1843 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1838 1839 1840 1841 1842 1843 1844 1845 1846 1847 1848 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1843Kalenders Graffiti uit 1843 in die tempel van Chnoem van EsnaGregoriaanse kalender 1843 MDCCCXLIIIAb urbe condita 2596Armeense kalender 1292 ԹՎ ՌՄՂԲChinese kalender 4539 4540 己寅 庚卯Ethiopiese kalender 1835 1836Hebreeuse kalender 5603 5604Hindoekalenders Vikram Samvat 1898 1899 Shaka Samvat 1765 1766Irannese kalender 1221 1222Islamitiese kalender 1259 1259 Die jaar 1843 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 43ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure27 Januarie Pous Gregorius XVI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Francesco di Paola Villadecani aartsbiskop van Messina 27 April Gioacchino Pecci later Pous Leo XIII word aartsbiskop van Damietta 19 Junie Pous Gregorius XVI stel Francisco de Sao Luiz Saraiva O S B patriarg van Lissabon en Antonio Maria Cadolini C R S P biskop van Ancona aan as kardinale Onbekend John Montagu word Koloniale Sekretaris van die Kaapkolonie Meteorologie Die uitvinding van die telegraafGeboortes10 Januarie Willem Petrus de Villiers predikant in die NG Kerk lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering kampvegter vir Christelike Nasionale Onderwys en taalstryder 1908 29 Januarie William McKinley Amerikaanse staatsman en 25ste President van die Verenigde State 1901 11 Maart C P Hoogenhout een van die agt stigters van die Genootskap van Regte Afrikaners 1922 15 April Henry James Amerikaanse skrywer en litere kritikus 1916 3 Junie Frederik II koning van Denemarke 1912 12 Junie Sir David Gill n Skotse sterrekundige en hoof van die Kaapse Sterrewag 1914 15 Junie Edvard Grieg Noorse komponis 1907 13 Augustus Arthur Lasenby Liberty Engelse koopman en entrepreneur 1917 3 Desember William Forbes Gatacre Britse generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1906 11 Desember Robert Koch bakterioloog en 1905 Nobelpryswenner 1910 Sterftes28 April Noah Webster Amerikaanse leksikograaf politieke skrywer vertaler en uitgewer 1758 24 Mei Sylvestre Francois Lacroix Franse wiskundige 1765 7 Junie Friedrich Holderlin Duitse digter en bibliotekaris 1770 12 Desember Willem I van Nederland Prins van Oranje en die eerste koning van Nederland 1772 GepubliseerFiksie 19 Desember A Christmas Carol deur Charles Dickens, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar