1832 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1827 1828 1829 1830 1831 1832 1833 1834 1835 1836 1837 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1832Kalenders source source source source source source source GalapagosGregoriaanse kalender 1832 MDCCCXXXIIAb urbe condita 2585Armeense kalender 1281 ԹՎ ՌՄՁԱChinese kalender 4528 4529 戊卯 己辰Ethiopiese kalender 1824 1825Hebreeuse kalender 5592 5593Hindoekalenders Vikram Samvat 1887 1888 Shaka Samvat 1754 1755Irannese kalender 1210 1211Islamitiese kalender 1248 1248 Die jaar 1832 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 32ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure12 Februarie Ecuador annekseer die Galapagos eilande 2 Julie Pous Gregorius XVI stel Giuseppe Maria Velzi O P meester van die Apostoliese Paleis en Mario Mattei tesourier generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale 17 Desember Giovanni Maria Mastai Ferretti later Pous Pius IX word aartsbiskop biskop van Imola Geboortes23 Januarie Edouard Manet Franse impressionistiese skilder 1883 18 Februarie Octave Chanute Frans Amerikaanse siviele ingenieur en lugvaartpionier 1910 15 April Wilhelm Busch Duitse digter 1908 19 April Jose Echegaray Spaanse dramaturg en politikus en Nobelprys wenner 1916 6 Julie Maksimiliaan I van Meksiko 1867 29 September Joachim Oppenheim rabbi van Torun 1891 30 September Lord Frederick Sleigh Roberts Britse maarskalk 1914 4 November Johannes Kotze predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Kaapstad 1902 15 Desember Alexandre Gustave Eiffel Franse ingenieur 1923 Sterftes4 Maart Jean Francois Champollion Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie 1790 22 Maart Johann Wolfgang von Goethe n Duitse skrywer digter dramaturg skilder regsgeleerde en filosoof 1749 22 Julie Napoleon II die seun van Napoleon Bonaparte en tweede Keiser van Frankryk 1811 21 September Sir Walter Scott n Skotse digter en skrywer 1771 14 November Rasmus Rask Deense taalkundige en filoloog 1787 GepubliseerTeologie 27 Mei Summo Iugiter Studio oor gemengde huwelike deur Pous Gregorius XVI 9 Junie Cum Primum oor burgerlike gehoorsaamheid deur Pous Gregorius XVI 15 Augustus Mirari Vos teen liberalisme deur Pous Gregorius XVI Sien ook1832 in Suid Afrika, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar