lt lt Februarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29Al die dae 18 Februarie is die 49ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 316 dae in die res van die jaar 317 in skrikkeljare Gebeure1220 Pous Honorius III verklaar Hugo biskop van Lincoln heilig 1815 Die ondertekening van die Vrede van Gent beeindig die Anglo Amerikaanse Oorlog van 1812 1827 Die Fourah Bay Kollege word gestig in Freetown Sierra Leone die eerste Westerse styl universiteit wat in Afrika suid van die Sahara gebou word 1839 Pous Gregorius XVI stel Charles Januarius Acton ouditeurgeneraal van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal 1854 Stigting van NG gemeente Hopetown op die plaas Duvenaarsfontein Noord Kaap 1857 Die Nasionale Selfmoord van Xhosas vind plaas 1861 Jefferson Davis word in Montgomery Alabama ingesweer as president van die Gekonfedereerde State van Amerika 1900 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Paardeberg neem n aanvang 1930 Clyde W Tombaugh ontdek die planeet Pluto sedert 24 Augustus 2006 n dwergplaneet 1946 In sy eerste konsistorie na die Tweede Wereldoorlog stel Pous Pius XII 32 nuwe kardinale aan met heelparty nie Italianers en geestelikes uit China Indie en die Midde Ooste 1952 Griekeland en Turkye sluit by NAVO aan 1965 Gambie word Afrika se 36ste onafhanklike staat 1982 Die SAS President Kruger sink nadat dit met die SAS Tafelberg bots met verlies van 16 seemanne Geboortes1516 Maria I van Engeland koningin van Engeland en van Ierland 1558 1745 Alessandro Volta n Italiaanse fisikus chemikus en n pionier in die veld van elektrisiteit 1827 1832 Octave Chanute Frans Amerikaanse siviele ingenieur en lugvaartpionier 1910 1854 Herbert John Gladstone Britse politikus en eerste Goewerneur generaal van Suid Afrika 1910 1914 1930 1919 Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus premier van Iran 1979 1931 Toni Morrison Amerikaanse romanskryfster 2019 1939 Marek Janowski Pools gebore Duitse dirigent 1950 Cybill Shepherd Amerikaanse aktrise 1953 Leon van Nierop Afrikaanse vervaardiger skrywer en rolprentresensent 1954 John Travolta Amerikaanse filmakteur danser en sanger 1957 Vanna White Amerikaanse rolprentaktrise en TV gasvrou van die Wheel of Fortune 1968 Molly Ringwald Amerikaanse aktrise 2004 Kylie Rogers Amerikaanse aktrise Sterftes999 Pous Gregorius V 138ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 972 1294 Kublai Khan die kleinseun van Genghis Khan ook n Mongoliese leier en stigter van China se Yuan dinastie 1215 1535 Cornelius Agrippa Okkultisme 1486 1546 Martin Luther teologiese grondlegger en leraar van die Reformasie 1483 1564 Michelangelo Italiaanse skilder beeldhouer argitek digter en ingenieur 1475 1780 Kristijonas Donelaitis Pruisies Litause digter 1714 1831 Lord Charles Somerset goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1767 1905 Julius De Geyter Vlaamse journalis en skrywer 1830 1967 Robert Oppenheimer Amerikaanse teoretiese fisikus 1904 1997 Antonio de Almeida Franse dirigent en musikoloog 1928 2011 Lucas Maree bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1952 2022 Brad Johnson Amerikaanse akteur 1959 Vakansies vierings en waarnemingsdaeFeesdag van Pous Leo I in die Ortodokse Kerk GepubliseerTeologie 1745 Cum multorum chariate waarin gebede gevra word vir koning Lodewyk van Frankryk deur Pous Benedictus XIV Wikimedia Commons bevat media in verband met 18 February, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar