lt lt Julie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 1 Julie is die 182ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 183ste in skrikkeljare Dit is ook die eerste dag van die derde kwartaal van die jaar Daar volg nog 183 dae in die res van die jaar Gebeure2013 Kroasie sluit by die Europese Unie aan1440 Pietro Barbo later Pous Paulus II word kardinaal deken van Santa Maria Nuova 1517 Pous Leo X stel n rekordaantal van 31 nuwe kardinale aan Onder hulle is Adriaan Florenszoon Boeyens wat hom later sou opvolg as Pous Adrianus VI 1535 Die hofsaak teen Sir Thomas More begin 1620 Die Slagting van Veltlin Die katolieke magte om Rudolf en Pompejus von Planta mobiliseer die katolieke bevolking van die Veltlin om die meer as 400 protestante meestal uit Graubunden te vermoor Spaanse troepe beset die Veltlin 1695 Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word nuntius vir Switserland 1859 Die Switserse huursoldaat regimente in die diens van Napoli word beveel om terug te keer Switserland toe Switsers voortaan verbied om huursoldaat diens te doen 1863 Amerikaanse Burgeroorlog die Slag van Gettysburg begin 1867 Die Kanadese Federasie word volgens die British North America Act deur die vier provinsies Nieu Brunswyk Nova Scotia Ontario en Quebec gestig en ontvang sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk 1873 Die Prins Edward eiland word n provinsie van die Kanadese Konfederasie 1890 Die Duitse Keiserryk en die Verenigde Koninkryk onderteken die sogenaamde Zanzibar Helgoland Verdrag Helgoland en die Kaprivistrook word deel van die Duitse Keiserryk terwyl Wituland hede in Kenia gelee en Zanzibar destyds nie deel van die Duitse koloniale ryk nie by die Britse koloniale ryk ingelyf word 1903 Die eerste Tour de France fietsresies word aangebied 1916 Eerste Wereldoorlog Die Slag van die Somme begin 1916 Coca Cola begin die gebruik van die klassieke Coke bottel 1957 Die Internasionale Geofisiese Jaar begin 1960 Somalie word onafhanklik 1962 Burundi en Rwanda word onafhanklik van Belgie 1963 Die Verenigde State begin die gebruik van poskodes die sogenaamde ZIP kode 1968 Die kernsperverdrag word geteken 1970 Die Portugese Weermag begin Operasie Gordiese Knoop Operacao No Gordio in Mosambiek 1997 Die voormalige Britse kolonie Hongkong word weer deel van die Volksrepubliek China 2011 Die Monegaskiese Albert II trou met die Suid Afrikaanse Charlene Wittstock 2013 Kroasie verlaat die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms en word lid van die Europese Unie 2016 Letland sluit by die OESO aan Geboortes1481 Christiaan II van Denemarke Koning van Denemarke Noorwee en Swede 1559 1534 Frederik II van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1588 1601 Gerhard Coccejus Duitse professor van regte raadslid in Bremen 1660 1646 Gottfried Wilhelm Leibniz Duitse wetenskaplike 1716 1804 George Sand Franse skryfster 1876 1818 Ignaz Semmelweis Hongaarse arts 1865 1870 J J Groeneweg vroee Afrikaanse skrywer van avontuurverhale hoofsaaklik vir die jeug 1945 1872 Louis Bleriot Franse ontdekker en ingenieur 1936 1916 Olivia de Havilland Amerikaanse aktrise 2020 1918 Ahmed Deedat Suid Afrikaanse skrywer en openbare spreker 2005 1921 Sir Seretse Khama eerste president van Botswana 1980 1950 Elke Aberle Duitse aktrise 1952 Dan Aykroyd Amerikaanse skrywer akteur en vervaardiger 1957 Lisa Blount Amerikaanse filmaktrise en vervaardiger 2010 1959 Albert Fritz Suid Afrikaanse politikus afgesette Wes Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid 1961 Prinses Diana Prinses van Wallis 1997 1967 Pamela Anderson Amerikaanse aktrise fotomodel en vervaardiger 1974 Benjamin Rich Engelse reisvlog YouTuber 1983 Izak Davel Suid Afrikaanse akteur sanger danser en model 1986 Agnes Monica Indonesiese sangeres en kunstenaar 1989 Daniel Ricciardo Australiese Formule Een renjaer 1993 Katie Sarife Amerikaanse aktrise Sterftes1736 Ahmet III n sultan van die Ottomaanse Ryk 1673 1784 Wilhelm Friedemann Bach Duitse komponis 1710 1876 Michail Bakoenin Russiese anargis 1814 1925 Erik Satie Franse komponis en pianis 1866 1934 Ernst Rohm die leier van die Sturmabteilung SA van die Nasionaal Sosialistiese Duitse Arbeidersparty 1887 1946 Philippus Arnoldus Myburgh die sesde administrateur van die Kaapland 1880 1953 Totius Suid Afrikaanse digter predikant en hoogleraar aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk 1877 1961 Louis Ferdinand Celine Franse skrywer 1894 1967 Frans Erasmus Suid Afrikaanse politikus 1896 1974 Juan Peron Argentynse militaris en president van Argentinie 1895 1978 Kurt Student Duitse generaal 1890 1991 Michael Landon Amerikaanse akteur 1936 2000 Walter Matthau Amerikaanse filmakteur 1920 2004 Marlon Brando Amerikaanse akteur in Los Angeles 1924 2005 Hanlie van Niekerk wereldbekende sopraan 1927 2002 Eleanor Baker Suid Afrikaanse skrywer 1944 2006 Ryutaro Hashimoto Japannese oud premier 1937 2009 Karl Malden 97 Amerikaanse akteur 1912 2009 Mollie Sugden Britse aktrise 1922 2019 Jackie Mekler vyfmalige wenner van die Comrades maraton 1932 2021 Louis Andriessen Nederlandse komponis 1939 2021 Abel Pienaar godsdienstige skrywer met spirituele en sintretistiese sienings 1969 2021 Steve Kekana Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1958 Vakansies vierings en waarnemingsdaeKanada Kanadadag Wikimedia Commons bevat media in verband met 1 July, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar