1836 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1831 1832 1833 1834 1835 1836 1837 1838 1839 1840 1841 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1836Kalenders Die Arc de TriompheGregoriaanse kalender 1836 MDCCCXXXVIAb urbe condita 2589Armeense kalender 1285 ԹՎ ՌՄՁԵChinese kalender 4532 4533 壬未 癸申Ethiopiese kalender 1828 1829Hebreeuse kalender 5596 5597Hindoekalenders Vikram Samvat 1891 1892 Shaka Samvat 1758 1759Irannese kalender 1214 1215Islamitiese kalender 1252 1252 Die jaar 1836 was n skrikkeljaar en het volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin Dit was die 36ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad GebeureDie Arc de Triomphe word voltooi nadat konstruksie in 1806 begin het 1 Februarie Pous Gregorius XVI stel Jean Louis Lefebvre de Cheverus aartsbiskop van Bordeaux en Gabriele della Genga Sermattei aartsbiskop van Ferrara aan as kardinale 15 Junie Arkansas word die 25ste deelstaat van die Verenigde State 21 April Die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog kom tot n einde 22 April Texaanse Onafhanklikheidsoorlog n Dag na die neem magte van Texas generaal vir die Mexikaanse generaal gevange Juliemaand Die hele trekgroep van 51 van Lang Hans van Rensburg word in Mosambiek uitgemoor 16 Oktober Die Voortrekkers verslaan die Matabeles tydens die Slag van Vegkop 28 Desember Spanje erken Meksiko se onafhanklikheid Geboortes14 Februarie Alexander Daneel eerste predikant van die NG gemeente Heidelberg Kaap 1899 19 Februarie Pulvermacher eerste Afrikaanse digter 1910 21 Februarie Leo Delibes Franse komponis 1891 28 September Thomas Crapper Britse loodgieter en sakeman 1910 4 Oktober Piet Cronje Suid Afrikaanse kryger en Boeregeneraal 1911 10 November Julius Vuylsteke Vlaamse politikus en skrywer 1903 16 November Kalakaua koning van Hawaii 1891 Sterftes6 Maart James Bowie Amerikaanse pionier en jagter 1796 10 Junie Andre Marie Ampere Franse fisikus 1775 28 Junie James Madison vierde President van die Verenigde State 1751 Juliemaand Johannes Janse van Rensburg Voortrekkerleier 1779 14 September Aaron Burr Amerikaanse politikus en avonturier 1756 16 November Christiaan Hendrik Persoon Suid Afrikaanse swamkundige 1761 Sien ook1836 in Suid Afrika, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar