1959 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960 1961 1962 1963 1964 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1959Kalenders Colin Steyn oorlede 23 April 1959Gregoriaanse kalender 1959 MCMLIXAb urbe condita 2712Armeense kalender 1408 ԹՎ ՌՆԸChinese kalender 4655 4656 乙戌 丙亥Ethiopiese kalender 1951 1952Hebreeuse kalender 5719 5720Hindoekalenders Vikram Samvat 2014 2015 Shaka Samvat 1881 1882Irannese kalender 1337 1338Islamitiese kalender 1379 1379 Die jaar 1959 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 59ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp 3 Januarie Alaska word die 49ste deelstaat van die Verenigde State 4 Januarie Die Sowjet ruimtetuig Loena 1 vlieg verby die maan 3 Maart Die onbemande Amerikaanse ruimtetuig Pioneer 4 word lanseer 9 Maart Die wereld se topverkoper pop Barbie word vir die eerste keer in New York verkoop 10 Maart Die Tibetaanse opstand in Lhasa 9 April Nasa kondig die Mercury Sewe aan 25 April Die eerste persoon wat nou erken word as n pasient met VIGS word in n hospitaal opgeneem 4 Mei Die eerste Grammy toekennings aangekondig 21 Augustus Hawaii word die 50ste deelstaat van die Verenigde State 7 Oktober Die Sowjet ruimtetuig Loena 3 neem die eerste foto s van die agterkant van die maan 16 November Tydens die eerste toets van die Excelsior projek spring Joseph Kittinger op n hoogte van 23 300 m uit n gondel en oorleef dit 30 Desember USS George Washington Amerika se eerste ballistiese kernaangedrewe duikboot word in diens gestel GeboortesOnbekend Marc Tritsmans Vlaamse digter Onbekend Bart de Graaff Nederlandse skrywer 22 Januarie James Phillips alias Bernoldus Niemand Suid Afrikaanse rocksanger en liedjieskrywer 1995 3 Februarie Chan Santokhi Surinaamse politikus 8 Februarie Mauricio Macri Argentynse ingenieur sakeman politikus en staatspresident sedert 2015 14 Februarie Renee Fleming Amerikaanse operasopraan 11 Maart Nina Hartley Amerikaanse porno aktrise 16 Maart Tito Mboweni agtste Goewerneur van die Suid Afrikaanse Reserwebank later minister van finansies 25 Maart Fredi Nest Afrikaanse sanger 2015 30 Maart Maggie Baird Amerikaanse aktrise 15 April Emma Thompson Britse akteur 11 Mei Jimmy Abbott Suid Afrikaanse swaargewigbokser rofstoeier en evangelis 2021 15 April Thomas F Wilson Amerikaanse akteur 4 Junie Jannie Breedt Suid Afrika se een en veertigste Springbokkaptein 9 Junie Benny Gantz Israelse generaal en politikus 26 Junie Connie September Suid Afrikaanse politikus voormalige kabinetsminister 1 Julie Albert Fritz Suid Afrikaanse politikus afgesette Wes Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid 5 Julie Derrick America Suid Afrikaanse politikus 8 Julie Tom Egeland Noorse skrywer en joernalis 26 Julie Kevin Spacey Amerikaanse akteur 31 Julie Andrew Marr Britse joernalis tv aanbieder en politieke kommentator 9 Augustus Michael Kors Amerikaanse modeontwerper 10 Augustus Rosanna Arquette Amerikaanse aktrise regisseuse en vervaardiger 21 Augustus Margaret Gardiner Suid Afrikaanse skoonheidskoningin en joernalis 26 Augustus Herman Mashaba Suid Afrikaanse entrepreneur politikus en president van ActionSA 27 Augustus Gerhard Berger Oostenrykse Formule Eenrenjaer 29 Augustus Eddi Reader Skotse sangeres en liedjieskryfster 9 Oktober Boris Nemtsof Russiese wetenskaplike staatsman en liberale politikus 2015 15 Oktober Sarah Hertogin van York gewese vrou van Prins Andrew 24 Oktober Brad Johnson Amerikaanse akteur 2022 28 Oktober Lawrence Scarpa Amerikaanse argitek 29 Oktober John Magufuli Tanzaniese president 2021 10 November Marthinus van Schalkwyk Suid Afrikaanse politikus gewese minister van toerisme 18 November Christine Barkhuizen le Roux Afrikaanse digter en skryfster van kortverhale en romans 2020 20 November Orlando Figes Britse geskiedkundige en skrywer 22 Desember Johann de Lange Afrikaanse digter 25 Desember Thandi Modise Suid Afrikaanse politikus tans Speaker van die Nasionale Vergadering Sterftes29 Januarie Pauline Janet Smith Suid Afrikaanse skryfster 1882 1 Februarie Madame Sul Te Wan Amerikaanse aktrise 1873 7 Februarie Daniel Francois Malan politikus en staatsman Eerste Minister van Suid Afrika 1874 9 April Frank Lloyd Wright Amerikaanse argitek 1867 23 April Dr Colin Steyn regsgeleerde kabinetsminister en laaste Vrystaatse Volksraadslid van die Verenigde Party 1887 16 Mei Elisha Scott Noord Ierse sokkerdoelwagter en afrigter 1894 9 Julie T P N Coetsee Suid Afrikaanse politikus en merinoteler 1874 15 Julie Ernest Bloch Amerikaanse komponis van Switserse afkoms 1880 11 Oktober Oswald Pirow Suid Afrikaanse politikus en regsgeleerde 1890 16 Oktober George C Marshall n Amerikaanse vyfster generaal 1880 18 Oktober Casparus de Wet Gereformeerde predikant hoogleraar en skrywer 1887 29 Oktober Edith Clarke n Amerikaner en die eerste vroulike elektriese ingenieur 1883 25 November E G Jansen Suid Afrikaanse politikus en agste Goewerneur generaal van Suid Afrika 1881 15 Desember Dr Louis Viljoen Rex predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en actuarius van die Sinode van die Tvl Suidstreek 1907 29 Desember Leila Reitz eerste vrou in Suid Afrika se Volksraad 1887, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar