Die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (Sweeds: Nobelpriset i fysiologi eller medicin) is ’n jaarlikse prys wat deur die Sweedse Nobelpleging by die Karolinska Instituut in Solna naby Stockholm toegeken word aan mense wat wêreldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van fisiologie of geneeskunde gelewer het. Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred Nobel in sy testament voorsiening gemaak en sedert 1901 toegeken word; die ander is die Nobelpryse vir chemie, fisika, letterkunde en vrede.
![]()
| ||
![]() | ||
Die Sweedse chemikus Alfred Nobel, wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het. | ||
Toegeken vir | Uitstaande bydraes vir die mensdom in Fisiologie of Geneeskunde | |
Borg | Nobelpleging by die Karolinska Instituut | |
Land | ![]() | |
Datum | 10 Desember | |
Eerste toekenning | 10 Desember 1901 | |
Webtuiste | nobelprize.org |
![image](https://www.wikiquery.af-za.nina.az/image/aHR0cHM6Ly93d3cud2lraXF1ZXJ5LmFmLXphLm5pbmEuYXovaW1hZ2UvYUhSMGNITTZMeTkxY0d4dllXUXVkMmxyYVcxbFpHbGhMbTl5Wnk5M2FXdHBjR1ZrYVdFdlkyOXRiVzl1Y3k5MGFIVnRZaTh3THpCaEwwdGhjbTlzYVc1emEyRmZTVzV6ZEdsMGRYUmxkQ1V5UTE5cGJtWmhjblJmWm5JbFF6TWxRVFZ1WDFOdmJHNWhkaVZETXlWQk5HZGxibDh5TURBMk1EY3lNeTVxY0djdk1qSXdjSGd0UzJGeWIyeHBibk5yWVY5SmJuTjBhWFIxZEdWMEpUSkRYMmx1Wm1GeWRGOW1jaVZETXlWQk5XNWZVMjlzYm1GMkpVTXpKVUUwWjJWdVh6SXdNRFl3TnpJekxtcHdadz09LmpwZw==.jpg)
Die akademie kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan, met die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde tradisioneel eerste en op 'n Maandag. Die prys word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken op 10 Desember, die herdenking van Nobel se dood. Tot en met 2023 is die prys aan altesaam 227 individue toegeken. Nog 13 vroue het dit gekry.
Een Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde-wenners, naamlik die Duitser (1939), was deur sy regering, die destydse Nazi-Duitsland, nie toegelaat om die prys te aanvaar nie. Hy sou later ná die afloop van die Tweede Wêreldoorlog 'n medalje en diploma ontvang, maar nie die prysgeld nie.
Die 2023-Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde is toegeken aan Katalin Karikó en Drew Weissman "vir hul ontdekkings rakende nukleosiedbasismodifikasies wat die ontwikkeling van effektiewe bRNS-entstowwe teen Covid-19 moontlik gemaak het".
Die pryse, wat 'n bedrag geld (SEK9 miljoen, omtrent VSA$1 miljoen per pryskategorie, wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word), 'n goue medalje en 'n diploma insluit, word op 10 Desember, die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896, tydens 'n seremonie deur die Sweedse koning, tans Carl XVI Gustaf van Swede, in die Stockholmse Konsertsaal uitgedeel.
Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde vanaf 1901 tot op hede. In 1915–1918, 1921, 1925 en 1940–1942 is die prys nie toegeken nie.
1900's – 1910's – 1920's – 1930's – 1940's – 1950's – 1960's – 1970's – 1980's – 1990's – 2000's – 2010's – 2020's
1900's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1901 | ![]() | ![]() | "vir sy werk op serumterapie, veral die toepassing daarvan op witseerkeel, waardeur hy 'n nuwe pad in die domein van die mediese wetenskap geopen het en sodoende in die hande van die dokter 'n oorwinnende wapen teen siekte en sterftes geplaas het" | |
1902 | ![]() | Sir | ![]() ![]() | "vir sy werk op malaria, waarmee hy aangedui het hoe dit die organisme binnedring en daardeur die basis gelê het vir suksesvolle navorsing oor hierdie siekte en metodes om dit te bekamp" |
1903 | ![]() | ![]() ( ![]() | "[vir] sy bydrae tot die behandeling van siektes, veral lupus vulgaris, met gekonsentreerde ligbestraling, waardeur hy 'n nuwe weg vir die mediese wetenskap gebaan het" | |
1904 | ![]() | ![]() | "ter erkenning van sy werk op die fisiologie van spysvertering, waardeur kennis oor lewensbelangrike aspekte van die vak verander en vergroot is" | |
1905 | ![]() | Robert Koch | ![]() | "vir sy ondersoeke en ontdekkings met betrekking tot tuberkulose" |
1906 | ![]() | ![]() | "ter erkenning van hul werk op die struktuur van die senuweestelsel" | |
![]() | Santiago Ramón y Cajal | ![]() | ||
1907 | ![]() | ![]() | "ter erkenning van sy werk op die rol wat protosoë in siektekunde speel" | |
1908 | ![]() | ![]() | "ter erkenning van hul werk op immuniteit" | |
![]() | ![]() | |||
1909 | ![]() | ![]() | "vir sy werk oor die fisiologie, patologie en chirurgie van die skildklier" |
1910's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1910 | ![]() | ![]() | "ter erkenning van die bydrae tot ons kennis van selchemie wat gemaak is weens van sy werk op proteïene, insluitend die nuklemestowwe" | |
1911 | ![]() | ![]() | "vir sy werk op die dioptriek van die oog" | |
1912 | ![]() | ![]() | "[vir] sy werk op vaskulêre hegting en die oorplanting van bloedvate en organe" | |
1913 | ![]() | "[vir] sy werk op anafilakse" | ||
1914 | ![]() | ![]() | "vir sy werk op die fisiologie en patologie van die vestibulêre apparaat" | |
1919 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings met betrekking tot immuniteit" |
1920's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1920 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die kapillêre motorreguleermeganisme" | |
1922 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking wat verband hou met die produksie van hitte in die spier" | |
![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die vaste verhouding tussen die verbruik van suurstof en die metabolisme van melksuur in die spier" | ||
1923 | ![]() | Sir | ![]() | "vir die ontdekking van insulien" |
![]() | ![]() | |||
1924 | ![]() | ![]() | "vir die ontdekking van die meganisme van die elektrokardiogram" | |
1926 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die Gongilonema neoplastikum" | |
1927 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die terapeutiese waarde van malaria-inenting in die behandeling van demensie-paralitika" | |
1928 | ![]() | ![]() | "vir sy werk op tifus" | |
1929 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die antineuritiese vitamien" | |
![]() | Sir | ![]() | "vir sy ontdekking van die groei-stimulerende vitamiene" |
1930's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1930 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van menslike bloedgroepe" | |
1931 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die aard en werking van die respiratoriese ensiem" | |
1932 | ![]() | Sir | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die funksies van neurone" |
![]() | ||||
1933 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings rakende die rol wat chromosome in erflikheid speel" | |
1934 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende lewerterapie in gevalle van bloedarmoede" | ||
![]() | ||||
![]() | ||||
1935 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die organiseerder-effek in embrioniese ontwikkeling" | |
1936 | ![]() | Sir | ![]() | "vir hul ontdekkings met betrekking tot chemiese oordrag van senuwee-impulse" |
![]() | ![]() ![]() | |||
1937 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings in verband met die biologiese verbrandingsprosesse, met spesiale verwysing na vitamien C en die katalise van fumaarsuur" | |
1938 | ![]() | ![]() | "vir die ontdekking van die rol wat die sinus- en aortiese meganismes speel in die regulering van respirasie" | |
1939 | ![]() | ![]() | "vir die ontdekking van die antibakteriese effekte van prontosil" |
1940's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1943 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van vitamien K" | |
![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die chemiese aard van vitamien K" | ||
1944 | ![]() | "vir hul ontdekkings met betrekking tot die hoogs gedifferensieerde funksies van enkele senuweefibrille" | ||
![]() | ||||
1945 | ![]() | Sir Alexander Fleming | ![]() | "vir die ontdekking van penisillien en die genesende effek daarvan by verskeie aansteeklike siektes" |
![]() | Sir Ernst Boris Chain | |||
![]() | ![]() | |||
1946 | ![]() | ![]() | "vir die ontdekking van die produksie van mutasies deur middel van X-bestraling" | |
1947 | ![]() | "vir hul ontdekking van die verloop van die katalitiese omskakeling van glikogeen" | ||
![]() | ||||
![]() | "vir sy ontdekking van die rol wat die hormoon van die anterior pituïtêre lob speel in die metabolisme van glukose" | |||
1948 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die hoë doeltreffendheid van DDT as 'n kontakgif teen verskeie geleedpotiges" | |
1949 | ![]() | "vir sy ontdekking van die funksionele organisasie van die binnebrein as 'n koördineerder van aktiwiteite van die interne organe" | ||
![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die terapeutiese waarde van leukotomie (lobotomie) in sekere psigoses" |
1950's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1950 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings met betrekking tot die hormone van die bynierkorteks, hul struktuur en biologiese effekte" | |
![]() | ||||
![]() | ![]() ![]() | |||
1951 | ![]() | Max Theiler | ![]() | "vir sy ontdekkings rakende geelkoors en hoe om dit te bekamp" |
1952 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van streptomisien, die eerste antibiotikum wat effektief was teen tuberkulose" | |
1953 | ![]() | Sir | ![]() | "vir sy ontdekking van die sitroensuursiklus (Krebssiklus)" |
![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van mede-ensiem A en sy belangrikheid vir intermediêre metabolisme" | ||
1954 | ![]() | "vir hul ontdekking van die vermoë van poliomiëlitisvirusse om te groei in kulture van verskillende soorte weefsel" | ||
![]() | ||||
![]() | ||||
1955 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings rakende die aard en werking van oksidasie-ensieme" | |
1956 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende hartkateterisering en patologiese veranderinge in die bloedsomloopstelsel" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ![]() | |||
1957 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings met betrekking tot sintetiese verbindings wat die werking van sekere liggaamsdele inhibeer, en veral hul werking op die vaskulêre stelsel en die skeletspiere" | |
1958 | George Wells Beadle | ![]() | "vir hul ontdekking dat gene optree deur bepaalde chemiese gebeure te reguleer" | |
![]() | ||||
![]() | "vir sy ontdekkings rakende genetiese herkombinasie en die organisasie van die genetiese materiaal van bakterieë" | |||
1959 | ![]() | "vir hul ontdekking van die meganismes in die biologiese sintese van ribonukleïensuur en deoksi-ribonukleïensuur" | ||
![]() | ![]() ![]() |
1960's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1960 | ![]() | Sir | ![]() | "vir die ontdekking van verworwe immunologiese toleransie" |
![]() | Sir | ![]() ![]() | ||
1961 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings van die fisiese meganisme van stimulasie binne die koglea" | |
1962 | ![]() | Francis Harry Compton Crick | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die molekulêre struktuur van nukleïensure en die betekenis daarvan vir die oordrag van inligting in lewende materiaal" |
![]() | ![]() | |||
![]() | ![]() ![]() | |||
1963 | ![]() | Sir | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die ioniese meganismes wat betrokke is by opwekking en inhibisie in die perifere en sentrale gedeeltes van die senuweeselmembraan" |
![]() | Sir | ![]() | ||
![]() | Sir | |||
1964 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die meganisme en regulering van die cholesterol- en vetsuurmetabolisme" | ||
![]() | ![]() | |||
1965 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende genetiese beheer van ensiem- en virussintese" | |
![]() | ||||
![]() | ||||
1966 | ![]() | "vir sy ontdekking van gewasbeïnvloedende virusse" | ||
"vir sy ontdekkings rakende hormonale behandeling van prostaatkanker" | ||||
1967 | ![]() | ![]() ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die primêre fisiologiese en chemiese visuele prosesse in die oog" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ||||
1968 | ![]() | "vir hul interpretasie van die genetiese kode en die funksie daarvan in proteïensintese" | ||
![]() | ![]() ![]() | |||
![]() | ![]() | |||
1969 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die repliseringsmeganisme en die genetiese struktuur van virusse" | ||
![]() | ||||
![]() | ![]() ![]() |
1970's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1970 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings met betrekking tot die humorale oordraers in die senuweesterminale en die meganisme vir hulle stoor, vrylating en inaktivering" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | Sir | ![]() | ||
1971 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings rakende die meganismes van die werking van hormone" | |
1972 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die chemiese struktuur van teenliggaampies" | ||
![]() | ![]() | |||
1973 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende organisasie en uitlating van individuele en sosiale gedragspatrone" | |
Konrad Lorenz | ![]() | |||
![]() | ![]() | |||
1974 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die strukturele en funksionele organisasie van die sel" | |
![]() | ||||
![]() | ![]() | |||
1975 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die interaksie tussen gewasvirusse en die genetiese materiaal van die sel" | |
![]() | ![]() ![]() | |||
![]() | ![]() | |||
1976 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende nuwe meganismes vir die oorsprong en verspreiding van aansteeklike siektes" | ||
![]() | ||||
1977 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die peptiedhormoonproduksie van die brein" | ||
![]() | ![]() ![]() ![]() | |||
![]() | ![]() | "vir die ontwikkeling van radioimmunoassays van peptiedhormone" | ||
1978 | ![]() | ![]() | "vir die ontdekking van beperkende ensieme en die toepassing daarvan op molekulêre genetiese probleme" | |
![]() | ||||
![]() | ||||
1979 | Allan M. Cormack | ![]() | "vir die ontwikkeling van rekenaargesteunde tomografie" | |
![]() | Sir | ![]() |
1980's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1980 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende geneties bepaalde strukture op die seloppervlak wat immunologiese reaksies reguleer" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ||||
1981 | ![]() | "vir sy ontdekkings rakende die funksionele spesialisering van die serebrale hemisfere" | ||
![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende inligtingverwerking in die visuele stelsel" | ||
![]() | ![]() | |||
1982 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende prostaglandiene en verwante biologies-aktiewe stowwe" | ||
![]() | ||||
![]() | Sir | ![]() | ||
1983 | ![]() | ![]() | "vir haar ontdekking van mobiele genetiese elemente" | |
1984 | ![]() | ![]() | "vir teorieë rakende die spesifisiteit in ontwikkeling en beheer van die immuunstelsel en die ontdekking van die beginsel vir die produksie van monoklonale teenliggame" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ![]() ![]() | |||
1985 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die regulering van cholesterol-metabolisme" | |
1986 | ![]() | "vir hul ontdekkings van groeifaktore" | ||
![]() | Rita Levi-Montalcini | ![]() | ||
1987 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die genetiese beginsel vir die generering van teenliggaamverskeidenheid" | |
1988 | ![]() | Sir | ![]() | "vir hul ontdekkings van belangrike beginsels vir dwelmbehandeling" |
![]() | ![]() | |||
![]() | ||||
1989 | ![]() | "vir hul ontdekking van die sellulêre oorsprong van retrovirale onkogene" | ||
![]() |
1990's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
1990 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende orgaan- en seloorplanting in die behandeling van menslike siektes" | ||
![]() | ||||
1991 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die funksie van enkele ioonkanale in selle" | |
![]() | ||||
1992 | ![]() | ![]() ![]() | "vir hul ontdekkings rakende omkeerbare proteïen-fosforilering as 'n biologiese reguleringsmeganisme" | |
![]() | ||||
1993 | ![]() | Sir | ![]() | "vir hul ontdekkings van gesplete gene" |
![]() | ![]() | |||
1994 | ![]() | "vir die ontdekking van G-proteïene en die rol van hierdie proteïene in seintransduksie in selle" | ||
![]() | ||||
1995 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die genetiese beheer van vroeë embrioniese ontwikkeling" | ||
![]() | ![]() | |||
![]() | ![]() | |||
1996 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die spesifisiteit van die sel-gemedieerde immuunverdediging" | |
![]() | ![]() | |||
1997 | ![]() | "vir sy ontdekking van prione – 'n nuwe biologiese beginsel van infeksie" | ||
1998 | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende stikstofmonoksied as 'n seinmolekule in die kardiovaskulêre stelsel" | ||
![]() | ||||
![]() | ||||
1999 | ![]() ![]() | "vir die ontdekking dat proteïene intrinsieke seine het wat hul vervoer en lokalisering in die sel beheer" |
2000's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
2000 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende seintransduksie in die senuweestelsel" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ||||
2001 | "vir hul ontdekkings van sleutelreguleerders van die selsiklus" | |||
![]() | Sir | ![]() | ||
![]() | Sir | |||
2002 | ![]() | Sydney Brenner | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende genetiese regulering van orgaanontwikkeling en geprogrammeerde seldood" |
![]() | ![]() | |||
![]() | Sir | ![]() | ||
2003 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende magnetieseresonansiebeelding" | |
![]() | Sir | ![]() | ||
2004 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings van reukreseptore en die werking van die olfaktoriese stelsel" | |
![]() | ||||
2005 | ![]() | ![]() | "vir die ontdekking van die bakterie Helicobacter pylori en sy rol in gastritis en kroniese maagswere" | |
![]() | ||||
2006 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekking van DNA-inmenging – geen-stilering deur dubbelstring-DNS" | |
2007 | "vir hul ontdekkings van beginsels vir die bekendstelling van spesifieke geenveranderinge in muise deur die gebruik van embrio-stamselle" | |||
![]() | Sir | ![]() | ||
![]() | ![]() | |||
2008 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die menslike papillomavirus wat servikale kanker veroorsaak" | |
![]() | ![]() | "vir hul ontdekking van die menslike immuniteitgebreksvirus" | ||
![]() | Luc Montagnier | |||
2009 | ![]() ![]() | "vir die ontdekking van hoe chromosome beskerm word deur telomere en die ensiem telomerase" | ||
![]() | ![]() | |||
![]() |
2010's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
2010 | ![]() | Sir | ![]() | "vir die ontwikkeling van in vitro-bevrugting" |
2011 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings rakende die aktivering van aangebore immuniteit" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ![]() | "vir sy ontdekking van die dendritiese sel en sy rol in adaptiewe immuniteit" (postuum toegeken) | ||
2012 | Sir | ![]() | "vir die ontdekking dat volwasse selle ten doeleinde van pluripotensie herprogrammeer kan word" | |
![]() | ![]() | |||
2013 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings van masjinerie wat vesikelverkeer reguleer, 'n belangrike vervoerstelsel in ons selle" | |
![]() | ||||
![]() | ![]() ![]() | |||
2014 | ![]() | ![]() ![]() | "vir hul ontdekkings van selle wat 'n posisioneringstelsel in die brein vorm" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ||||
2015 | ![]() | ![]() ![]() | "vir hul ontdekkings rakende 'n nuwe terapie teen infeksies wat veroorsaak word deur rondewurm-parasiete" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ![]() | "vir haar ontdekkings rakende 'n nuwe terapie teen malaria" | ||
2016 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings van meganismes vir outofagie" | |
2017 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings van molekulêre meganismes wat die sirkadiese ritme beheer" | |
![]() | ||||
![]() | ||||
2018 | "vir hul ontdekking van kankerterapie deur inhibisie van negatiewe immuunregulering" | |||
![]() | ![]() | |||
2019 | ![]() | ![]() | "vir hul ontdekkings van hoe selle suurstofvlakke in die bloed bespeur, en hulle daarvolgens aanpas" | |
![]() | ![]() | |||
![]() |
2020's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | |
---|---|---|---|---|
2020 | ![]() | ![]() | "vir die ontdekking van die hepatitis C-virus" | |
![]() | ![]() | |||
![]() | ||||
2021 | ![]() | ![]() | "vir die ontdekking van reseptore vir temperatuur en aanraking" | |
![]() | ![]() ![]() | |||
2022 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekkings aangaande die genome van uitgestorwe hominiene en menslike evolusie" | |
2023 | ![]() | ![]() ![]() | "vir hul ontdekkings rakende nukleosiedbasismodifikasies wat die ontwikkeling van effektiewe bRNS-entstowwe teen Covid-19 moontlik gemaak het" | |
![]() | ![]() |
Sien ook
Verwysings
- (en) "Nomination and selection of Medicine Laureates". Nobelprize.org. Nobel Media 2023. 2 Oktober 2023. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "All Nobel Laureates in Physiology or Medicine". Nobelprize.org. vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "Nobel Prize Awarded Women". Nobelprize.org. Nobel Media 2023. 2 Oktober 2023. vanaf die oorspronklike op 6 November 2018. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "Nobel Laureates Facts". Nobelprize.org. 2 Oktober 2023. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 2023". Nobelprize.org. Nobel Media 2023. 2 Oktober 2023. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize Amounts" (PDF). Nobelprize.org. Besoek op 5 Oktober 2020. [dooie skakel]
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1901". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1902". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1903". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1904". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1905". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1906". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1907". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1908". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1909". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1910". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1911". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1912". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1913". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1914". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1919". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1920". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1922". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1923". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1924". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1926". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1927". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1928". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1929". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1930". vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2023.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar