1991 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994 1995 1996 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1991Kalenders Oorlog bo KoeweitGregoriaanse kalender 1991 MCMXCIAb urbe condita 2744Armeense kalender 1440 ԹՎ ՌՆԽChinese kalender 4687 4688 丁午 戊未Ethiopiese kalender 1983 1984Hebreeuse kalender 5751 5752Hindoekalenders Vikram Samvat 2046 2047 Shaka Samvat 1913 1914Irannese kalender 1369 1370Islamitiese kalender 1412 1412 Die jaar 1991 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 91ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure13 Januarie Spesiale troepe van die Sowjetunie se Departement van Binnelandse Sake beset die radiostasie en televisietoring van Vilnius Litaue 14 ongewapende Litause betogers sterf 28 Februarie Die Golfoorlog kom tot n einde 9 April Georgie word van die Sowjetunie onafhanklik 18 Mei Somaliland verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Somalie 12 Junie Boris Jeltsin word verkies as president van Rusland 12 Junie Berg Pinatubo n vulkaan in die Filippyne bars uit 25 Junie Kroasie en Slowenie verklaar hul onafhanklikheid van Joego Slawie maar word op 27 Junie deur Joego Slawiese magte aangeval 29 Junie Suid Afrika sluit weer as n volle lid by die Internasionale Krieketraad IKR aan 30 Junie Die Groepsgebiedewet van Suid Afrika word afgeskaf 22 Julie Die reeksmoordenaar Jeffrey Dahmer word in hegtenis geneem nadat oorblyfsels van 11 mans en seuns in sy woonstel gevind is 4 Augustus Die Griekse plesierboot die Oceanos sink langs die Wildekus van Suid Afrika 20 Augustus Estland word van die Sowjetunie onafhanklik 21 Augustus Letland word van die Sowjetunie onafhanklik 24 Augustus Oekraine en Rusland word van die Sowjetunie onafhanklik 25 Augustus Wit Rusland word van die Sowjetunie onafhanklik 27 Augustus Moldowa word van die Sowjetunie onafhanklik 30 Augustus Azerbaidjan word van die Sowjetunie onafhanklik 31 Augustus Kirgisie word van die Sowjetunie onafhanklik 1 September Oesbekistan word van die Sowjetunie onafhanklik 2 September Die Republiek van Nagorno Karabach verklaar sy onafhanklikheid van die Sowjetunie 8 September Die Republiek van Masedonie word van Joego Slawie onafhanklik 9 September Tadjikistan word van die Sowjetunie onafhanklik 21 September Armenie word van die Sowjetunie onafhanklik 3 Oktober 2 November Die 2de Rugbywereldbeker word in Engeland aangebied en deur Australie gewen 27 Oktober Turkmenistan word van die Sowjetunie onafhanklik 10 November Die Proteas speel hulle eerste EDI krieketwedstryd teen Indie in Kalkutta 16 Desember Kasakstan word van die Sowjetunie onafhanklik 18 Desember Mangosuthu Buthelezi leier van die Inkatha Vryheidsparty onttrek aan KODESA onderhandelinge om n einde aan Apartheid te bring 20 Desember Die Suid Afrikaanse regering die African National Congress en ander partye begin samesprekings aangaande die herskryf van die grondwet 21 Desember Suid Ossetie verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Georgie 25 Desember Michail Gorbatsjof bedank as president van die Sowjetunie GeboortesDag onbekend Charlotte van den Broeck Vlaamse digteres 7 Januarie Caster Semenya Suid Afrikaanse atleet 12 Januarie Pixie Lott Engelse aktrise 19 Januarie Erin Sanders Amerikaanse aktrise 20 Januarie Jolyon Palmer Kanadese F1 renjaer 3 Februarie Masabata Klaas Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 10 Februarie Emma Roberts Amerikaanse aktrise 16 Februarie Marilyn Ramos Mej Suid Afrika in 2012 17 Februarie Bonnie Wright Britse aktrise 18 Februarie Malese Jow Amerikaanse aktrise sangeres en liedjieskrywer 28 Februarie J G Claassen Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 8 Maart Devon Werkheiser Amerikaanse akteur 22 Maart Roberto Merhi Spaanse motorrenjaer 28 Maart Amy Bruckner Amerikaanse stem aktrise 3 April Hayley Kiyoko Amerikaanse aktrise en sangeres 4 April Jamie Lynn Spears Amerikaanse aktrise 17 April Tessa James Australiese aktrise 20 April Marieke Lucas Rijneveld Nederlandse skrywer en wenner van die Bookerprys in 2020 9 Mei Genki Haraguchi Japannese sokkerspeler 27 Mei Beauden Barrett Nieu Seelandse internasionale rugbyspeler 7 Junie Emily Ratajkowski Amerikaanse aktrise en fotomodel 16 Junie Siya Kolisi Suid Afrikaanse rugbyspeler en 61ste Springbokkaptein 18 Junie Willa Holland Amerikaanse aktrise en model 27 Junie Madylin Anne Sweeten Amerikaanse aktrise 5 Julie Jason Dolley Amerikaanse akteur 9 Julie Mitchel Musso Amerikaanse akteur en sanger 16 Julie Alexandra Shipp Amerikaanse aktrise 5 Augustus Esteban Gutierrez Meksikaanse renjaer 26 Augustus Dylan O Brien Amerikaanse akteur 28 Augustus Kyle Massey Amerikaanse akteur 5 September Skandar Keynes Britse akteur 9 September Kelsey Chow Amerikaanse aktrise 27 September Simona Halep Roemeense tennisster 8 November Riker Lynch Amerikaanse sanger liedjieskrywer akteur en danser 13 November Matt Bennett Amerikaanse akteur 15 November Shailene Woodley Amerikaanse aktrise en filmvervaardiger 25 November Rome Flynn Amerikaanse akteur 24 Desember Louis Tomlinson Engelse sanger liedjieskrywer Sterftes3 Januarie Anna Elizabeth Pohl Suid Afrikaanse sopraan en sangdosent 1914 18 Februarie Eugene Fodor Amerikaanse skrywer van reisliteratuur 1905 2 Maart Serge Gainsbourg Franse digter sanger komponis akteur regisseur en skilder 1928 13 Maart Taubie Kushlick Suid Afrikaanse verhoogaktrise regisseur en produksieleier 1910 27 Maart Ralph Bates Britse akteur 1940 29 Maart Barrie Biermann Suid Afrikaanse argitek 1924 1 Mei Jack Cope Suid Afrikaanse skrywer digter asook n redakteur 1913 11 Junie Cromwell Everson Suid Afrikaanse komponis en skrywer van die eerste Afrikaanse opera Klutaimnestra 1925 22 Julie Albert Wessels Suid Afrikaanse nyweraar en die stigter van Toyota Suid Afrika 1908 27 Augustus David Poole Suid Afrikaanse balletdanser choreograaf en balletonderwyser 1925 3 Oktober Jacques Loots Suid Afrikaanse akteur 1925 25 Oktober Louis le Grange Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister en Nasionale Party lid 1928 1 November Mary Ainslee Amerikaanse aktrise 1919 5 November Jukskei legende en senator Marthinus Philippus Prinsloo 1905 24 November Freddie Mercury Britse musikant en die hoofsanger van die rockgroep Queen 1946 26 November Karl Kielblock Afrikaanse skrywer 1907 15 Desember Wasili Zaitsef bekende Sowjet sluipskutter 1915 Dag onbekend Stella Blakemore Suid Afrikaanse skrywer van Afrikaanse jeugboeke 1906, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar