1840 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1835 1836 1837 1838 1839 1840 1841 1842 1843 1844 1845 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1840Kalenders Major O Halloran se tog na Coorong in Suid Australie Augustus 1840Gregoriaanse kalender 1840 MDCCCXLAb urbe condita 2593Armeense kalender 1289 ԹՎ ՌՄՁԹChinese kalender 4536 4537 丙亥 丁子Ethiopiese kalender 1832 1833Hebreeuse kalender 5600 5601Hindoekalenders Vikram Samvat 1895 1896 Shaka Samvat 1762 1763Irannese kalender 1218 1219Islamitiese kalender 1256 1256 Die jaar 1840 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 40ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure14 Desember Pous Gregorius XVI stel Lodovico Altieri tituler aartsbiskop van Efeso en Silvestro Belli assessor van die Inkwisisie aan as kardinale Geboortes5 Februarie Ds Abraham Isaac Steytler invloedryke leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1922 5 Februarie Hiram Maxim uitvinder van die Maxim masjiengeweer 1916 7 Februarie Charles Warren Britse kryger 1927 2 April Emile Zola Franse skrywer 1902 7 Mei Pjotr Tsjaikofski Russiese komponis 1893 13 Mei Alphonse Daudet bekende Franse skrywer 1897 2 Junie Thomas Hardy Engelse skrywer en digter 1928 9 September Gentil Theodoor Antheunis Vlaamse digter 1907 21 September Murat V sultan van die Ottomaanse Ryk 1904 12 November Auguste Rodin Franse beeldhouer 1917 14 November Claude Monet n impressionistiese kunsskilder van Giverny Frankryk 1926 17 Desember Sir John Fraser Suid Afrikaanse staatsman 1927 Sterftes2 Maart Heinrich Wilhelm Olbers n Duitse sterrekundige geneesheer en fisikus 1758 7 Mei Caspar David Friedrich Duitse Romantiese skilder en tekenaar 1774 18 Augustus A C W Staring n Nederlandse landheer landboukundige en digter 1767 GepubliseerTeologie 18 September Probe Nostis oor die voortplanting van die geloof deur Pous Gregorius XVI, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar