lt lt Junie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930Al die dae 30 Junie is die 181ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 182ste in skrikkeljare Dit is ook die laaste dag van die tweede kwartaal van die jaar Daar volg nog 184 dae in die res van die jaar Gebeure296 Pous Marcellinus volg Pous Gajus op 763 Konstantyn V van Bisantium verslaan die Bulgare by Anchialus aan die Swart See 1490 Adriaan Florenszoon Boeyens later Pous Adrianus VI word priester en pastoor van die Groot Begijnhof in Leuven 1741 Pous Benedictus XIV publiseer Quanta Cura oor die verbod op die handel in aalmoese en skryf in sy brief Pro exima tua aan Charles Emmanuel koning van Sardinie teen merkantilisme 1851 Die Slag van Viervoet vind plaas 1859 Jean Francois Gravelet bekend as Blondin stap oor die Niagara watervalle op n tou van 335 meter lang en 49 meter bo die water 1864 VSA Nasionale Parke Abraham Lincoln skenk die Yosemite vallei aan Kalifornie vir openbare ontspanning 1893 Die Excelsior diamant van 995 karaat word gevind in die De Beers myn in Jagersfontein 1905 Albert Einstein publiseer die artikel Oor die elektrodinamika van bewegende liggame en stel daarmee die spesiale relatiwiteitsteorie bekend 1908 Die Toengoeskaslagvoorval vind in Siberie plaas 1934 Nag van die lang messe Gedurende die nag word die hele SA topvlak deur die SS vermoor 1955 Die Unie van Suid Afrika en die Verenigde Koninkryk sluit die Simonstad ooreenkoms 1936 Gone with the Wind deur Margaret Mitchell uitgegee 1960 Demokratiese Republiek van Kongo nou die DRK verkry onafhanklikheid van Belgie 1971 Die bemanning van die ruimtetuig Sojoes 11 sterf toe hulle lugtoevoer deur n foutiewe klep ontsnap 1974 Mikhail Baryshnikov sowjet balletdanser loop oor na die Weste tydens n toer deur KanadaGeboortes1722 Georg Benda Tsjeggiese komponis violis en Kapellmeister uit die klassieke tydperk 1795 1748 Sir George Thomas Napier n Britse goewerneur aan die Kaapkolonie 1855 1893 Walter Ulbricht Oos Duitse militaris en kommunistiese politikus 1973 1899 Madge Bellamy Amerikaanse aktrise 1990 1906 Anthony Mann Amerikaanse akteur en regisseur 1967 1911 Czeslaw Milosz Poolse skrywer essayis en digter Nobelpryswenner 2004 1917 Susan Hayward Amerikaanse aktrise 1975 1917 Lena Horne Amerikaanse aktrise en menseregte aktivis in Brooklyn New York 2010 1928 Louis Karol Suid Afrikaanse argitek van wolkekrabbers 1930 Paul Mazursky Amerikaanse filmregisseur en draaiboekskrywer 2014 1936 Nancy Dussault Amerikaanse aktrise en sangeres 1946 Serge Henri Valcke Belgiese akteur 1952 David Garrison Amerikaanse akteur en sanger 1954 Serzh Sargsyan Armeense politikus 3de President van Armenie 1958 Esa Pekka Salonen Finse orkesdirigent en komponis 1959 Vincent D Onofrio Amerikaanse akteur 1963 Rupert Graves Engelse akteur filmregisseur en draaiboekskrywer 1966 Mike Tyson Amerikaanse beroepsbokser en akteur 1970 Brian Bloom Amerikaanse akteur en skrywer 1971 Monica Potter Amerikaanse aktrise 1975 Ralf Schumacher Duitse Formule Een beroepsrenjaer 1978 Stella Ndabeni Abrahams Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1982 Lizzy Caplan Amerikaanse aktrise 1983 Patrick Wolf Britse sanger liedjieskrywer 1985 Michael Phelps Amerikaanse swemmer Sterftes1520 Moctezuma II leier van die Asteke 1466 1932 Bruno Kastner Duitse akteur vervaardiger draaiboekskrywer 1890 1956 Thorleif Lund Noorse akteur 1880 1995 Gale Gordon Amerikaanse akteur en stemkunstenaar 1906 2003 Buddy Hackett Amerikaanse akteur en komediant 1924 2009 Harve Presnell Amerikaanse akteur en sanger 1933 2010 Gordon Mulholland Suid Afrikaanse akteur 1921 2012 Yitzhak Shamir Israelse politikus 7de Eerste Minister van Israel 1915 2014 Paul Mazursky Amerikaanse akteur regisseur draaiboekskrywer 1930 2017 Simone Veil n Franse en Europese staatsvrou 1927 2019 David Koloane Suid Afrikaanse kunstenaar 1938 2021 Donald Rumsfeld n Amerikaanse politikus en sakeman 1932 Vakansies vierings en waarnemingsdaeOnafhanklikheidsdag in die Demokratiese Republiek van die Kongo 1960 Wikimedia Commons bevat media in verband met 30 Junie, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar