1912 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1907 1908 1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1912Kalenders Die Titanic sink Gregoriaanse kalender 1912 MCMXIIAb urbe condita 2665Armeense kalender 1361 ԹՎ ՌՅԿԱChinese kalender 4608 4609 戊亥 己子Ethiopiese kalender 1904 1905Hebreeuse kalender 5672 5673Hindoekalenders Vikram Samvat 1967 1968 Shaka Samvat 1834 1835Irannese kalender 1290 1291Islamitiese kalender 1330 1330 Die jaar 1912 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 12de jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad GebeureGeskiedenis 1 Januarie Stigting van die Republiek China op die Chinese vasteland 6 Januarie Nieu Meksiko word die 47ste deelstaat van die Verenigde State 14 Februarie Arizona word die 48ste deelstaat van die Verenigde State 23 Februarie Die Week voorloper van Die Vaderland verskyn die eerste keer 15 April Die Titanic sink 7 Julie Rudolph Lewis wen Suid Afrika se eerste fietsry goue medalje tydens die Olimpiese Somerspele 1912 in Stockholm 14 Julie Kenneth McArthur wen die goue medalje vir die maraton op die Olimpiese Spele in Stockholm 4 8 November Eerwaardes E Dietrich F Balie J Jonker en D Balie as eerste inheemse leraars op n Algemene Sendingkonferensie gehou te Genadendal toegelaat 5 November Woodrow Wilson behaal n wegholoorwinning in die Amerikaanse presidentsverkiesing oor die ampsdraer William Howard Taft 28 November Albanie word van die Ottomaanse Ryk onafhanklik 7 Desember Generaal J B M Hertzog lewer sy beroemde De Wildt toespraak Suid Afrika eerste 14 Desember Louis Botha bedank as Suid Afrika se eerste minister Die Mosambiek ooreenkoms word gesluit Die dorp Warden in die Oos Vrystaat word uitgele op die plaas Die ANC word in Bloemfontein onder die naam South African Native National Congress SANNC gestig Geologie Alfred Wegener en stel die teorie van kontinentale verskuiwing voor Geboortes28 Januarie Jackson Pollock Amerikaanse skilder 1956 4 Februarie Erich Leinsdorf Oostenryks gebore Amerikaanse dirigent 1993 6 Februarie Eva Braun vrou van Adolf Hitler 1945 10 Maart Genl SSA SM voormalige Hoof van die Suid Afrikaanse Weermag 2007 27 Maart James Callaghan Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 2005 8 April Sonja Henie Amerikaanse aktrise en skryfster 1969 15 April Kim Il Sung politikus van Noord Korea 1994 25 April S Ignatius Mocke Afrikaanse digter en skrywer joernalis en redakteur 1990 2 Mei Nigel Patrick Engelse akteur 1981 18 Mei Walter Sisulu anti apartheidsaktivis 2003 18 Mei Perry Como Amerikaanse sanger 2001 28 Mei Patrick White Australiese skrywer 1990 6 Junie Maria Montez Dominikaans Franse aktrise 1951 10 Junie Jean Lesage Kanadese advokaat politikus en hervormer 1980 21 Junie skrywer 1989 23 Junie Alan Turing Britse wiskundige en rekenaarwetenskaplike 1954 26 Junie akteur 1980 11 Julie Sergiu Celibidache Romeense orkesdirigent en komponis 1996 14 Augustus William Sage Rapson Nieu Seelandse en Suid Afrikaanse chemikus 1999 25 Augustus Erich Honecker Duitse politikus 1994 17 Oktober Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I 1978 21 Oktober Georg Solti Hongaarse orkes en operadirigent 1997 15 November Albert Baez Mexikaans Amerikaanse fisikus en die vader van die sangeresse Joan Baez en Mimi Farina 2007 26 November Miriam Phoebe de Vos Suid Afrikaanse plantkundige en akademikus 2005 Sterftes10 Februarie Joseph Lister Engelse chirurg 1827 20 Maart Eduard Johan Pieter Jorissen Staatsprokureur van die Zuid Afrikaansche Republiek regter en staatsman in Suid Afrika 1829 30 Maart Karl May Duitse outeur 1842 20 April Bram Stoker Ierse skrywer 1847 14 Mei Frederik II koning van Denemarke 1843 9 Junie Albert Kimmerling pioniersvlieenier wat die eerste vliegtuigvlug in Afrika en Suid Afrika onderneem het 1882 17 Julie Henri Poincare Franse fisikus 1854 25 Julie Michael Henry Gallwey Hoofregter van die Natalse Hooggeregshof 1826 21 September Jan Lion Cachet Suid Afrikaanse gereformeerde teoloog 1838 13 Augustus Jules Massenet Franse komponis 1842 20 Augustus William Booth n evangelis en stigter van die Heilsleer 1829 15 Desember Sir Thomas Scanlen eerste minister van die Kaapkolonie 1834, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar