1903 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1898 1899 1900 1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1903Kalenders Eerste vlugGregoriaanse kalender 1903 MCMIIIAb urbe condita 2656Armeense kalender 1352 ԹՎ ՌՅԾԲChinese kalender 4599 4600 己寅 庚卯Ethiopiese kalender 1895 1896Hebreeuse kalender 5663 5664Hindoekalenders Vikram Samvat 1958 1959 Shaka Samvat 1825 1826Irannese kalender 1281 1282Islamitiese kalender 1321 1321 Die jaar 1903 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 3de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureKrugersdorp kry dorpstatus en n stadsraad Alfred Milner inisieer SANAC South African Native Affairs Commission Henry James publiseer sy donker komedie The Ambassadors asook sy kortverhaal The Beast in the Jungle 6 Januarie Albert Einstein trou met Mileva Maric 15 Februarie Morris Michtom en sy vrou Rose stel die eerste Teddy bere aan die kinders van Amerika bekend 5 Maart Turkye en Duitsland teken n ooreenkoms om n treinspoor te bou tussen Konstantinopel en Bagdad 22 Maart Die Niagara waterval se watervlak daal baie laag aan die Amerikaanse kant 18 Mei Die opening van die hawe van Boergas in Bulgarye 16 Junie Die Ford Motormaatskappy word gestig 1 Julie Die eerste Tour de France fietswedren word aangebied 4 Augustus Pous Pius X volg Pous Leo XIII op as die 257ste pous 10 Augustus n Brand breek uit op die Paryse Metrotrein 6 Oktober Die hooggeregshof van Australie sit vir die eerste keer 3 November Met die aanmoeding van die VSA proklameer Panama homself onafhanlik van Colombia 6 November Die VSA erken die onafhanklikheid van Panama 17 Desember Die eerste aangedrewe vlug vind plaas deur die Wright broers 30 Desember n Brand woed in die Iroquois teater in Chicago 600 mense sterf Geboortes11 Januarie Alan Paton Suid Afrikaanse skrywer en politieke leier 1988 21 Februarie Gerard Rissik Suid Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid Afrikaanse Reserwebank 1979 7 Maart Wynnie Schumann Suid Afrikaanse opvoedkundige 1989 3 April Lili Kraus Hongaars gebore pianis 1986 3 Mei Bing Crosby Amerikaanse akteur en sanger 1977 4 Junie Jevgeni Mrawinski Russiese dirigent 1988 19 Junie Lou Gehrig Amerikaanse bofbalspeler 21 Junie Al Hirschfield spotprenttekenaar 25 Junie George Orwell Eric Arthur Blair skrywer 1950 2 Julie Koning Olav V van Noorwee 1991 14 Julie Irving Stone Amerikaanse romanskrywer 1989 22 Julie Jan de Klerk n Suid Afrikaanse politikus 1979 8 Augustus Nico Malan administrateur van Kaapland 1981 10 Augustus Elizabeth Conradie Afrikaanse lektor en navorser 1939 20 September Alexandre Deulofeu n Spaanse politikus en bekend vir sy sikliese teorie oor die evolusie van beskawings 1978 25 September Mark Rothko n Amerikaanse skilder 1970 1 Oktober Vladimir Horowitz Russies Amerikaanse klassieke pianis en komponis 1989 8 Oktober Mikro die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kuhn bekende Afrikaanse skrywer 1968 28 Oktober Evelyn Waugh Engelse skrywer en joernalis 1966 31 Oktober Bertrand de Jouvenel n Franse filosoof politieke ekonoom en futuris 1987 3 November Walker Evans Amerikaanse fotograaf 1975 12 November G S Nienaber Afrikaanse taalkundige 1994 17 November Nicolaas Johannes Diederichs Suid Afrikaanse politikus en derde Staatspresident van Suid Afrika 1975 1978 1978 5 Desember Johannes Heesters Nederlands Duitse akteur en sanger 2011 21 Desember Lucas Cornelius Steyn Suid Afrikaanse politikus en waarnemende Goewerneur generaal van Suid Afrika 1959 en 1961 1976 26 Desember Elisha Cook Jr Amerikaanse akteur 1995 Sterftes16 Januarie Julius Vuylsteke Vlaamse politikus en skrywer 1836 13 Maart Nicolaas Beets ook bekend onder die pseudoniem Hildebrand Nederlandse skrywer digter predikant en hoogleraar 1814 28 April Josiah Willard Gibbs Amerikaanse wetenskaplike 1839 20 Julie Pous Leo XIII die 256ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1810 4 September Daantjie van den Heever Hollandse taalstryder en lid van die Kaapse Parlement 1838 1 November Theodor Mommsen Duitse politikus skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1902 1817 8 Desember Herbert Spencer Engelse filosoof 1820, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar