1954 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1949 1950 1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1954Kalenders Hans StrijdomGregoriaanse kalender 1954 MCMLIVAb urbe condita 2707Armeense kalender 1403 ԹՎ ՌՆԳChinese kalender 4650 4651 庚巳 辛午Ethiopiese kalender 1946 1947Hebreeuse kalender 5714 5715Hindoekalenders Vikram Samvat 2009 2010 Shaka Samvat 1876 1877Irannese kalender 1332 1333Islamitiese kalender 1374 1374 Die jaar 1954 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 54ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure21 Januarie Die eerste kernaangedrewe duikboot die USS Nautilus word te water gelaat in Amerika 26 Januarie Die Israelse Sharett kabinet onder leiding van eerste minister Moshe Sharett word bevestig 1 Maart Die 15 megaton waterstofbom Castle Bravo ontplof op Bikini atol in die Stille Oseaan wat een van die ergste gevalle van radioaktiewe besoedeling deur kerntoetsing tot gevolg het 18 April Gamal Abdel Nasser neem by koning Faroek oor in Egipte Die land word n republiek 22 April VSA senator Joseph McCarthy begin verhore om die Amerikaanse Leer te ondersoek oor kommunisme 6 Mei Roger Bannister word die eerste persoon wat die myl in minder as vier minute hardloop die eerste droommyl 8 Mei Die Asiatiese Sokkerkonfederasie word in Manila Filippyne deur 12 lande gestig 29 Mei Pous Pius XII verklaar Pous Pius X heilig 15 Junie Die Unie van Europese Voetbal assosiasies word in Basel Switserland deur 25 lande gestig 16 Junie 4 Julie Die vyfde FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Switserland gespeel wat deur Duitsland gewen word 27 Junie Die wereld se eerste kernkragsentrale ingewy by Obninsk naby Moskou 15 Julie Nooiensvlug van die Boeing 707 29 Julie The Fellowship of the Ring die eerste deel van J R R Tolkien se The Lord of the rings word gepubliseer 4 Augustus Nooiensvlug van Brittanje se eerste supersoniese vegvliegtuig die English Electric Lightning 29 September 12 Europese lande stig die Europese Organisasie vir Kernnavorsing bekend as CERN of Cern 2 Oktober Die Maria van Riebeeck standbeeld word deur prins Bernhard van Lippe Biesterfeld onthul 30 November J G Strijdom word Eerste Minister van die Unie van Suid Afrika 30 November In Sylacauga Alabama val n 4 kg meteoriet deur die dak van n huis en tref wat ernstige beserings opdoen in die eerste gedokumenteerde geval waar n voorwerp uit die ruimte n mens tref 12 Desember Giovanni Battista Montini later Pous Paulus VI word aartsbiskop van Milaan 23 Desember Die eerste suksesvolle menslike orgaanoorplanting word gedoen Drs Joseph Murray en J Hartwell Harrison plant n nier oor op n pasient vanaf sy tweelingbroer Sasolburg en Uvongo word gestig Geboortes1 Januarie Eric Nobbs Suid Afrikaanse akteur 2022 29 Januarie Oprah Winfrey Amerikaanse kletskoningin besigheidsvrou en aktrise 17 Februarie Helene Tursten Sweedse skryfster 18 Februarie John Travolta Amerikaanse filmakteur danser en sanger 7 April Jackie Chan Hongkong Chinese akteur 9 April Dennis Quaid Amerikaanse akteur 16 April James Cameron Kanadese regisseur draaiboekskrywer en rolprentvervaardiger 16 April Ellen Barkin Amerikaanse aktrise 17 April Riccardo Patrese Italiaanse F1 motorrenjaer 18 April Rick Moranis Kanadese komediant 29 April Jerry Seinfeld Amerikaanse akteur komediant 10 Mei Arturas Barysas Litause kunstenaar 2005 7 Junie Jan Theuninck Vlaamse skilder en digter 14 Junie Mhlobo Jadezweni Suid Afrikaanse akademikus en skrywer 17 Junie Pedro Filho Brasiliaanse reeksmoordenaar 2023 22 Junie Freddie Prinze Amerikaanse akteur 1977 28 Julie Hugo Chavez staatspresident van Venezuela 2013 17 Julie Angela Merkel Duitse bondskanselier 3 Augustus Divan Serfontein Suid Afrika se nege en dertigste Springbokkaptein 12 Augustus Francois Hollande Franse president 2012 2017 30 Augustus Aleksandr Loekasjenko Belarus president 18 September Steven Pinker Kanadese Amerikaanse taalkundige eksperimentele sielkundige en skrywer van wetenskaplike boeke 21 September Shinzo Abe Japannese politikus 2022 24 September Helen Lederer Engelse aktrise en skryfster 25 September Nigel Morgan Britse en Suid Afrikaanse veiligheidskonsultant wat noue bande met Suid Afrika se intelligensiedienste gehad het 2018 17 Oktober Thomas Davenport Amerikaanse kennisbestuurkundige 24 Oktober Malcolm Turnbull Eerste Minister van Australie 14 November Condoleezza Rice Amerikaanse diplomaat 15 November Aleksander Kwasniewski Poolse politikus en joernalis derde staatspresident van die Derde Poolse Republiek 21 November Carrol Boyes Suid Afrikaanse kunstenaar ontwerper en sakevrou 2019 3 Desember Etienne van Heerden Suid Afrikaanse skrywer 9 Desember Jean Claude Juncker Luxemburgse politikus 11 Desember Susanne Beyers Suid Afrikaanse aktrise en skrywer 18 Desember Ray Liotta Amerikaanse akteur 2022 20 Desember Jay Naidoo Suid Afrikaanse aktivis politikus en oud kabinetminister 21 Desember Gysie Pienaar Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springbokheelagter 28 Desember Denzel Washington Amerikaanse akteur Sterftes29 Januarie Helena Barry Hofmeyr Nasionale Partylid van die Vrystaatse Provinsiale Raad 1887 10 April Auguste Lumiere Franse rolprentmaker 1862 10 April Pieter Nicolaas van Eyck Nederlandse digter hoogleraar aan die Universiteit van Leiden en literere kritikus 1887 14 Mei Heinz Guderian Duitse generaal tydens die Tweede Wereldoorlog 1888 19 Mei Charles Edward Ives Amerikaanse modernistiese komponis 1874 7 Junie Alan Turing wiskundige rekenaarwetenskaplike 1912 21 Junie Gideon Sundback Sweedse uitvinder word geassosieer met die ontwikkeling van die ritssluiter 1880 13 Julie Frida Kahlo Meksikaanse skilder 1907 3 Augustus Colette Franse skrywer 1873 28 Augustus Leonid Sherwood Russiese beeldhouer en argitek 1871 3 November Henri Matisse Franse kunstenaar 1869 13 November Ewald von Kleist Duitse veldmaarskalk 1881 15 November Lionel Barrymore Amerikaanse akteur 1878 8 Desember Ernest Brown Babcock Amerikaanse plantgenetikus 1877, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar