1952 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1947 1948 1949 1950 1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1952Kalenders Evita PeronGregoriaanse kalender 1952 MCMLIIAb urbe condita 2705Armeense kalender 1401 ԹՎ ՌՆԱChinese kalender 4648 4649 戊卯 己辰Ethiopiese kalender 1944 1945Hebreeuse kalender 5712 5713Hindoekalenders Vikram Samvat 2007 2008 Shaka Samvat 1874 1875Irannese kalender 1330 1331Islamitiese kalender 1372 1372 Die jaar 1952 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 52ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad GebeureDie eerste uraan aanleg in Suid Afrika word in Krugersdorp aan die Wes Rand geopen 14 25 Februarie Die sesde Olimpiese Winterspele word in Oslo Noorwee aangebied 18 Februarie Griekeland en die Turkye sluit aan by die NAVO 28 April Die Amerikaanse besetting van Japan eindig 2 Mei Die eerste kommersiele straalvliegtuig die Comet word in diens geneem deur BOAC 19 Julie 23 Augustus Die 15de Olimpiese Somerspele word in Helsinki Finland aangebied 28 Julie Pakistan word n volle lid van die Imperiale Krieketkonferensie nou die Internasionale Krieketraad IKR 11 September Eritrea verkry onafhanklikheid van Britse administrasie 4 November Dwight Eisenhower verslaan sy teenstander van die Demokratiese Party in die presidentsverkiesing in die V S A 6 November Amerika se eerste waterstofbom ontplof oor die Stille Oseaan te Eniwetok Atoll 20 Desember Die tweede selakant word by Anjouan in die Comore eilande gevang Geboortes7 Januarie Jurinus Janse van Rensburg voormalige Suid Afrikaanse Geneesheergeneraal 20 Januarie Irina Allegrowa Russies Armeense sangeres 23 Januarie Omar Henry Suid Afrikaanse krieketspeler 1 Februarie Jeno Jando Hongaarse pianis en professor 2023 9 Februarie Johan Stemmet liedjieskrywer musiekkenner en televisieaanbieder 14 Februarie Anton Lesser Engelse akteur 17 Februarie Garry Chalk Engelse akteur 19 Februarie Abraham Erasmus van Wyk Suid Afrikaanse planttaksonoom 6 Maart Chris Burger heelagter van die Westelike Provinsie wat gesterf het na n nekbesering 1980 11 Maart Wannie Carstens Afrikaanse taalkundige en skrywer 18 Maart Morgan Tsvangirai Zimbabwiese politikus 2018 29 Maart Bola Tinubu Nigeriese president 1 April Bernard Stiegler Franse filosoof 2020 13 April Kerneels Breytenbach Afrikaanse skrywer 22 April Marilyn Chambers Amerikaanse erotiese aktrise 2009 1 Mei Pierre van Pletzen Suid Afrikaanse akteur en regisseur 2 Mei Christine Baranski Amerikaanse aktrise en vervaardiger 11 Mei Reza de Wet Afrikaanse skrywer en dramaturg 2012 12 Mei Membathisi Mdladlana Suid Afrikaanse politikus hoekommissaris in Kanada 2 Junie Nomaindia Mfeketo Suid Afrikaanse politikus 4 Junie Bronislaw Komorowski president van Pole 15 Junie Dirceu Jose Guimaraes Brasiliaanse sokkerspeler 1995 18 Junie Idriss Deby president van Tsjaad 2021 21 Junie Gregory David Roberts Australiese skrywer 23 Junie Robert D Kaplan Amerikaanse skrywer oor buitelandse beleid 28 Junie Elize Cawood Suid Afrikaanse aktrise 2020 1 Julie Dan Aykroyd Amerikaanse skrywer akteur en vervaardiger 3 Julie Peter Mathebula Suid Afrika se eerste swart wereldbokskampioen 2020 4 Julie Alvaro Uribe Velez president van Colombia 4 Julie John Waite Britse sanger 6 Julie Hilary Mantel Engelse skryfster 2022 15 Julie Celia Imrie Engelse aktrise 17 Julie David Hasselhoff Amerikaanse akteur 22 Julie Lucas Maree Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2011 29 Julie Patrick Soon Shiong Chinees Suid Afrikaanse oorplantingchirurg filantroop en miljarder sakeman 5 Augustus Hun Sen Kambodjaanse politikus sedert 1985 premier van Kambodja 12 Augustus Charlie Whiting Britse Formule 1 en motorsportadministrateur 2019 17 Augustus Nelson Piquet snr Brasiliaanse Formule Eenrenjaer en driemalige wereldkampioen 2 September Regardt van den Bergh Suid Afrikaanse akteur en regisseur 2 September Jimmy Connors Amerikaanse tennisspeler 11 September Jani Allan Suid Afrikaanse joernalis en radiokommentator 2023 16 September Karen Muir Suid Afrikaanse kampioenswemmer jongste persoon om n swemwereldrekord op te stel 2013 20 September Marian Tredoux Suid Afrikaanse geoloog 2019 25 September Christopher Reeve Amerikaanse akteur en rolprentregisseur 2004 30 September Jack Wild Britse akteur en sanger 2006 5 Oktober Imran Khan Pakistanse oud krieketspeler en 22ste Eerste Minister van Pakistan 7 Oktober Wladimir Poetin president en premier van Rusland 12 Oktober Sally Little Amerikaanse gholfspeler Suid Afrikaans van geboorte 14 Oktober Harry Anderson Amerikaanse akteur en skrywer 2018 16 Oktober Touriya Jabrane Marokkaanse teaterregisseur aktrise en politikus 2020 23 Oktober Antjie Krog Suid Afrikaanse digter akademikus en skrywer 27 Oktober Brigitte Engerer Franse pianis 2012 31 Oktober Danie Niehaus Suid Afrikaanse sanger 2 November Larry Fink Amerikaanse miljarder sakeman 3 November Roseanne Barr Amerikaanse aktrise komediante 17 November Cyril Ramaphosa Suid Afrikaanse sakeman politikus en vyfde President van Suid Afrika 17 November Freek Robinson Suid Afrikaanse joernalis en TV aanbieder 17 November Hubert von Goisern Oostenrykse sanger liedjieskrywer en wereldmusikant 1 Desember Sonja Herholdt Suid Afrikaanse sangeres 3 Desember Mel Smith Britse skrywer akteur en regisseur 2013 8 Desember Patrick McKenzie Suid Afrikaanse politikus uit die bruin gemeenskap 14 Desember Koos Bekker Suid Afrikaanse mediamagnaat Sterftes6 Februarie Koning George VI van die Verenigde Koninkryk 1895 11 Junie Frank Brownlee magistraat in die Transkei en volksverhaal skrywer 1876 27 Junie Elmo Lincoln Amerikaanse akteur 1889 26 Julie Eva Peron vrou van die Argentynse president Juan Peron 1919 21 Oktober Hans Merensky Suid Afrikaanse geoloog prospekteerder wetenskaplike omgewingsbewaarder en weldoener 1871 26 Oktober Hattie McDaniel Amerikaanse aktrise en die eerste Swart Amerikaner om n Oscar te wen 1895 9 November Chaim Weizmann Brits Israelse biochemikus en politikus president van Israel 1874 20 November Benedetto Croce Italiaanse filosoof historikus literatuurkritikus en politikus 1866 21 November Henriette Roland Holst Nederlandse digteres 1869, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar