700Irannese kalender 1155 1156Islamitiese kalender 1191 1191 Die jaar 1777 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 77ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure16 April In die Slag van Bennington tydens die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog wen Ethan Allen se Green Mountain Boys teen Groot Brittanje in Vermont 14 Junie Die Stars and Stripes word die vlag van die VSA 23 Junie Pous Pius VI stel agt nuwe kardinale aan waaronder Bernardino Honorati tituler aartsbiskop van Side 6 Julie Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Die Britse generaal John Burgoyne verower fort Ticonderoga 17 Oktober Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Die Koloniale magte oorwin die Britte tydens die Slag van Saratoga 9 Desember Pous Pius VI publiseer sy bul Suprema Dispositione oor die hoogste ingesteldheid 17 Desember Frankryk word die eerste nasie wat die Verenigde State van Amerika as nasie erken 24 Desember Kersfeeseiland Kiritimati die oudste atol in die wereld word deur Kaptein James Cook besoek Geboortes18 Oktober Heinrich von Kleist Duitse digter 1811 30 April Carl Friedrich Gauss wiskundige astronoom 1855 6 Junie Sir Peregrine Maitland n goewerneur van die Kaapkolonie 1854 24 Junie John Ross ontdekkingsreisiger 1856 23 Julie Philipp Otto Runge Duitse Romantiese skilder 1810 14 Augustus Hans Christian Oersted Deense fisikus 1851 18 Oktober Heinrich von Kleist Duitse dramatikus verhaalskrywer lirikus en publisis 1811 14 Desember Graaf van Caledon die tweede bugerlike goewerneur van die tweede Britse bewind aan die Kaap 1839 23 Desember Aleksander I van Rusland tsaar van Rusland 1825 Onbekend Sir Benjamin D Urban n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1849 Sterftes, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar