lt lt Desember 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 23 Desember is die 357ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 358ste in skrikkeljare Daar volg nog 8 dae in die res van die jaar Gebeure619 Pous Bonifatius V volg Pous Deusdedit op 800 Pous Leo III le die eed van verontskuldiging af 1312 Pous Clemens V stel Jacques Dueze later Pous Johannes XXII aan as kardinaalbiskop van Porto 1466 Pous Paulus II ekskommunikeer Georg Podebrady van Boheme aanhanger van Johannes Hus 1672 Giovanni Cassini ontdek Rea die tweede grootste maan van die planeet Saturnus 1711 Pous Clemens XI stel Annibale Albani Apostoliese protonotarius aan as kardinaal 1731 Carlo Rezzonico later Pous Clemens XIII word as priester gewy 1839 Pous Gregorius XVI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Giovanni Maria Mastai Ferretti later Pous Pius IX aartsbiskop biskop van Imola 1936 Switserland erken de jure die Italiaanse heerskappy in Abessinie 1940 Tweede Wereldoorlog Geallieerde bomwerpers val Zurich in Switserland aan Aansienlike skade word aangerig en een persoon sterf in die aanval Die Britse regering vra om verskoning vir die geografiese flater en belowe om skadevergoeding te betaal Switserland was en is n neutrale staat 1947 Die transistor deur John Bardeen Walter Brattain en William Shockley uitgevind word eerste gedemonstreer by Bell Laboratories 1954 Die eerste suksesvolle menslike orgaanoorplanting word gedoen Drs Joseph Murray en J Hartwell Harrison plant n nier oor op n pasient vanaf sy tweelingbroer 1975 n Aerospatiale Alouette III helikopter van die Suid Afrikaanse Lugmag stort neer naby Cashel in Rhodesie Vier Rhodesiese Weermagoffisiere en n Suid Afrikaanse Lugmag vlugtegnikus sterf 1985 Vyf mense sterf en 40 word beseer tydens n terreuraanval in Amanzimtoti Suid Afrika 1990 Die Republiek van Slowenie stem om weg te breek van die Sosialistiese Federale Republiek van Joego Slawie Geboortes1605 Keiser Tianqi van die Ming dinastie 1613 Carl Gustav Wrangel Sweedse soldaat 1676 1732 Richard Arkwright Engelse uitvinder en toonaangewende entrepreneur 1792 1777 Aleksander I van Rusland tsaar van Rusland 1825 1790 Jean Francois Champollion Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie 1832 1805 Joseph Smith Jr stigter van die Mormoonse Kerk in Chicago Illinois 1844 1891 P C Schoonees Afrikaanse leksikograaf 1970 1918 Helmut Schmidt Duitse politikus en vyfde kanselier van die Federale Republiek van Duitsland 2015 1933 Akihito 125ste keiser van Japan 1936 James Stacy Amerikaanse akteur 2016 1946 Susan Lucci Amerikaanse aktrise 1949 At Botha Suid Afrikaanse akteur 1956 Michele Alboreto Italiaanse F1 renjaer 2001 1960 Zindziswa Mandela politikus en derde dogter van Nelson Mandela 2020 1968 Manuel Rivera Ortiz Amerikaanse fotograaf 1975 Yasmin Levy Israeliese sanger liedjieskrywer van Judeo Spaanse musiek 1976 Kyle Kinane Amerikaanse akteur skrywer en vervaardiger Sterftes1722 Pierre Varignon n Franse wiskundige 1654 1939 Anthony Fokker Nederlandse vliegtuigontwerper 1890 1998 David Manners Amerikaanse akteur 1900 2011 Johannes Petrus Louw Suid Afrikaanse vertaler en akademikus 1932 2013 Michail Kalasjnikof Russiese ontwerper van die AK 47 1919 Vakansies vierings en waarnemingsdaeZiemassvetki in Letland GepubliseerFiksie 1823 A Visit From St Nicholas toegeskryf aan Clement Clarke Moore Wikimedia Commons bevat media in verband met 23 December, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar