1951 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952 1953 1954 1955 1956 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1951Kalenders Mao ZedongGregoriaanse kalender 1951 MCMLIAb urbe condita 2704Armeense kalender 1400 ԹՎ ՌՆChinese kalender 4647 4648 丁寅 戊卯Ethiopiese kalender 1943 1944Hebreeuse kalender 5711 5712Hindoekalenders Vikram Samvat 2006 2007 Shaka Samvat 1873 1874Irannese kalender 1329 1330Islamitiese kalender 1371 1371 Die jaar 1951 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 51ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure10 Maart Die Rhodes universiteit in Grahamstad Suid Afrika word amptelik ingewy 30 Maart Remington Rand besorg die eerste UNIVAC I rekenaar aan die VSA sensusburo 3 Junie Pous Pius XII verklaar Pous Pius X salig 22 Desember Die eerste Dusi kanowedvaart vind plaas 24 Desember Libie word van Frankryk en die Verenigde Koninkryk onafhanklik Ludwig von Bertalanffy n Hongaarse bioloog brei die algemene stelselteorie uit na die veld van biologie Geboortes3 Januarie Frank Chikane Suid Afrikaanse teoloog ANC politikus en anti apartheidsaktivis 12 Januarie Kirstie Alley Amerikaanse aktrise vervaardiger en skryfster 2022 16 Januarie Wynand Claassen Suid Afrika se agt en dertigste Springbokkaptein 23 Januarie Chesley Burnett Sully Sullenberger Amerikaanse vegvlieenier diplomaat en lugrederyvlieenier 30 Januarie Phil Collins Britse rocksanger en musiekvervaardiger 4 Februarie Dariush Eghbali Iranse sanger 12 Februarie Gert Steyn Suid Afrikaanse bokskampioen 2018 17 Februarie Patricia de Lille Suid Afrikaanse politikus 20 Februarie Gordon Brown Britse politikus en Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk van 2007 2010 3 Maart Max du Preez Suid Afrikaanse koerantman en politieke ontleder 9 Maart Helen Zille Demokratiese Alliansie DA politikus 10 April Steven Seagal Amerikaanse akteur 17 April Olivia Hussey Engelse aktrise 22 Mei Jonathan Ball Suid Afrikaanse uitgewer 2021 3 Junie Jill Biden Eerste Dame van die Verenigde State 13 Junie Richard Thomas Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 19 Junie Ayman al Zawahiri al Kaida leier 2022 27 Junie David Kramer Suid Afrikaanse sanger liedjieskrywer en dramaturg 21 Julie Robin Williams Amerikaanse akteur en komediant 2014 28 Julie Santiago Calatrava Valla Spaanse argitek 30 Augustus Dirk Winterbach Afrikaanse digter en beeldhouer 12 September Joe Pantoliano Italiaans Amerikaanse akteur 30 September Wahjoe Sardono Indonesiese akteur komediant en dosent 2001 2 Oktober Sting Britse akteur en sanger 12 Oktober Sally Little Suid Afrikaanse professionele gholfspeler 4 Desember Patricia Wettig Kanadese aktrise Sterftes30 Januarie Ferdinand Porsche n Oostenryk Duitse motoringenieur 1875 12 Maart Alfred Hugenberg Duitse media entrepreneur en politikus 1865 21 Maart Willem Mengelberg Nederlandse simfoniedirigent 1871 6 April Robert Broom Suid Afrikaanse wetenskaplike dokter en paleontoloog wat Mev Ples in die Sterkfontein grotte ontdek het 1866 29 April Ludwig Wittgenstein Oostenryks Britse filosoof 1889 4 Junie Serge Koussevitsky Russiesgebore dirigent komponis en dubbelbasspeler 1874 15 Julie Helena Lochner Afrikaanse skrywer 1892 23 Julie Robert J Flaherty Amerikaanse rolprentmaker en regisseur 1884 14 Augustus William Randolph Hearst Amerikaanse uitgewer onderwerp van die film 1863 15 Augustus Artur Schnabel Oostenrykse pianis 1882 19 Augustus Barry Heatlie Suid Afrika se vyfde Springbokkaptein 1872 7 September Maria Montez Dominikaans Franse aktrise 1912 14 Oktober Herman Charles Bosman Suid Afrikaanse skrywer bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die Groot Marico 1905 5 November Reggie Walker Suid Afrikaanse atleet 1889 4 Desember Harry Allen Amerikaanse akteur 1883, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar