1842 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1837 1838 1839 1840 1841 1842 1843 1844 1845 1846 1847 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1842Kalenders Lowry ColeGregoriaanse kalender 1842 MDCCCXLIIAb urbe condita 2595Armeense kalender 1291 ԹՎ ՌՄՂԱChinese kalender 4538 4539 戊丑 己寅Ethiopiese kalender 1834 1835Hebreeuse kalender 5602 5603Hindoekalenders Vikram Samvat 1897 1898 Shaka Samvat 1764 1765Irannese kalender 1220 1221Islamitiese kalender 1258 1258 Die jaar 1842 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 42ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure24 Januarie Pous Gregorius XVI stel Friedrich Johannes Jacob Celestin von Schwarzenberg aartsbiskop van Salzburg en Cosimo Corsi dekaan van Roomse Rota aan as kardinale 20 Maart Narkose die eerste keer gebruik in n operasie 23 Mei Die Beleg van Congella begin 28 Augustus Die skip Waterloo vergaan het met groot lewensverlies by die mond van die Soutrivier in Tafelbaai 7 Desember Die New York Filharmoniese orkes lewer hulle eerste konsert Geboortes25 Februarie Karl May Duitse skrywer van hoofsaaklik avontuurstories 1912 12 Mei Jules Massenet Franse komponis 1912 15 Junie Sir John de Villiers Hoofregter van die Kaapkolonie en die eerste Hoofregter van die Unie van Suid Afrika 1914 29 Augustus Albert Henry Hime Eerste Minister van Natal 1919 21 22 September Abdulhamid II sultan van die Ottomaanse Ryk 1918 9 Desember Pjotr Kropotkin Russiese dierkundige geograaf en filoloog 1921 onbekend Crazy Horse Inheemse Amerikaner van die Oglala Lakota 1877 Sterftes4 Oktober Sir Galbraith Lowry Cole die vyfde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1772, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar